× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239208 by Hopeful
Bes, moet nie worry oor die rooi kol nie daai inspuiting maak maar so. Shoe min dae oor jong dis so exciting!!!!

Zarah, ai man ek weet hoe jy voel ons oladies sukle maar so bietjie groot drukkie. en jong daai gevoel is iets wat maar sukle om weg te gaan. Ek het vas gelo ons IVF sal nie werk nie wand ek het net begin voel dit sal nooit vir ons gebuer nie ons sal nooit een van daai "lucky" paartjies wees nie en jong ek het vas geglo en tot n mate doen ek nou nog ek sort van verwag dat iets gaan vout gaan wand hoe is moontlik dat ons so lucky kan wees. Maar dit is. Werk sag met jouself vriendin dit sal kom.

Naomi, ek hoop tog vir jou die femara doen die maand die trick.

AFM: die naargeid is nou goed hier maar ek kla nie ek sal elke symtoom wat daar is vat met n smile op my gesig :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239207 by Zarah
Naomi, gaan jy nog n KI doen?
Verander jou signature - hubby se ouderdom

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239205 by Bytjie
Hallo almal,

Zara :laugh: , my victim het Mei verjaar.

Yolundi, dis ook 'n pil wat jou follies laat groei, dis net baie duurder as Fertomid maar die newe effekte is baie minder. Jy sal jouself maar moet blinddoek, maar by 'n gyne moet jy uitkom jong. Ek was ook baie bang/skaam, maar dis glad so erg nie.

Bea, jou tyd is amper hier, ek hou alles gekruis vir jou.

Zettie voorspoed met jou plan van aksie.

Hopeful wanneer gaan jy weer dr toe.

Ek begin weer Vrydag met Femara, het maar besluit om nie kanse te vat nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago - 13 years 2 months ago #239203 by Zarah
Naomi, waneer verjaar jou ML?
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Dan lyk die ouderdoms verskil bietjie beter! LOL!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239202 by Zarah
Dankie Bea. Infertiliteit is nie vir sussies nie!
Jy weet natuurlik dat ek jou verskriklik gaan pla wanneer my ivf begin! Veral omdat ons albei graad 4 endo het. lol! Jys my proefkonyn!
Ek se gisteraand vir ML ek kan nie eers myself indink om oor n paar mnde swanger te wees nie. Ek dink na al die teleurstelling het ek myself net afgesny en ophou droom van pienk voetjies en nou is dit iets wat ek nie eers meer kan insien nie..
Ek dink Jooste het dieselfde gese met haar ivf.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239201 by Bea
Hi Almal

Zarah, wens ek kan iets sê om jou beter te laat voel. Maar volgende maand is dit jou beurt vir IVF en ons met graad 4 endometriose behaal goeie sukses met IVF - juis omdat ons probleme "struktureel" (lol) is en nie by fertilisasie ens lê nie. Hou moed, amper daar. En sien, hulle is steeds positief oor my kans selfs met siste en al. En hulle sê dit sal geen effek op 'n swangerskap hê nie.

Hopeful, hoe gaan dit vandag? Wanneer gaan jy weer vir 'n sonar? Het die oggendnaarheid ingeskop - ek hoop jy spring dit vry!

Zettie, ek hou styf duim vas vir hierdie maand! Werk jy weer deur die fs?

Lagogies, sterkte vir die werk.

Yolindy, ek stem saam met als wat Hopeful gesê het. Die medies het wel vir my man se sperm-analise betaal. Maar ja, kom liefs by 'n gynae uit.

Hallo al die ander

AFM: Ek voel heel goed ten spyte van die tafel vol inspuitings. Van vandag af spuit my man my met twee spuite - die een wat die follies laat mature en die ander om die natuurlike ovulasie te onderdruk. Moet sê die laaste een het 'n groot rooi kol gemaak wat baie gejeuk het, maar dit is nou ook weg. Ek drink steeds Progynova vir die belyning. Ek dink my boobs is groter. Maar ek moet sê, so ver voel ek baie beter as toe ek op Fertomid was. Sien fs weer Vrydag.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239200 by Zarah
Hi dames

Jammer dat ek so vermis is. Eerstens is ek baie besig met Tax Season en tweedens, voel ek maar pateties dat ek nou al so lank op die forum is en geen sukses het nie. :(

Welkom al die nuwe dames.
Bea, jou follies klink great en dankie dat jy jou ivf journey deel.
Naomi, ek dink baie aan jou. Sterkte met die breuk.
Blommie, alle voorspoed met jou bevalling. Ek bid als loop goed af.
Zettie, accupuncture het altyd vir jou gewerk. Ek is seker die keer sal ook BFP wees.

Al die ander dames, halo! Wees gegroet en geniet die dag

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account