× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240691 by Lalie12
More Amal!
{Ek moet nou letterlik begin scroll om seker te maak ek het amal genoem, Zarah, Andie, Naombi, Bea, Stella, Hopeful, Zarah, Anthea, Debs, Lagogies......}

Andie!! Soos Zarah se dit is om die draai! :ohmy:
Ek hou alles vir JOU en vir ZARAH gekruis!!!

Van die 14 eiertjies wat hulle gevat het, het net een bevrug! :( Omrede my man se sperm ongeloooooflik sleg is.. So met dit kon hulle net 1x eiertjie terug plant.. Ek is so gespanne! Ek wil so graag he dit moet werk! :cry: {Maar kan nie tob oor die ander 13 wat dit nou nie gemaak het nie! Ek moet net GLO en Vertrou dat die een dit wel sal maak!

Hoop dit is 'n rustige week vir amal! Grooooot DRUKKIE vir julle AMAL!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240689 by Zarah
More dames

Sjoe Andie! Dis wat mens noem Positive Thinking! Die 20ste is sommer om die draai! Stim jy met Fertomid?

Lalie, sterkte met die ET vandag. Laat weet hoe dit gegaan het en hoeveel julle terug geplaas het.

Debs, ek is seker iewers in September weer in Pretoria. Sal laat weet.

Al die ander, wees gegroet.

AF het opgedaag. Wag om van Dr te hoor, wanneer hy my wil sien.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240687 by Andie
More more!!

Ek hoop almal het 'n baie lekker langnaweek gehad!!

Hopeful!! Ek weet jy het!! Goeiste genade, dit moes omtrent 'n skok gewees het!! Ek dink ek val bo van daai tafel af as die dokter vir my so iets moet sê. Maar baie baie baie geluk vrou!! Ek glo en vertrou albei babas sal mooi gesond en sterk wees en jy sal 'n uneventful swangerskap hê. So baie bly vir jou!!

Stella, gaan jy weer vir opvolg bloedtoetse gaan? Bly om te hoor als gaan sover nog goed. Miskien is jy een van die gelukkiges wat nie so baie simptome het nie ;)

Naomi hoe voel jy? Enige simptome al?

Lalie, sterkte vir vandag. Seblief laat weet ons sodra jy kan hoe dit gegaan het en hoeveel hulle ingesit het.

Zarah, ek en jy is alweer net 1 dag uitmekaar uit!!

Amandatjie, ek hoop daai eiertjies groei baie mooi en dat hierdie KI die een is wat werk.

Zettie, sterkte vir jou ook! Hoop al die pille en spuite werk!!

Bea, Lagogies, Debs, Anthea en al die ander... Hallo!!

AFM, ek was lanklaas so opgewonde en bly om AF te sien. Veral as die ou heks vroeg opdaag!! :laugh: AF het toe sommer Vrydagaand opgedaag in plaas van more, so ek is vandag CD3 en ek gaan die 20ste vir my follie scan.
En dan het ek ook besluit ek gaan sommer vandag al my ginekoloog bel en 'n afspraak probeer kry vir so 8 weke, want gewoonlik moet mens maande wag vir 'n afspraak by haar. Soooooooo..... As (WANNEER) die eerste KI werk, het ek 'n afspraak vir my eerste scan en AS dit nie werk nie, kan ek die afspraak net uitskuif.

Lekker dag julle!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240685 by StellaK
Goeie more almal.

sjoe, maar julle het lekker geklets oor die naweek.

Hopeful :woohoo: :woohoo: baie baie geluk. kan dink dat dit so bietjie van 'n skok was. ek glo als sal goed gaan met die swangerskap en dat al2 babatjies 100% gesond sal wees

Lalie, sterkte vir die terugplant. sien uit na jou update.

Amandatjie, :woohoo: vir die mooi follies. FXFXFX dat KI suksesvol sal wees

Zarah, hoop AF kom vinnig

Bea, hoe gaan dinge by jou? wanneer verwag jy AF?

hoe gaan dit met die res van julle?

AFM, als gaan goed by my. afgesien van gevoelige (.)(.) is daar nog geen simptome nie. sien 28 Aug die dr.

hoop almal het 'n goeie week :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240682 by Bytjie
Lalie, voorspoed met vandag, hoop als loop god af

Hopeful, jou dubbel door doring. Baie, baie geluk met jou twee babatjies. Jy't darem nou vir ons lekker verras.

Amanda, yay vir jou follies. Hoop hulle groei mooi na more toe sodat julle kan voortgaan met jul KI

Zettie, ek skree vir jou follies ook

Zarah, hoe lyk dit, nog niks AF nie

Bea, en jou kant.

Lagogies hoe hou jy dit uit met die TWW

Debs, voorspoed vir jou week wat voorlê, dit klink alweer hectic.

Andie, hoe gaan dit.

Aan die wat ek vergeet het: ekskuus dis Maandag.

Almal moet hul dag geniet

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240681 by Bea
Lalie, baie sterkte vir vandag - ek hou styf duimvas!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240680 by Debs
Cool!

Kom ons probeer weer:
Debs
Stella
Lagogies
Lalie
Anthea
En vriendin :))))

Amandatjie: groei suster hehehe! ;-)

Sterkte vir almal die week!! Ek gaan skaars wees :(

Lekker slapies!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account