× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237347 by Bytjie
More dames,

My follie scan is geskuif van Maandag na Woensdag (CD15).

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237346 by Dellie
Hallo julle!

Baie dankie vir julle almal se onderteuning en al julle comments - ek voel sommer klaar tuis hier. Julle klink almal na wonderlike dames!

Wel, ons het toe nou gister ons uitslae gekry - nie so goed soos wat ons gehoop het nie maar daar is hoop vir ons. My bloedtoetse lyk nie sleg nie - my glukose is reg asook 'n paar ander hormone wat sy getoets het. Die probleem is my FSH en LH wat blykbaar iets met ovulasie te doen het. Manlief aan die ander kant se morphology van die sperm toets is maar 5%. Die res is alles bo normaal. Dr se ons sal nie die normale roete kan gaan nie en sy het KI voorgestel. Ek sal dan ook op clomid moet gaan ens ens en sy sal alles moet monitor. Hy is nog bietjie "down in the dumps" hieroor - wat seker te verstane is.

Sy het ook genoem dat sy dink ek vir "ovarian drilling" moet gaan en dat dit my kanse baie kan verhoog. KI het maar 'n sukses van 30% per siklus - klink vir my nogal baie min

Het enige een van julle ovarian drilling laat doen en hoe het julle dit ondervind?

Ek moet se, ek is nogal baie bang vir dit!

Lekker daggie vir julle almal!

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237317 by StellaK
hi Debs, dis lekker om van jou te hoor. baie sterkte met die swottings en die eksamen. ek hoop ook dat dinge sal beter gaan met jou ma.
ek hou ook duimvas vir jou BFP :cheer:

ek voel baie goed oor die algemeen. die moegheid is net nou besig om my ernstig in te haal. manlief wil nie he ons moet enige iets se voor ons nie by die dr was nie (oor 3 weke) maar ons het ons ouers gese en ek het my 3 beste vriendinne vertel. die excitement is net te groot om dit nie te deel nie.
ons BFP was in die 6e siklus. ironies genoeg het ek in die week voor ek getoets het begin rondbel en uitvind om te begin toetse doen.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237313 by Debs
Helloooo!!! Ekt confused geraak hehehe ek chat op twee bladsye hieso en toe deurmekaar geant na julle mensies toe so ek post op albei groups en ja, julle sal volg hehehehe.


Hopeful: ekt ook agtergekom die krampies is ‘n giveaway vir OV die vlge dag en jap dis wat ek nou maar die maand gedoen het.
My vorige siklusse wat tussen 27-35 dae so ek kan seker byna enige tyd OV hehehehe. Maar die maand het ek nie gegaan vir
Folli scan of OPK’s nie ekt gedink ons sal maar BD vanaf CD12-22 hehehehe maar hier mooi op ‘n dinsdag aand kry ek daai selle
Give away krampies so my guess was ‘n pragtige CD12 OV so ons het geBD op CD11,12,13 en 14 sooooo daai deng hy moet
Heppen!!! Hehehehehehehe! Die OPK’s het gn niks vir my gewerk nie maar as jy onseker is oor jy dalk nie krampies gaan
Kry nie is dit ‘n goeie ekstra sou ek se.

Zettie: Wooooow twee lekker groottes ne! Lucky girl!! Work them ne!!!

Delli: Welkom girl ek glo jy sal vinnig deel voel die dames hieso is vreeeeeeslik dierbaar en ondersteunend!!

Bea: sterkte skat dit kan nie maklik wees nie maar ons dink almal aan jou okay? Sterk staan, vir hom/haar wat nog moet kom 

Blommie: Sho!!! Jys al ver ne!! Exciting!!!!! Dis gagga dat hy (juis die jaar sn) nie by jou kon wees vir die anniv nie maar ek is
Seker hy sou BAIE graag!!

Zarah: Shame man ek bid en hoop werklik dat dinge smoother gaan vir jou vorentoe, 17 maande is al ‘n tydjie hoor. Drukkie vir jou..xxx

Juno & Carmen: im also getting too broody for my own good hehehehehe!!!

StellaK: MAN, eks steeds so excited vir jou!!? Hoe lank het julle probeer? Gits ek wens ek kon ook ori magie vryf en dink ‘hallo liefiiiieeee!!
Hehehheehehe! Ek wonder gereeld hoe voel jy etc. Jul se nog vir niemand nie ne?

AFM: Kan jul glo my DH het gese as ons uitvind mag ons vir NIEMAND se voor 12 weke nie   ek weet dit is beter maar dis sooooo exciting
Dan?  Ek gaan verseker vir my maatjies se (van hulle!) en se hul moet shhhhh. Maar my ma is baie siek (Lupus) en stres maak dit baie
Erger. So dit is def die iets wat sy die graagste OOIT wil he, en as ons moet MC sal dit haar seersekerlik breek.

Wil net skiesie se dat ek so min inloer, ons het alweer eksamen vlge week so eks 19ure besig om te werk/swot en het baie druk by beide.
Maar elke post kom na my email op my foon toe so ek volg julle almal hoor :D

Ek dink ek gaan assume dat laas woensdag OV dag was so ek gaan woens/donderdag wat kom toets  wel, ek gaan eers wag vir AF en as sy teen do
Ogg nogi opgedaag heti gaat ek toets!

Liiiiieeeflike dag vir julle almal xxxxxxxxxxxxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237311 by Hopeful
Zettie :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: dis so exciting, DB dat dit hop my vriendin en ek is saam met Zarah hier kom n tweeling.

Bea ek kan dink dat dit scary is maar try om reustig tebly om jou optestress maak dit net erger

Zarah, Mei is om die draai en ek is saam met jou op daai thread hoor

Bloomie dis so goed om van jou te hoor jong!!! Ek is baie bly alles gaan so goed met jou en baba en ek hoop jy kry darem nog kaans om dit bietjie te geniet :)

Dankie vir al die hulp wat die OPK's betref, ek sal julle ophoogte hou oor wat ek hier kan kry en dan natuurlik seker nog baie raadpleeg waneer ek hulle gebruik hehhehehehe

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237310 by Zarah
NaomiB, in my drome sien ek n pregnancy thread met ALMAL wat op hierdie thread is! Waar ons saam gesels op die pad na geboorte :woohoo:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237308 by Blommie
hallo dames

Zettie :woohoo: vir daai 2 follies

Dellie - baie welkom hier by ons. Ons almal weet dis moeilik om vir uitslae te wag. Probeer maar ontspan.

Bea - sterkte vir more. Glo alles sal goed verloop

Zarah - Mei maand is om die draai.

Jooste - sterkte met sussie se reflux. hoop dit gaan gou beter

Hopeful - bly om te hoor jou mond voel ok. Ek het Dischem se opks gebruik dit is R100 vir 5 toetse en jy gebruik dit soos 'n swangerskap toets. nie nodig vir bottel of iets om in te pieps nie. Dit het vir my baie lekker gewerk na die miskraam want ek het elke dag getoets en dit het my nie 'n arm en n been gekos nie. En dit is nie so duur soos die clear blue opk's. Die clear blue opk's werk ook soos 'n swangerskap toets gee net vir jou 'n gesiggie inplaas van 'n lyn.

wie het ek gemis? Hallooooo aan julle almal

AFM: Dit gaan goed met my. Was Maandag 2 jaar getroud met my wonderlike man. Net jammer ons kon nie die dag saam spandeer nie. Hy is vir die week in Mozambique vir werk. Is vrydag al 28 weke swanger en is lekker ongemaklik. Slaap raak moeilik want alles word seer. Nog net 2 daggies oor voor my 3de trimester. Ons was die 5de April vir ons 26 weke scan en Liya weeg al 892g. Alles is mooi gesond. Ons gaan die 3de Mei vir ons 30 weke ondersoek en 4d scan. Kan nie meer wag nie.

Mag almal 'n wonderlike dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account