× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240679 by Lagogies
Zarah wanneer is jy weer in pta? Dan reel ons as jy hier is!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240678 by Lagogies
Lalie- update en good luck! Sticky vibes!

Debs, jy mis vir Anthea en sy het vriendin wat binnekort join

Amandatjie -groei follies!

Hello almal en lekker week!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240677 by Debs
Dis great lalie!!! Whoohoo!! :D hoe laat doen hul die terugsit more?? Hou als gekruis hoor!!

Jippeee so dis

Debs
Stella
Lagogies
Lalie wat in pretoria is.

Lalie is jy ook hier naby inni ooste rond? Klink my ons ander 3 is nogal naby mekaar. Ons moet dalk wag tot Zarah weet hier bo is vir werk :))) of dalk kan ons sommer dan weer gaan tee drink hehe!!

Mis ek nou iemand?

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240676 by Lalie12
Hellooooo amal!

*Hopeful!!!!! Flippen hel!!! 2 se jy?? Eks heavy bly vir julle!

Baie dankie vir amal se mooi woorde. Hierdie was sekerlik een van my langste naweke ooit! Die dr het my so ruk terug gebel. En ek gaan more op dag 5 in vir die terug sit! Ek is nog self nie seker hoeveel hulle terug sit nie. Ek sal kom update sodra ek weet! Kan nie glo dit het so vinnig gekom nie!


Ek's ook in pretoors, so ons moet daardie ontmoeting reel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240672 by Zarah
Goeie genugtig Bea! 3 weke?!! Nog geen AF, net krampe.
Geniet die weskus. Ek en ML het gister vir n drive gegaan weskus toe en lunch by durbanville hills gehad.

Amandatjie, ek hou duimvas vir jou KI.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240671 by Bea
Zarah, het AF al opgedaag? Ek het eers 22 dae my laaste Visanne pilletjie begin - langste drie weke van my lewe!! Hoop nie jy hoef so lank te wag nie.

Dis goeie nuus Amandatjie - ek hou duim vas vir jou KI.

Ons is tans op die Weskus - die wonderlikste weer en ons kyk ook blomme dat dit klap! So goed vir my siel.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240670 by Amandatjie
Wow julle. Ek het vanoggend gegaan vir my scan en ek het baie mooi gestim op die fertomid. 3 mooi eiertjies, moet Dinsdag weer gaan en sover beplan ins ki vir donderdag. Ek bid nou net die eiertjies groei mooi.

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account