× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237570 by Hopeful
Hi Julle,
Zettie ek is vreeslik jammer oor die BFN ek hoop met my hele dat daar nog well n kaans is fxfxfxfxfxfx :heart: :heart:

Ek het n non TTC vraagie vir julle: Die "Good Food & Wine" show is in die 23 - 26 Mei as my cycle saam speel is ons daai teid in die Kaap. Ek en DH is GROOT Gorden Rasmy fans en will sy show gaan kyk. Ek was nou op die GF&W web site en ek sien kaartjies vir die main hall is R110.00 en dan vir die Checkers Live Theater vir Gorden se show is dit R250.00. Die inlugting is nie baie duidelik nie weet iemand of die R250.00 die overall entrance fees ook insluit?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237569 by zettie
Hallo julle

Ek het getoets en sover steeds BFN vandag 12 DPO so ons sal maar sien as ek more steeds negatief is gaan ek gaan bloedtrek.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237567 by Hopeful
More Julle, shoe ek is bly Moomie is nou weer on Line :)

Hoe gaan dit met almal en wat het julle gedoen vir die vakansie dag? Ek het net gele en boeklees was heerlik :)

Het toe dinsdag n OPK gedoen en geen lyntjie gekry nie nie eens effens nie toe toets ek nie gister nie en sal wer vandag toets.

Dis eintlik al nuus die kand hoe gaan dit met almal?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237566 by Bytjie
Hallo dame, hoe gaan dit vandag.

Hopeful ek lewe nog, taking it one day at a time.

Zettie het jy alweer getoets?

Bea hoe gaan dit nou en wat sê die dr.

Julle moet almal 'n lekker dag hê en dis alweer more Vrydag :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :rock: :rock: :rock: :rock:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237560 by Hopeful
Skies mens kan sien dis maandag ek het bedoel om te se:

Ons try NIE on natuurlik swanger te raak NIE so dis nie nodig dat die OPKs 100% acurate hoef te wees nie

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237559 by Hopeful
Hi Julle skuus dat ek bietjie MIA was was maar besig die kan. Hoe gaan dit met almal?

Bea ek is bly jy voel beter en ek sien uit na jou afspraak Vrydag kan nie wag om te hoor wat die FS se nie

Zettie, ek hoop met my hele hart dat daai net te vroeg getoets was FXFXFXFXFX

Naomi hoe gaan dit jou kand?

Dellie, eks so excited oor jou PVA dit klink great :woohoo: :woohoo: :woohoo: moet nou nie weg raak nie en hou ons up to date met alles hoor!!!

En al die ander damres, Zarah, Debs, Strikkie, Andie hoe gaan dit julle kand?

AFM: het n bedruiwige naweek gahaad en ek sien uit na Woensdag wat n fakansie dag is :) toe na BAIE se gesoek toe kry ek OPK by Medicine World maar dis n brand wat ek nie ken nie, Humor Diagnostica en dit het net 3 stokkie in sien ek toe eers later :headbang: ek is nou CD11 vandag en ek het gaan loer na die ander maande en toe het die dit so geleik
Jan OV CD15
Feb OV CD 12
March OV CD 12
April OV CD 16
ek het net 3 stokkie so ek will die saak reg time, volgens my CM dink ek nie ek OV more nie so ek dink ek moet CD 13,14 en 15 toets FXFXFX dat dit werk!!!
Dankie aan julle wat aangebied het om die Clear Blue vir my te pos ongelukig sal dit nie beteids hier wees nie maar julle is sulke pragtige mense ek stuur sommer vir julle groot vet soene!!!!!
Kyk ek is okay met dit as dit nou nie juis 100% acurate is nie wand ons try om naturally swanger te raak die maand nie dis maar net so dat ek n min of meer idee het oor waneer AF hier sal wees sodat ons, ons beplanning agtermekaar kan kry so as dit is uit is met n dag of so is dot nou nie juis vir my n trein smash nie :)
Ek hoop almal het n wonderlikke dag en week

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237554 by zettie
Hallo julle

Bea bly jy voel beter.

AFM ek is 9 dpo vandag het getoets vanoggend BFN maar weet is nog baie vroeg so ek is nog steeds positief :lol:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account