× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239231 by Bea
Hopeful, dankie, dit maak sin. Ek is maar net bietjie bekommerd omdat hulle die eerste keer my vriendin se egg retrieval op CD14 gedoen het - en toe is dit nie mature nie en niks het bevrug nie! Dit was blykbaar 'n "fluke". Ek weet ek moet net die dokters vertrou - hulle weet wat hulle doen en doen dit elke dag, maar dis maar moeilik om nie oor sulke goedjies te stres nie. :S

En baie geluk met jou huweliksherdenking Hopeful!! Geniet die uiteet. x

Naomi, baie dankie. Ek hoop regtig dat Femara vir jou die ding sal doen met jou tuisplan - ek hou baie styf duimvas vir jou vir die volgende drie maande. XXX

Jip, scan môreoggend vroeg! Dan behoort dinge na 'n kant toe te beweeg. CD14 sal Maandag wees.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239229 by Bytjie
More dame, hoe gaan dit vandag.

Hopeful, baie geluk met jul huweliksherdenking, dis seker baie spesiaal met die dat julle nou swanger is ne. Dink net volgende jaar moet jy 'n nanny kry as julle wil uitgaan om dit te vier.

Dellie, hoop jou opvolg loop goed af. Femara het baie, baie beter gewerk as Fertomid. Fertomid het so R150 vir 15x50mg pille gekos en die Femara so R530 vir 10x2.5mg by my gyni, ek weet nie hoeveel dit by apteek kos nie.

Bea, sterkte vir more se besoek, FX julle kry goeie nuus en julle kan daai eiertjies loop vang.

Zarah, ek wil baie graag vir 3 maande net Femara drink en normaal probeer en as dit nie werk nie dan weer KI. Ek hoop regtig dat een van die twee werk, want geld vir IVF het ons nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239228 by Hopeful
Dellie ek is op gewonde vir jou PVA en ja die 10de is om die draai!!

Bea, ja ek het n CD13 retrieval gehaad, wat jy nou moet onthou is hulle sal nie die retrieval doen voor jou follies nie die regte groote is nie en as hulle die regte groote is sal hulle ook nie follies daar los nie. Onthou hierdie is n "artificial" cycle so mens kan dit nie regtig vergelyk met jou gewonde cycle nie. Ek OV gewoonlik eers op CD 15 of 16 wand ek het ook n langer cycle, so moenie stress daar oor nie, hulle werk nie op die CD day nie hulle werk op waneer jou follies mature is. :woohoo: oh dis so exciting waneer is jou volgende scan?

AFM: Nie veel nuus nie, dit is my en DH se 5jaar huiweliks herdenking vandag en ons gaan eet venaand by die Lodge waar ons gertrou het ek dink dit gaan baie lekker wees.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239227 by Snoekie
Hi Dames,

Dellie,
Ek het Femara gebruik met groot sukses. Dit is baie duurder as Fertomid. ek het dit direk by my dokter gekoop, het my toe R400 gekos. by apteek het ek R700 betaal.
Newe efekte is baie minder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239221 by Bea
Dellie - 10 Julie is om die draai. Ek hou styf duimvas dat als goed sal verloop met jou nuwe PVA. Ek was fine op die Femara en Menopur combo. Het gereageer en het nie regtig enige newe-effekte nie. Ek het nooit goed gevoel op Fertomid nie, maar dit het gewerk. Weet ongelukkig nie wat dit kos nie - die IVF is 'n packaged deal - al die medisyne saam kos omtrent R11 000 :S

Hopeful - op watter dag het jy egg retrieval gedoen? Ek dink jy het gesê CD13? Ek het gewoonlik 'n 31 - 33 dag siklus - ek is dus bang 'n tipiese CD14 ER sal te vroeg wees - maar ek sal dit more met die prof bespreek.

Hoe gaan dit met al die ander?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239219 by Dellie
Hallo al julle pragtige dames!

Het gou opgevang met almal se goedjies

Andie – dis baie exciting nuus! Baie sterkte en geniet elke oomblik daarvan om julle spesiale daggie te beplan.

StellaK – so bly jou ML voel beter. Hoe gaan dit verder met jou?

Bea /naomiB – Hoe vind julle die femara? En is dit baie duurder as die Fertomid?

Zettie – Hou duimvas dat hierdie jou maand is.

Lagogies – het ek jou al gegroet? Indien nie, ‘n groot hallo vir jou en baie welkom!


Ellam – baie welkom hier. Ek het ook PCOS – is Januarie 2013 gediagnoseer. Ek het Augustus/September 2012 van die pil afgegaan en toe ek Desember en Januarie nie ‘n siklus kry nie, het ek dadelik geweet iets is fout. Dr het my op provera gesit om siklus aan te bring want ek het nie menstruasie op my eie nie en Fertomid van dag 5-9. Maar ek het glad nie gestimuleer daarop nie. Junie was ek vir ‘n Lap en Ovarian drilling. Volgende week gaan ek vir my opvolg besoek en vir ‘n volgende PVA (plan van aksie). Ek moet eerlik se dat ek nooit weer op die pil sal gaan nie – ek voel dit het baie van die simptome “weggesteek”. Geen Gynie het ooit vir my gese ek het PCOS nie en ek is seker dis die pil se skuld omdat die sonars niks gewys het terwyl ek op die pil was nie.Eers toe ek van die pil afgaan, was alles duidelik op die sonar. My persoonlike opinie is dat julle nie moet wag nie. Gaan van die pil af en kyk hoe verloop jou siklus en dan vat julle dinge van daar af. Soos Snoekie se, daar is ander maniere van voorbehoeding.

YolindyJ – welkom hier by ons. Ek sal ook voorstel jy gaan sien ‘n Gynie of FS sodat hy/sy julle albei kan toets. Ek was altyd by ‘n man gynie en is van Maart by ‘n vrou – dis baie beter vir my en voel meer op my gemak. Maar daar is vrouens wat eerder man gynies verkies. Glo my, jy raak vinnig van jou “skaamte” ontslae as jy eers ‘n paar keer daar was. En daar is regtig niks om voor bang te wees nie. Toe ek en ML vir al ons toetse gegaan het, het die medies vir alles betaal behalwe die sperm toets. Die sperm toets by Lancet was R800.


Lallie12 – Is baie opgewonde vir jou! En ek hoop jy kry gou jou BFP!

Snoekie –Jou dogtertjie is pragtig – ‘n regte klein poppie! En ek wens ek was so ‘n bobaas koek bakster soos jy! Baie dankie vir die raad. Ek het Maandag begin om Temp Charting te doen. Ek neem elke oggend om 5uur my temperatuur voor ek uit die bed klim.

AFM – Geen nuus hier nie. Sien uit na my opvolg besoekie die 10e Julie. Dr sal seker weer provera voorskryf en dan Femara en injections (dis wat sy gese het voor ek vir die lap en ovarian drilling gegaan het). Julle,ek hoop regtig dat ek op Femara sal reageer want die Fertomid het net mooi niks vir my gedoen nie.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239209 by Bea
Zarah en Hopeful, ek weet presies wat julle bedoel - dit voel vir my ook steeds nog so onwerklik dat ek nou uiteindelik besig is met IVF. Ek is al deur soveel mislukte KI's en voor dit tuisplanne, dat dit maar moeilik is om te glo hierdie een sal werk. Ek het ook gister verskriklike slegte nuus van my vriendin gekry - sy was nou amper vyf weke swanger na IVF - en sy het gistermiddag erg begin bloei - en dit na drie positiewe Beta's wat geklim het. Ek het nog niks van haar gehoor vandag nie - wil nie eers dink waardeur hulle alles vandag moet werk nie - bloedtoetse en dokters, ens. So ek voel ook nogal afgestomp teenoor my eie IVF.

MAAR Hopeful - jy en Jooste het vir ons gewys dit KAN werk!!

Dankie Naomi, ek hou ook duimvas vir jou xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account