× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240728 by Zarah
More dames

Naomi, jy moet biekie jou signature update ;)

zettie, ek weet nie jong. My AF is mos heel anders.

Ek is sommer in n goor bui vandag. Geen spesifieke rede nie...sommer net! :evil:
Dis vrek koud en nat hier in die Kaap. Julle moet warm bly en die dag geniet.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240725 by Bytjie
More dames,

Amandatjie, voorspoed met jou afspraak. Hoop daai follies het mooi gegroei en dat julle Don kan voortgaan met KI.

Hallo Strikkie, bly om van jou te hoor.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Zettie, ek weet self nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240717 by zettie
Sterkte Strikkie en hou ons op hoogte

Julle ek is vol vraagies vandag my AF was net 3 dae en ek is nou CD7 maar kry elke dag so nou en dan so n donker bruin afskeiding ??????? Ek vermoed dit is ou bloed maar is nie seker nie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240716 by Zarah
Hi Strikkie! Dit is altyd so lekker om van jou te hoor.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Heehee Andie! Dis lekker om iemand so positief hier te he. EK is op die oomblik nie negatief of postitief nie. Ek vat dit soos dit kom. EN verder is ek op n nurofen plak. AF baie seer :cry:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240715 by Andie
Strikkie!! Hoe gaan dit my ou vriendin? Dis goed om van jou te hoor vir 'n slag. Ek dink so baie aan jou. Laat weet ons asb wat die nuwe bloed uitslae sê.

Zettie, ek het voorheen geen newe effekte gehad op die Fertomid nie. En ek het my alarm gestel die week vir 22H00 die aand. So hopelik slaap ek weer deur die newe effekte.

Julle, hoe's die vir "positive thinking"... Ek het sopas my afspraak by my ginekoloog gemaak. Soos ek voorspel het kon ek eers 'n afspraak kry vir die 22ste Oktober. So ek gaan net so oor die 10 weke wees ;)

Kan julle agterkom dat ek nie veel werk het nie...?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240711 by Strik*kie
Hi julle

Hopeful!!!!!!!!!!! Dis wonderlike nuus!!!!! So bly vir jou.

Andie, bly dit gaan nog honkie dorie met die troureelings. En :woohoo: vlge mnd die tyd het jy dalk al goeie nuus!!!!!!!!

Zettie, fxfx vir die cycle. Kan jou ongelukkig nie help met hotflushes nie.

Zarah, ek hou als vir jou vas dat die cycle sukses sal wees.

Lalie, net 1 is nodig.

Stella, baie baie geluk.

Hi Bea, Debs, Naomi en almal verder... voel of ek vergeet het om iemand geluk te wens. :blush: kan nou net nie onthou wie nie......

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240708 by Zarah
Dankie Bea

IVF dames, ek kan nou nie meer die ou posts almal opspoor nie. Kan julle asb weer n soort van n tydlyn gee? Wanneer is die scans, egg retrieval, egg transfer en toets datum? Ek weet almal is nie dieselfde nie maar ek wil graag n idee kry.
Ek het gelukkig lankal verlof beplan vir laaste week in Aug :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account