× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237644 by Zarah
Sjoe Hopeful! My maag gee sommer sulke wilde draaie vir jou! Dit is baie exciting en ook scary.

Wat die sacrifices en gesond wees betref, my pva is as volg..
EK drink my Pregnacare Conception in die oggend en dan het ek vir my SOLAL Superfruit Probiotic drink gekry. Ek het op n ander forum van dit gelees. EK het in elk geval vreeslike spastiese kolon so dit kan net help. En dan het ek van vandag af geen koffie en alkohol meer nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237643 by Andie
Hallo julle!!

Sorry ek was so lanklaas hier, maar dit gan maar rof by die werk oor maandeinde gewoonlik.

Hopeful!!! Jong, dis vrek exciting om al jou dinge so stap vir stap te lees!! Ek sê vanoggend vir Zarah, ek is 'n beplanner. So hoe jy nou jou stappe uiteengesit het is my droom... Weet presies wat gebeur wanneer lekker lank voor die tyd. Haar hele halsoorkop scan-vanoggend-trigger-vanaand-IUI-oormore uitstappie sou my heeltemal flabbergasted gelos het :laugh:

Zettie, jammer oor die BFN. Dit is miskien ook beter dat jy nie die heel eerste cycle na jou lap swanger geraak het nie, want dit hou meeste van die tyd nie. Ek weet dit voel nie nou so nie, so groot drukkie vir jou.

Bea, ek het die eerste paar maande wat ons begin TTC het ook koffie en drank en vetterige kosse en die skoonmaak van die kat se littertray opgegee en my elke dag 'n handvol pille gedrink om my kanse te verbeter. Mens is mos super overeager as jy net begin. Maar ek is al lankal weer terug op my koffie en deprive nie myself van iets waarvoor ek is lus om te eet nie. Ek sal al daai dinge doen en begin opgee die dag as ek my BFP kry ;)

Al die ander dames, NaomiB, Debs, Dellie, Strikkie... Hallo!!

Niks om te rapporteer aan my kant nie. Ovuleer seker vandag, so ek sal op CD7 wees wanneer ek weer die fs sien, so ons sal seker eers teen einde Junie ons eerste IUI gedoen kry. Maar ek vat mar een dag op 'n slag en kyk wat gebeur.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237641 by Hopeful
Zettie, ek is bitter bitter jammer my vriendien ek weet daai seer is baie baie erg groot drukkie vir jou. Ek weet dit help glad nie maar tenimste het julle die proebleem uit gesort en JY GAAN WEER SWANGER word byt net vas.

Zarah, LOL vir jou man wat nie happy is nie en DIT IS GREAT NUUS OOR DIE KI so excited vir jou. Ek weet nie hoeveel die ovidrell spuit kos nie maar ek het gehoor dis nie te duur nie ( iets soos ZAR 250.00 ) maar ek is nie seker nie. Sal jy aseblief se sodra jy weet?

Vir die wat gevra het hoe my meds en dae werk hier is wat ek so ver weet:

Ek wag vir AF ( wat ek mos nou raai sal of 18/19 mei hier wees )
Op CD 3 gaan sien ek die Gynie in Namibia vir n follie scan
Op CD 4 Begin ek met die Gonal-F spuite ( dis nou die stimming meds )
Op CD 8 sien ek weer die gynie hier in Namibia vir n follie scan hy se dan of ek nog meds moet vat en of ek dan kan ophou ( vir eers vat ek die Gonal F van dag 4 - 8 maar as ek nie goed stim nie dan sal hulle dat ek nog vat ) Leterlik so dra ek uit die gyni se kantoor uitstap klim ons in die kar en ry Kaap Toe ons slaap CD dan in Springbok of Vanryn oor.
Op CD 9 Kom ons in die kaap aan
Op CD 10 sien ek die FS by Aevitas dan doen hy weer n Follie scan en bepaal waneer ek die trigger moet doen. So van daar af weet ek nou nie wand dit gaan afhang waneer ek triger.
Hulle sal vir my n trigger shot gee en dan 36 uure na dit doen hulle die egg retrieval. Hulle doen dan ICSI ( hulle spuit die sperm in die ertjie met gewonde IVF befrug die spermtjie self die ertjie maar oor DH se telling laag is moet ons ICSI doen ) en dan wag ons om te kyk hoeveel Fertilize. Die clinic bell ons dan elke 24 uur om ons op hoogte te hou. Best case senario kan ons on dag 3 terugplanting doen met 2 grade A ( of 8 cell ) emrios. Ek sal dan so dag of twee nog rustig in die kaap wees voor ons dan terug ry Namibia toe. Julle soos wat ek die boonste skruif moet ek se is ek vrek bang!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237640 by Bea
Wow Zarah, sommer DRIE follies - dit is great en kan net goeie nuus wees! Ek hou styf duimvas vir Woensdag - daar is geen rede hoekom jou eerste KI nie suksesvol kan wees nie!!

NaomiB - haha ek hoor jou oor al die info... so ver gaan dit eindelik heel goed sonder koffie. Het al twee koppies rooibostee met suurlemoensap gedrink - dalk help dit sommer terselfdertyd dat ek 'n kilogram of wat kan verloor! Maar ek gaan nou opstock op neute, sade, sardientjies, vars tuna, ens. Voor my eerste swangerskap het ek al hierdie goed gedoen, ek weet regtig nie hoekom ek dit nie die afgelope twee jaar ook probeer het nie... ag wat... ons begin maar van vandag af. Dis net as 'n mens so vreeslik baie geld moet betaal vir die IVF, voel dit ek moet absoluut alles van my kant of doen om ook te help. Dit is sooooo weird om in een sin aan 'n baba en aan geld te dink - mens kan dit net glad nie in konteks plaas nie. :unsure:

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237639 by zettie
Wow Zarah dit is wonderlike nuus so bly vir jou.


Ovadril kos so R300.00

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237637 by Zarah
Min of meer hoeveel kos die Ovitrelle inspuiting?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237636 by Zarah
More dames

Zettie, ek is baie jammer oor die BFN :(
Hopeful, wanneer vlieg julle Kaap toe?
Bea, ek is bly jy is sommer weer 100%
Blommie, baba is pragtig.

AFM: 3 follies! :woohoo: 19, 16 en 15mm. Ek moet vanaand trigger en ek hol nou rond om n inspuitting te bestel. KI is woensdag. ML het glad nie opgewonde geklink toe ek vir hom se hy moet sy donasie by die hospitaal maak nie... Maar ek gaan my nie aan hom steur nie. So, eks lekker opgewonde nou

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account