Hi Julle shoe maar julle het ontrent hier ge woeker moes nou baie op vang!!1
BEA DIT IS AWSOME so so so excited vir jou. Shame voorspoed met die le, my blaas wou later bars het nie geweet hoe ek dit het nie hahahaha!!! Voorspoed vir die wag en ek se jou nou MOENIE HPT DOEN NIE GLAD NIE MAAK NIE SAAK HOE GRAAG JY WILL NIE DAAI GOED IS DIE DUIWEL EN EK HET TWEE FALS NEGATIVES GEKRY MET MY IVF CYCLE!!!!!!!!!! Shoe raas ek nou lekker met jou
Zarah, ek is bitterlik jammer my hart het tot in my voete gesink toe ek jou post lees ek hoor wat se jou DH

on the bright side n IVF cycle is nie die tyd om oor werk te worry nie so meskien is dit goed as jy dan jou werk kan af handel en af vat. Om relaxed te wees is baie belangrik geduerend die IVF groot drukkie vir jou vriendin.
Zettie so lekker om van te hoor en ek is so excited vir jou TTC die maand ek hui bitter stuif duim vas.
Naomi, shoe maar jy klink na n besige vrou, nou is jy die een wat brag hahaah lyk na n wenner plan maar soos Bea se try om dit special te maak en nie werk nie. FXFXFXFX
Tal, welkom hier by ons. Ek is jammer oor jou verlies en dat julle nou moet sukle. Hou moed vrou en soos die ander se is temping en OPK de beste manier om weer optrack te kom. Dit gaan jou well n rukkie vat om jou cycle weer te leer ken. Wees rustig en voorspeod.
Bel, ek hoop regtig jy het net te vroeg ge toets ek is so anti HPT na my twee fals negatives ek kan bars.
Stella, FXFX vir jou ook waneer verwag jy AF
Shoe jammer as ek iemand vergeet het
AFM: Voel baie beter vandag, die naar geid haal my bietjie in maar dis nie te bad nie ek kan dit darem nog intoom hou met Ginger Ale en Sparkeling water en om eerlik te wees geniet ek die naargeid, dis soos klien boodskappies van my Broodjie

Anders het ek nog nie regtig maagie nie ( well om eerlik te wees is ek effe oor gewig so het maar n natural tube in om my middle ) maar wat ek well optell is dis meer ongemaklik en niks lekker as daar drukking op my baarmoeder en maag is nie. So al my broeke pas nog dis net nie lekker om dit te dra nie wand die zips en knope druk ongemaklik. Ons het laas week begin fotos neem ( gaan dit nou weekliks doen ) en sodra daar actually iets is om te sien sal ek post maar heidiglik is dit net my eie maag daar