Hello julle!!
Hopeful: nee jong en ja jong heehee eksamens was saterdag maar dis mos elke 5 weke so disi kla nie

die flippen vrou het my ng niks vd vorms laat weti

en ek dink ek sal dalk maar vlge maand noem oori toetse. Ekt gelees vir DH se age vat 2 healthy rn able mense 7-8maande en my age is 5-7maande. Intwressant. Ons is nou eers by maand 3. Wel begin saterdag met maand 3

en wil in totaal 7maande. So ek try dit maar relaxed vat hehe soveel as wat mens kan. Ek gaan dan befin seriously dit expext in maand 5! Sondag is CD12 so gaan maar van dan af elke 2de dag

it should cover OV somewhere hehehe.
Bea: man, ek het Pregomega gedrink (multivit vir voor tydens en na geboorte, en ook goed vir borsvoed. Toe se apteker Fertipil is veter vir as jy wil swanger word. Dit help iets met d kwaliteit vd eiertjies en lining of iets. Dis net meer aminosure etc ook. ) dan drink ek een folic acid pilletjie per dag. En ook vit B aanvullings dag ek nie so moeg word nie. Eet, eet ek wat ek wil maar ons maintain n general healthy lifestyle. My gine het gese ek moet eet en drink wat ek wil tot ek uitvind ek is swanger. Dan eers moet ek restrict ie.alkohol en koffie. So ons oefen maar bietjie en eet gesondish, drink elkegeval nie baie nie.
Hehehe hopeful ekt lekker gelag vir jou "tottie koek" hehehehe!!!
Acm: ekt ook n vragie. Wat maak mans as hul infeksie het? Jeukerigheidjie daar?