× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #239698 by Zarah
Jou kinders is pragtig Blommie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239694 by Blommie
My liefie kinders

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239692 by Blommie
Hallo Almal


Stellak - daar is altyd hoop vir n BFP. Ons het ook nie gedink ons sal vinnig swanger raak na my miskraam nie. Ek het gewag vir AF om te kom na die miskraam om weer met meds te begin, maar sy het nooit opgedaag nie. Dr het voorgestel ons doen n toets voor hy iets voorskryf en so waar my BfP net 6 weke na die miskraam.

Naomi - sterkte vir more. Bid dat jy n BFP hier uit sal kry

Bell@ - jammer om te hoor van jou bfn. Hoop jy voel sommer gou weer jouself

Hopeful - jou 12 weke is darem om die draai, geniet jou swangerskap

Bea - sterkte met die wag

Welkom Aan al die nuwe dames. Jammer ek Noem nie nou name nie. Kan nie Alles onthou nie.

AFM: Klein Liya is toe Maandag 8 Julie gebore via n keister, soos julle al weet. Ons is Woensdag 10 Julie ontslaan. (Baie dankbaar vir dit, ek wou by my huis wees en my eie ding doen). Dit gaan goed met ons Almal. Ons pop hou ons nog nie te veel uit die slaap nie en is stroop soet. Haar boetie kan nie Genoeg van haar kry nie. Wil haar net op Soen. Hoop Almal het n wonderlike dag.

[attachment:1]C:\fakepath\image.jpg[/attachment]

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239689 by Twinkle
Hallo Julle

Sjoe julle ek raak skoon tranerig om te sien hoe baie eintlik omgee - voel glad nie meer alleen nie en na n paar post voel ek weer baie beter groot stywe druk vir elkeen van julle - duisend dankies vir al die motivering en drukkies wardeer elke boodskap meer as wat jul besef...

NaomiB - Sterkte vir more ek glo en vertrou en Bid dat hierdie keer jou beurt ook is
!!!

Bea - jou dae raak nou vinnig baie minder - xxx

Hopeful so bly om te lees dit is nie net ek wat eerste keer op 12 weke was nie (met my eerste swangerskap) as dit weer moet gebeur sal ek dit weer presies so doen!

Julle moet die dag geniet ek gaan later weer kom inloer - moet seker nou weer bietjie werk ( moet bieg om 'n stukkie te tik vat maklik 15-30 min.)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239683 by StellaK
Baie dankie Zarah. dit gaan baie goed met my. ek ek hoop maar steeds vir daardie wonderwerkie, maar ML is mos die maand op baie sterk antibiotika vir 'n prostaat infeksie. so dis daaroor dat ek nie baie positief is oor die siklus nie. ek kan net dink dat die medikasie die spermpies baie sal beinvloed.

so van Blommie gepraat, Blommie, hoe gaan dit by julle? hoe gaan met klein babatjie?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239680 by YolindyJ
hello julle almal. sjoe ek het lanklaas "gechat" maar lees elke dag amal se updates.

ek gaan nou nie personals doen nie, want dit gaan my 'n jaar vat.

maar net vir Bell@ sê: baie jammer oor jou BFN, weet dit is niks lekker nie. :(

en dan vir Andie - hello, baie sterkte met jou trou reelings. ek het so 4 maande terug getrou, en geniet elke oomblik van die reelings. ek weet mens stres verskriklik, maar enige raad wat jy wil he, vra maar, ek is hier :cheer:

en dan aan almal anders - sterkte met al die IVF's, KI's ens ens. hoop julle ALMAL sal sommer DIE maand nog swanger raak ;)

AFM: dan het ek gou 'n vraagie! so ek het 3 weke terug met die Fertomid begin. Laas week en hierdie week het ek elke dag wit creamy mucas en krampe! ek weet dit is nie ovulation nie, want dit was al amper 2 weke trug. so wat kan dit wees? my borste is so bietjie sensitief, maar nie seer nie. :S

dit is die eerste keer wat dit gebeur, en ek weet die of dit van die Fertomid kan wees nie?

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239679 by Zarah
Hi almal

Naomi, ek hoop Madiba se verjaarsdag bring jou vir n 2de keer geluk. Ek het ook met my 2 KI's verlof gevat. Jy moet gaan le en rustig wees.
Bell@, ons almal voel maar soms so. Soos Hopeful altyd se, werk sag met jouself en onthou, dis normaal on so te voel. More voel jy weer beter en vol krag.
Halo Stella-kie! Hoe voel jy? Onthou jou BFP is nie onmoontlik nie. Blommie het haar BFP presies 6weke na haar miskraam gehad en daar is haar dogtertjie nou gebore!

Bea..resist jy nog die stokkies (evil laggie) ...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account