× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237654 by Zarah
Vinnige vragie dames wat al KI gedoen het.
Is dit baie seer? En kan ek vooraf pynpille drink? Ek het gedink om 1 van my Nurofens vir period pyn te vat? Is dit veilig?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237653 by Hopeful
Hi Debs, Dit klink goed jou, ek hoop julle vang daai ertjie die maand. Wat die CM behels jy sal sien ons praat partykeer hier van EWCM dit beteken Egg White Cirvical Mucus. Dit is jou mees vrugbaarste, en dit is presies wat die woord se dit moet die klier en consetensie van rou eirwit he, dis jou mees fertile CM.

Bea, ja ons dink ons is gemaklik met 2. 1 voel te risky en 3 is te veel ek dink nie ek sal emotionally met dit kan cope as ek n drieling het en dan natuurlik is daar n baie groot risk vir die babas en vir my met n drieling swangerskap.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237652 by Debs
Okay ek sal effe cut back op alkohol en kaffeine okay :) hehehe

Ja ek leer nou oor die cervical fluid en dis baie interesting!! Vorige maande het ek krampe gehad die aand voor ek ge-OV het nou begin ek bietjie na die CM ook kyk. Is net nie seker wanneer dit die mees fertile tyd is nie hehehehe. Vrydag was uhm, sticky (sorry julle!!!!!!!!) en dit was CD10 toe dog ek hiert! Laat ons maar begin lol. So ons het geBD CD11 oggend en CD12 aand (gister) en nou gaan ons net elke tweede dag (het vorige maande elke dag en bang dit maak die spermpies bietjie minder) so dit gaan wees CD11,12,14,16,18,20,22 en sommer 24 ook wees hehehehehe.

Dankie vir julle!!!!

Lekker dag en drukkies!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237650 by Bea
Hopeful, dankie vir die uiteensetting. Ek kan my net indink hoe jy voel, want dit is nou so naby. Ek begin al angstig raak en myne is eers volgende maand! Ek was sommer bly toe AF gister opdaag, want dit is een stappie nader aan die vlg siklus - lol. Gaan julle twee embrios terugplant? Ons beplan ook net twee en beslis nie drie nie.

Debs, kliek onder op The Moomie Experts Forum - Resident Dieticien. Maar ek stem saam met die ander - moenie 'n te groot fuss maak nie - beperk maar net alkohol en kafeiene tydens TTC en die TWW. Bly jou man is fine - geniet die BD marathon!

Andie, ek hoor jou oor... met IVF wil ek net nie enige kanse vat nie - ek kan nogal paranoid raak. Sterkte vir die wag vir jou - Junie is darem om die draai.

Zarah, hoe voel jy oor Woensdag? Sterkte!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237648 by Debs
Ah dankie Hopeful -tel dit vir alkohol ook vir my? Ek drink darem minder :-) en rook glad niks meer nie en probeer gesond eet. Maar ek drink heelwat koffie -seker so 3x koppies per dag soms 4 en dit is kitskoffie.

Mens weet nie meer wat om als te doeni hehehe!!

ZETTIE: so jammer vir jou nuus :(

ZARAH: awesome virri follies, fingers crossed!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237647 by Hopeful
Hi Julle

Ja Andie, ek is gelukig nie n beplanner nie so dit stress my nie regtig nie my is een through so die feit dat ek eers met ovulation vir hom kon se waneer ek af vermoed en nie se op watter dag ek sal trigger en op watter dag hulle terug plant nie ( hulle doen dit of op dag 2 of 3 of 5 hang af van hoeveel befrug en watter graad emrios jy het ) dit freek hom heeltemal uit so selfs met IVF kan mens net tot op n punt beplan :)

Wat die kos en eet betref ek is bietjie two minded hier oor, Debs ek sal nie voorstell jy los enigeiets nie tot dus ver is daar geen indikasie dat julle gaan sukle of dat daat iewers vout is nie so doen jy ding normaal.
Die etery is meer vir ons klomp wat op meds is en veral vir die dames met PCOS wand wat hulle eet speel n groot rol op hulle PCOS.
Ek try gesond eet maar soos die naweek wat nou verby is ek het my vervreet aan alles wat ongesond is en het n glassie champers gehaad by die babyshower. En die naweek is die troue so ek bluf myself nie ek sal seker n glasie wyn drink en ek het nie coffee opgegee nie afgeskaal drink net een in die oggnd en die res van die dag tee. Ek dink elk moet doen wat vir hom reg is.
Ek sal natuurlik sodra AF nou weer begin glad nie alkol drink nie en so gesond moontlik eet ook terwyl ek op my IVF meds is.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237645 by Debs
Hi Bea!

Nee hy was toe fine :) ons het begin BD die naweek ja!!

Se my asb watter forum/thread die vroutjie vir jou raad gegee het?? Ek drink nog koffie en my gine het gese ek kan enigiets eet/drink TOT ek uitvind ek is swanger. En ek hoor die koffie ding is maar deurgepraat sommige se ja ander nee. Eks confused :(

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account