× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237584 by Bytjie
Wees gegroet op hierdie lekker Vrydag almal.

Bea - baie dankie vir die info sover, ek waardeer. Ek leer elke dag ietsie nuuts hier julle. Geniet die kitkat-break, al is dit kort is dit partykeer al wat mens nodig het om jou batterye te re-charge.

Zarah - sterkte met die follie scan op Maandag en onthou ons almal hier skree vir daai follies om te groei.

Zettie - wat sê die toetse?

Julle moet almal 'n lekker dag he.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237581 by Bea
Môre almal - lekker Vrydag vandag.

NaomiB - ek is nie heeltemal clued up met hoe die toets werk nie. Maar dit is 'n bloedtoets wat enige tyd van die maand gedoen kan word - dit toets die AMH levels om jou "ovarian reserve" te bepaal. Dis nogal 'n lang proses - 10 dae - maar dit bepaal presies hoeveel eiers jy nog oor het vir die res van jou lewe. Blykbaar mik mens vir 'n telling van 1.3. My vriendin s'n was wel 0.89 - maw sy het minder eiers as wat sy moet hê vir haar ouderdom, maar sy gaan nog steeds voort met IVF. Sal laat weet hoeveel dit kos as ek die rekening kry.

Zettie - het jy weer getoets? Gaan jy vir 'n bloedtoets?

Hopeful - ja 'n cycle buddie sou lekker gewees het - het jy al so half en half 'n idee op watter dag jy sal begin? Ek kyk so lank na 2 Junie as dag 1 van my volgende siklus.

Zarah, hoe voel jy vandag?

Ons het besluit om môre bietjie weg te gaan - al is dit net vir een aand. Dink ons gesinnetjie kan doen met 'n bietjie wegtyd - ek droom nog steeds elke aand van die operasie etc, maar dis normaal en sal met die tyd weggaan. Lekker Vrydag vir almal!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237577 by Hopeful
Hi julle,

Bea ek is bitjie sad dat ons nie gaan cycle buddies wees nie maar ek is is SUPER SUPER SUPER excited oor jou PVA dit klink AWSOME!!!!

Zarah, hoe voel die gemoed? ek is bly die fertomid is darem okay en ek hou stuif duim vas vir Maandag se scan. Kom dames laat ons almal saam skree vir daai follies om nou mooi te grooi!!!
Dankie vir die info oor die GF&W, ja ons sal seker die Sondag gaan ( dis maar hoe ons datums uit werk nie veel opsies nie ) en ja ek dink my man gaan n oorval kry met al die mense ons is baie bederf hier in Namibia :)

Naomi, ek is bly dit gaan darem okay jou kand. Dankie vir die hulp met die info. Al gaan kyk ons net vir Gorden sal ek baie happy wees :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237575 by Bytjie
Hi julle

Zettie jammer oor die voorlopige BFN, ek hoop en bid vir goeie nuus vir jou die siklus.

Hopeful dis net nog 'n paar weke en dan begin julle. Ek sal kyk wat ek kan uitvind van die show.

Bea ek is so bly julle het nou 'n plan van aksie en dat julle met 'n positiewe gemoed vorentoe kan beweeg. Is die bloed toets vir die 'egg reserve' duur en wat behels dit als?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237573 by Bea
Hi Zarah, my man het dit nou net opgetel by die apteek - die naam is Visanne. Sterkte met daai hot flushes en ek hou styf duimvas vir jou scan Maandag!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237572 by Zarah
Hi almal

Wow Bea! Ek hou van jou PVA!
Jy moet asb daai pil se naam vir my gee want ek sal dit ook graag wil doen as die KI nie werk nie. Voordat ek IVF probeer.

Hopeful, ek gaan al die afgelope 3 jaar nie meer Food & Wine toe nie want dis net te crowded. As julle gaan, moet maar liewers nie die saterdag gaan nie.
Ek weet nie hoe die pryse werk nie. Ons was verlede naweek by die kaas en wynfees en dit was baie lekker.

Zettie, ek hou nog steeds duim vas vir jou cycle.

AFM: EK maak more klaar met die fertomid. Ek kry net vreeslike hotflushes maar andersins is ek ok. Maandag is follie scan dag.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237571 by Bea
Zettie, jammer om te hoor van die voorlopige BFN. 'n Bloedtoets is maar beter want dan weet mens verseker.

Hopeful, hoop die tyd vlieg vinnig sodat jy kan begin met jou nuwe siklus.

NaomiB, ja een dag op 'n slag, ne - sterkte - ek glo jou volgende siklus sal goed gaan met die nuwe medikasie.

AFM: Ek was by die dokter vir my post op en na dese voel ek vreeslik positief - en dis lekker om 'n slag positief te voel en nie bietjie depressief nie :-) My endo was erg - rektovaginaal en baie aggressief omdat dit in 'n paar maande weer soveel skade veroorsaak het (hy gaan my geval as 'n kliniese studie gebruik). Dokter is 100% positief dat als vir nou reg is. Hy glo ons het nou 'n 6 maande venster.
Volgende week word daar 'n nuwe voorbehoedpil spesiaal vir endometriose gelaunch. Ek het 'n voorskrif hiervoor gekry en die apteek het dit vir my bestel. AF behoort volgende week te kom en dan gaan ek die pil vir 'n maand drink. Dit sal dan die endo en eierstokke heeltemal dormant maak. Dan volgende maand - Junie - gaan ons met IVF ICSI begin. Omdat ek hierdie pil drink verhoog dit my kanse op sukses met 17% met die eerste IVF. Al die faktore in ag geneem, sê dokter ons kans op sukses is 60% met die eerste IVF. Ek is baie opgewonde hieroor, maar weet daar is verskeie faktore wat nog 'n rol kan speel. Ek het ook die bloedtoets laat doen wat my ''egg reserve" sal bepaal - uitslae sal oor so tien dae kom.

Lekker Donderdag vir almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account