× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239544 by Zarah
Bea, ek stuur net positiewe vibes vir jou en jou embie!
Ek het nou vir my n warm water bottel (die tipe wat jy in mikrogolf sit) by Clicks gekoop. Dis nogals afgemerk. Ek het krampe vandag :-(
Gelukkig is my Jhb trip vlh week uitgestel, so ek gaan eers die 22ste.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239541 by Bea
Snoekie, baie dankie. Jou dogtertjie is te pragtig vir woorde - geniet haar!

Zarah, hoe voel jy vandag? Hoop jy gaan lekker rooiwyn drink die naweek.

Hallo Dellie

Bell, hoe gaan dit nou - gaan jy weer een of ander tyd toets?

Stella, baie dankie, en sterkte vir jou ook vir die volgende 10 dae - dalk wag daar nog 'n verrassing.

Naomi, jou BD marathon is om die draai! Ja, ek is ook jaloers, want beslis geen BD vir my tot die eerste beta toets nie.

Zettie, jy voel seker baie opgewonde? Dink aan jou xxx

Welkom hier Tal, baie baie jammer oor jou miskraam. So 'n lang siklus is gewoonlik nie 'n goeie ding nie - is jy al by 'n gynae wat jou kan help? Sterkte.

Hallo aan al die ander!!

Hopeful, baie dankie - nee ek gaan beslis nie voor die tyd toets nie. Die teleurstelling is elke keer te groot as die negatief is, maar die ergste is dat mens dan nie weet of dit waar is of nie. So ek wag maar eerder vir die bloedtoets want dan weet ek dit is finaal - of dit nou positief of negatief is. Dan kan mens dit aanvaar en aanbeweeg.

Hopeful, het jy ook die vaginale setpille gebruik - 3x per dag? Ek moet dit dus elke dag by die werk ook insit. En dan drink ek ook progesteroonpille in die aand. Het jy ook al hierdie goed gebruik?

AFM: Ek is heel kalm, terug by die werk vandag. Ek visualiseer heeltyd die ou embie. Vandag moet hy al 12 selle wees en oor twee dae 'n blastocyst. Dit kan eers inplant as dit 'n blast is, so nou verdeel die embie nog net mooi en ek hoop hy is baie gelukkig daar binne :cheer:

Lekker dag almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239529 by Zarah
Snoekie! Sy raak mooier by die dag! Kyk hoe steek sy tong uit!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239528 by Snoekie
Goeie More Dames,
Hoop dit gaan goed met almal!

Bea,
Ek is super opgewonde saam met jou, ek hou alles gekruis en nou dat alles wat moet in in is, kan jy ook alles kruis! :lol:

Debs,
Ek is baie jammer oor jou Oupa en om te hoor dat jou ma so siek is. Ek dink aan julle. Probeer maar ten minste 'n paar minute elke dag vir jouself te neem. Net om rustig te raak en jouself te centre. Pas jouself mooi op.

Hopeful,
Jy moet ook mooi na jouself kyk. Bly om te hoor jy voel darm beter!

Zarah,
Ek is Bitter baie jammer om te hoor jou IVF is eers uitgestel. Maar hou jou oog op die prys! Ek weet dit is nie maklik nie, maar die dokter wil ook jou net die beste kans moontlik gee voor julle daai klomp geld uit gee. GROOT VET DRUKKIE vir jou!

Hallo aan al die ander dames!

AFM,
Die piekniek was baie lekker. Ek het twee nuwe vriendinne gemaak. albei het klein dogtertjies om en by Anja se ouderdom. Hier is foto'tjie van Anja by die piekniek.
Dit is ook die pakkie wat sy aangehad het met haar insening.





Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239524 by Dellie
NaomiB - hoe lekker lag ek nou - Die konyne gaan baie jaloers wees!

Debs – ek is so jammer oor jou oupa – Baie sterkte vir julle en groot drukkie vir jou! Ons het al gister begin woeker, dan eers weer Vrydag, saterdag en sondag. Ek hoop regtig ek ovuleer op my eie. Ek het nog nie ‘n “spike” gehad met die temp charting nie maar ek hou maar nog moed.

Hopeful – Bly jy voel beter vandag!

Bea – dit is super awesome nuus – ek is so bly vir jou! Ek is seker oor 9 maande hou jy daardie spesiale mensie in jou arms vas!

Snoekie – hoe was die piekniek?

Zarah – ai, ek is so jammer! Groot drukkie vir jou!

Al die ander – hoe gaan dit met julle vandag?

AFM – niks verder nuus hier nie.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239522 by Twinkle
@ Zettie het jy al voorheen gegaan vir acupuncture of is dit 'n eerste

Kan nou glad nie onthou of dit jy was wat nou die dag gese het waar hul orals naalde insit nie ...

Dit gaan maar dol by die werk en gaan nie nou kans he om terug te lees nie ... maar moet net kom inloer hier

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239519 by Bytjie
Askies Hopeful, het nie bedoel om te brag nie :whistle: , ek honger ook maar myself uit vir die sessies wat nog moet kom. Jou tyd gaan weer kom man :silly:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account