× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240699 by StellaK
Andie, Zettie, Bella, hoop als gaan goed volgende week

Zarah, hoop dat jy baie vinnig by die dr kan uitkom.

Lalie, jammer dat daar net 1 embie was. maar ons hoop en vertrou dat dit sal vassit en 'n gesonde babatjie vir jou sal bring. groot drukkie vir jou.

nee wat, ek gaan nie vir nog bloed toetse gaan nie.
ek probeer maar nie te veel daaraan dink nie. die vorige keer het ek ook maar min simptome gehad en toe was daar nooit 'n baba nie.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240697 by Andie
Lalie, jammer om te hoor net 1 eiertjie het bevrug, maar mens het net EEN nodig. Ek hou alles gekruis en sal elke dag 'n gebedjie opsê dat daai dingetjie sal gemaklik raak daar binne en sommer baie mooi sal groei. So wanneer gaan jy vir bloedtoetse? Die 24ste of die 26ste? Mag ek vra, wat is fout met jou man se sperm? Ek is seker jy het al gesê maar ek kan nou nie onthou nie.

Bell@, ek hoop nie jy hoef te lank te wag vir AF nie.

Zarah en Naomi, ek is net op 'n HALWE fertomid per dag van CD3-7. Weetie wat dit gan doen nie :dry: Mar ja, dis mos eintlik ML wat die probleem het met die swemmertjies.

Julle ek sê nou vir my suster.... Ek word volgende week ge-impregnante!!! :ohmy: :woohoo: :rock: Dis scary en exciting all at once!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240696 by zettie
Hallo julle

Hopeful :woohoo: :woohoo: super opgewonde vir jou dit is wonderlike nuus.

Bell@ sterkte hoop die heks maak gou haar verskyning.

Andie bly jy is so positief dit kan net goeie dinge aanhelp.

Lalie sterkte met die TWW glo en vertrou net daai eiertjie sal vat.

Hier is teveel dinge om nou teupdate sal later weer kom inloer.

AFM: Ek het `n wonderlike naweek gehad met Wian hy is teoulik more is my laaste Fertomid en Woensdag laaste spuit en dan wag ons maar vir Maadag vir die follie scan.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240695 by Twinkle
More julle...

SJoe waar begin mens vandag....

As ek iemand vergeet baie jammer weet dat ek elke post gelees het kan dalk nie alles nou onthou nie... :blush:

Hopeful - BAIE BAIE geluk met jou 2tjies... wat 'n blessing!!! Mag jy n baie geseend en lekker swangerskap he...

Lalie12 so jammer om te sien net een eiertjie het dit gemaak - sterkte probeer ontspan (weet dit is nie so maklik nie) en hoop en Bid dat hierdie een liewe eiertjie in n kleine mensie sal ontwikkel.... STERKTE (drukkie)

Zarah hoop jy hoor gou van die dokter

Andie - what a bargain dat AF vroeg gekom het eerder vroeg as laat ne... Sterkte met jou KI die siklus

NoamiB en Stella -- hoop dit gaan sommer baie goed met die mensies in jul pensies....

Amanda en Zettie ... hoop daai follies groei mooi....

Moet nou beslis eers weer werk sal later kom loer wie ek gemis het....

AFM hopenlik kom AF hierdie week op die laatste hoop ek vir sondag dan begin ek met Fertomid ....

Geniet die dag...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240694 by Bytjie
Lalie, moenie sleg voel nie. Ek dink ek vergeet elke keer 'n hele paar name. Ai, dis darem jammer om te hoor dat net een bevrug het. Maar hou moed vrou, mens het mos net een nodig. Ek hou alles gekruis dat julle 'n positief gaan kry. Wanneer gaan jy vir bloed.

Zarah so bly AF is hier en ek glo jy sal positiewe nuus by jou afspraak kry.

Andie, lekker jy met die dat jy so positeif is. Net die (.)(.) is seer, ek slaap 'n hond uit 'n bos uit en dan voel ek van gister af net so af en toe bietjie naar. Watse med gaan jy gebruik met die siklus.

Stella, gaan jy weer vir bloed

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240693 by Hopeful
More Almal,

Amanda daai follies klink awesome!!!! FXFX vir KI

Zarah, het AF al gepitch, toe ek op die pil was en ek kan voel af will kom maar daar ook nie op nie het ons altyd goed geBD :blush: het gewerk soos n bom hahaha ek weet nie of dit sal werk nie maar try dit tenminste is dit fun of dit nou werk of nie hahaha

Lalie, voorspoed met die terug planting ek sien uit na jou update oor hoeveel eggies hulle terug gesit het

Andie, so excited vir IUI!!!!!!!! Ek hoop jy kan sommer eerste keer BFP kry!!!!!!!

Hi aan die res, Bea Naomi, stella, zettie, debs en vir as ek iemand vergeet het ek hoop julle het n wonderlike lang naweek gehaad.

AFM: Dit het regtig oor die naweek ingesink dat ek twee pragtige babtjies opad het!!! Ek was baie geskok donnerdag toe hulle dit vir my gese het maar ek is vreeslik bly en baie opgewonde!!!!!!! Ons Fader is net ongelooflik!!!! Ons het toe die verslag terug gekry van die radioloog, daar is net een placenta so dit is heelwaarskeinlik n identiese tweeling. So dis of twee dogtertjies of twee seuntjies!!! My man wou freeslik graag n dogtertjie en suentjie he maar ek wou nog altyd twee van die selle geslag gehaad seker oor ek twee susters het en weet hoe special daai band is en so dat die twee boeties lekker stout gaan wees saam!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240692 by Zarah
AG nee Lalie! MAAR soos ons altyd se, dit vat net 1 om n baba te maak.
Probeer ontspan. Ek hoop jy het verlof gevat.

Stywe drukkie vir jou!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account