× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239277 by Bytjie
Hallo en welkom Debbie1. Jammer om van jul situasie te hoor, maar hier sal jy antwoorde kry. Ek is by Dr Carolissen in Paarl sy nr is 021 - 872 8956.

Yolindi, hulle sê dat Fertomid mens se siklus bietjie langer maak. Sterkte met die Fertomid. Die dr's is heel belaglik met hul pryse. Ek hoor my dr vra glo R1000 vir eerste besoek. Ons is by LA Health en hulle dek die gyni, hulle het selfs 'n gedeelte (so 'n kwart) van KI betaal.


Hopeful daar brag StellaK alweer :laugh: . Hoop als is weer reg jou kant StellaK, dis ook nie lekker om so in limbo te sit nie. Geniet jou BD sessie(s)

Zarah, baie geluk met jou ma se verjaardag more. Het ons 2 twee nog 'n maatjie (cradle-snather) gekry in Debbie1 ;)

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239276 by Hopeful
Hi Y,
Ek het nog nie regtig die OPK gebruek so daar kan ek glad nie raad gee nie. Wat ek well kan voorstell en ek dink Snoekie is die expert hier is om BBT te doen dit staan vir Basil Body Temprature. Jou ligaams hitte stuig gedueren OV ( Ovulataion ) en daal dan weer later. Dis nogal tricky wand jy moet goed record hou en elke ogend die selle teid jou temp orally neem en document. Daar is n web site wat alles mooi verduidelik Fertility Friend. So ja as jy nie reg kom met die OPK's nie meskien is die temping beter vir jou. Maar ja ek het dit ook nooit self gedoen nie so die ander dames hier kan jou meer vertell.
Jong ja pyn op mens se eir stoke kan n teken wees van OV ek het dit elke maand so.

Wat die gyni betref, hier werk die gyni nie met medies nie en moet jy kontant betaal en dan terug kleim so ja ek weet hoe frustrating dit is om elke keer so klom geld te moet uitgee.

Bea Jy se jyt baie vrae? Vra maar vrou ek is altyd beskikbaar ( Zarah dit tell vir jou ook ne ;) )

Stella geniet die jag naweek kink lekker :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239272 by Zarah
Hi Y
Miskien moet jy vroeer begin OPK doen? Ek het ook n 27-28 dag cycle en begin al dag 11 toets. Ek OV meestal cd13 maar het al cd12 ge OV

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239271 by YolindyJ
hi almal. My internet het nie gister gewerk nie, so ek kon nie op die antwoorde en raad reply nie.

Hopeful: ek doen maar die OPK om my ovulasie te toets? het vir 2 maande positives gekry en toe vir 3 maande negatives. maar ek het altyd 'n verskriklikke pyn by my eierstokke op CD14. (wat ek gehoor het beteken dat ek ovulate?) doen die kits elke keer hier by CD14 - CD16. en ek het elke maand nog vandat ek kan onthou my maandlikse cycle elke 28 dae, so daar is darm nie 'n probleem met dit nie.

En dan hierdie Fertomid se "Karate Kallie" streke het ingeskop na my 3de pilletjie. Iemand kyk net skeef vir my dan snap ek. ML wil hom dood lag. Want gistraand toe raak sy voet net an my, toe wil ek hom sommer af kap. hy dink dis vreeslik snaaks.
en die hotflushes kry ek ook nogsteeds mar dit kan ek hanteer.

Ek het toe uitgevind vandag my medies cover nie 'n gyni nie, tensy ek klaar swanger is. toe bel ek bietjie rond en kry pryse om 'n gyni te gan sien - R1200 was die goedkoopste :ohmy: en dan moet ek nog R500 ook betaal omdat dit my eerste keer is. Ek is op Discovery Health se keycare plus plan, maar ek gaan def my self opskuif na 'n beter plan toe. Ek wil nie so sukkel nie.

En dan 'n vinnige vraagie, hoe weet ek wanneer ek ovulate met hierdie Fertomid pille? sal dit die selfde dae wees as elke maand? want ek het nou heeltyd pyn op my eierstokke, so ek sal nie weet nie.

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239269 by StellaK
Goeie middag almal,

baie welkom aan die nuwe dames. hoop jylle voel sommer vinnig welkom.
baie sterkte ook vir julle, hierdie ttc sake is mar erg emotioneel.

ons het toe sommer heel impulsies 'n jagnaweek gereel vir die naweek en ek gaan saam. so ek skarrel om als reg te kry daarvoor. ek sien baie uit daarna. ons is 2 paartjies wat gaan, so dit gaan baie lekker geselskap wees.
met ttc gaan als nog voort en bd maraton in aan die gang :silly: :laugh:
as als nou terug is na normaal sal ek maandag/dinsdag OV.

geniet die middag daar
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239265 by Debbie1
Dankie baie Zarah vir jou raad en almal wat my verwelkom het baie dankie ek waardeer dit baie.

Ek sal julle definitief op hoogte hou van alles en ek glo sal julle nog baie pla met vrae....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239262 by Zarah
Dis n plesier. Ja, manlief (ML) sal vir n saad toets moet gaan. Mans is nogal moeilik oor dit. En by jou sal die Dr ook n paar toetse doen. Moenie stress nie. Kry net die bal aan die rol. Die Drs sal weet watter toetse om te doen.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account