More Almal,
Blommie dis great om van jou te hoor shoe ek kanie glo jy is nou al 30weke nie voel soos gister wat jy jou BFP aangekondig het.
Zarah, kanie wag vir jou up date nie
Zettie, enige nuus?
Debs, hoe was die BD maraton. Ek stem saal met Bea as jou DH by die dokter was moet jy ook gaan wand ja mens steek mekaar aan en dit belemmer ook om swanger te raak
Naomi ek is bly dit gaan goed jou kand LOL ek het nou lekker gelag oor die huiswerk
Bea, dit klink jy is darem nou weer heel gesond? Oh ek is net so excited vir jou oor daai IVF jong!!!!!
AFM: Het mos die naweek n Bridalshower gehost vir n vriendin van my wat volgende naweek trou. Dit het toe baie goed afgegaan na al die stress en kommer het almal dit vreeslik geniet. Nou is dit net vir die troue waar ek moet MC AAAGGGHHH!!!!! wat het my besiel. Julle as julle enige goeie trou grappies het laat weet my tog aseblief ek het nog nie eers begin skryf aan my goed nie.
So ek dink ek het of Donerdag of Vrydag ge OV so AF sal of die 18de of die 19de hier wees!!!!! Ek is so excited maar in die sele asem is ek skuit bang!!! al daai what if vraagies begin my nou vang

Dis darem n kort week hier by ons wand ons vuur Hemelvaarts dag Donerdag.
Lekker dag almal