× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239249 by Snoekie
Debbie1:
Baie Welkom by ons groepie.
ek het so paar dinge wat ek vir jou wil se...
1. Vergeet onmiddelik van daai Ginekeloog wat jou so mismoedig gemaak het, Op die pad wat jy nou stap het jy nie sulke mense nodig nie!
2. Vra sommer jou huis dokter om vir jou Glucophage voor te skryf indien jy dit nie reeds het nie, dit help vir die insulien weerstandigheid.
3. vergeer van all vervynde stysels en verwerkte suikers in jou lewe. Vir ons wat insulien weerstandig is is daai plesierthies nie meer beskore nie.
een elke oggend Pynappel, pawpaw, mango of spanspek. die bromelien en effense suur in die vrugte help om jou metabolisme aan die gang te sit. Geen gaskoeldrank of drank nie. en begin oefen al stap jy en jou man net bietjie.
4. Ek wil regtig nie jou moed breek nie. Ek is self ook Insulien weerstandig en het ook PCOS. So ek weet presies hoe jy voel. Maar dit is moontlik. my babsie is nou al vyf maande oud!

Waar woon jy? Ek was daai tyd in Paarl omgewing en Dr. Carolisen het my gehelp, hy het ook al ander vrouens gehelp met PCOS wat ook oorgewig was, en hy is soooo simpatiek. Ek dink Naomi is ook by hom.

Sterkte :heart:

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239247 by Debbie1
Zarah - Baie dankie.

Ja nee dit is aaklige pad, maar ek lees van so baie wat sukses het dat dit my darem meer positief laat voel.

Ons behoort ook aan 'n mediese fonds. Sal jy dalk vir my kan se wie jou Dokters is en ook die by Tygerberg.

Ek moet by 'n dokter uitkom en ek weet nie waar om te begin soek nie. En die tyd raak alhoe minder. Ons bly in Clanwilliam en dit is omtrent so ± 250 km van Kaapstad, en ja dit maak ook dinge moeiliker. Maar gelukkig bly my ouers in Milnerton so dit help darem.

ek weet nie hoe ek moet maak nie, moet ek my email vir jou gee of hoe kan jy die inligting vir my gee?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239246 by Zarah
Welkom Debbie. Ek is regtig jammer dat jy ook op hierdie aaklige paadjie is.
Ek verstaan ook die finansies storie. Ek was by n private wonderlike fertiliteits spesialis en omdat ek medies het het hy my mooi gehelp met toetse en operasies, ens. Maar op die einde van die dag moes ons vir Kunsmatige Inseminasie of IVF gaan. Die medies dek dit nie en dit is baie duur. So ek is Tygerberg toe. Wonderlike Dr en baie goedkoper. Ek is self so 15kg oorgewig maar hulle het my gehelp.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239245 by Debbie1
Sjoe waar sal ek begin.

Julle is almal baie verder as ek op hierdie pad na swangerskap.

Ek is omtrent te bang om te begin dink aan dit...maar ek moet.

Ek: 43
DH: 38

Ek het PCOS soos die dokter se ek het al die simptome die hele kat met al sy snorbaarde. Dit was nie goeie nuus nie. Ons moet nou probeer maar my man het paar jaar 'n ongeluk gehad en het 'n urostomy (check spelling) so daar moet van hom saad getrek word.

Ek was ook by 'n genikoloog en sy was baie onsimpatiek en het gese ons gaan sukkel en ek raak te oud...en blah blah blah..ek was so hartseer en depressed toe ek daar uitloop. Toe begin ek rondsoek op die internet en net alhoe misrabeller geword want als klink net negatief.

Toe uiteindelik skraap ek die moed bymekaar en kontak Groote Schuur (want ja finansies is maar 'n probleem) en moes toe hoor ek moet 25kg verloor voor die dokter my sal sien. En ja hoe gedoen as jy PCOS en insulien weerstandig is en sukkel om die gewig af te hou. Ek weet nie eers meer watter Genikoloog om te gaan sien vir hulp nie.

Ek hoop julle kan help met raad......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239244 by Debbie1

Ek hoop julle kan help met raad...... :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239240 by Zarah
More more dames!

Sjoe, ek werk hard! LOL!
Happy Anniversary Hopeful! Mag daar nog vele meer wees. Geniet jou aand en drink n non-alcoholic Sparkling Wyn. Ja jong, mans is vreemd. Dis soos my man wat elke keer ongelukkig was omdat daar minder sperm na die spermwash is. Ek dink dis iets met hulle ego te doen. Dankie vir al jou hulp. Ek gaan net so baie vra wanneer dit my IVF is.

Naomi, soos Hopeful se, daar is Snoekie wat sukses met Femara bereik het. So dis nie onmoontlik vir jou nie.

Bea, ek kan nie wag vir more se nuus nie! Dis tog so exciting.

Al die ander dames, halo! *drukkie*

AFM: Ek is verskriklik besig by werk en dit is my ma se 60ste verjaarsdag more. Sjoe! Ek het ook gisteraand die vreemste drome gehad. Gedroom van my baba se geboorte. Dit was n keiser. En hoe ek borsvoed ens. EK het nog nooit van my baba gedroom nie. Was vreemd maar ook lekker :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239235 by Hopeful
Naomi, Daai plan klink vir my goed!!!! Moenie nou eers stress oor goet soos IVF nie focus nou eers op julle heiduge plan en gee dit alles wat julle het ;) !!! Ons het al een Famara & tuis plan sukkses storie hier op die forum jy sal dan ons volgende een wees.

Stella hoe gaan dit met die BD marathon :lol: ;)

Bea, ek weet mens stress oor al wat n ding maar ek is seker die dokter sal nie n ER doen as dit nie leik of die follies mooi size is nie. Aseblief onthou net dat daar n mmontlikeid is dat nie almal mature sal wees op ER. Soos in my geval was daar pragtig mooi grootes en ons moes hulle retrieve voor hulle in cycts verander maar daar was van hulle wat toe nog bietjie klein was. So met ER het hulle 6 eggies gekry maar een van hulle was immature so het nooit bevrug nie. DH was heel uit die veld geslaan wand hy het nie dit verwag nie hy het gedink as hulle retirve is sal hulle fertilise so toe was hy bietjie depro oor ons klaar ene verloor het.
Ook die ander ding is moet nie te veel stress as hulle vir jou die update geen en se ja maar een is nou stadiger of vang nie lekker op nie of het nie ge fertilise nie. Dit is maar hoe dit gaan op die einde soek mens net 2 mooi blasts en dis al wat nodig is. DH was baie demotivated elke keer wat hy gehoor het maar nog een het uit geval hehehe shame hy was baie hartseer daar oor en al se ek vir hom maar ons het net een of twee nodig steeds was dit vir hom baie erg :) LOL hulle is partymaal bietjei vreemd.
Dit is natuurlik BAIE moontik dat all jou eggies mature is en almal fertilise en grooi mooi en dan het jy wat julle kan vries maar as dit nie die geval is nie is dit ook okay!!! Ag groot drukkie vir jou ek weet dit is baie scary en alles is baie vreemd so dis okay om bietjie te stress en bang te wees en onseker. :heart: :heart: :heart:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account