More Almal
Bel ek is jammer oor die BFN en oor jy nie lekker voel nie. Ek dink elkeen van ons was al daar en wou net tou op gooi en weg hardloop. Ek weet ook dat niks wat ek se sal jou laat beter voel nie so al wat ek kan bied is n drukkie!!!!!!!!!! Ek hoop jy voel gou beter
Naomi, so excited vir jou KI vir more!!!!!!
Andie, ek is net so bly dat die trou reelings gedoen is. Onthou om dit te geniet die beplan tyd is gans te gou om en moenie dat iets of iemand jou uitstress nie
Bea, nog net n paar slaapies. Ek weet dis so moeilik om nie symptom spot nie met die progestoroon maak dit so moeilik wand mens voel swanger. Ek weet dit klink gross maar bloei jou mand baie as jy tande borsel? Ek het gedog daar is groot fout met my toe dit begin gebuer maar dis blykbaar n effek van progestoroon
Stella ek hou stuif duim vas die jou maand is!!!!!
AFM: Niks veel nuus nie hier nie gaan venaand die superman fliek gaan kyk so sien nogals uit daar na!!!
Naomi jy het gevra hoekom ons nie n 9 week scan doen nie. My dokter is nie mal oor baie scans doen in jou eerste triemester nie. Hy se die babtjie is so sensatief en hy voel nie dit is goed nie wand die scan werk tog met alerhande stale en goed. Ek dink dis net sy persoonlike gevoel, maar DH voel ook so so ja my kanse om sy arem te draai is nul

Bea, my due date is 21 Feb maar ek sal waarskynlik keiser so dan gaan dit die 7de feb wees