× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237307 by Bytjie
Zarah - ek wil saam met jou trek, jy kan mos nie jou cradle-snatcher maatjie los nie man ;) :P

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237306 by Zarah
Welkom Dellie. Hierdie forum is regtig n wonderlike hulp. Jy kry baie informasie hier en baie ondersteuning. Ek hoop jou BFP kom sommer vinnig.

Zettie! Awesome! Sommer 2! Hier kom n 2-ling! B)
Ai Bea, ek ken daai vrees voor die operasie. Ek was so deurmekaar na my LAP en het net oor en oor gevra, hoe erg was dit :tmi:
Maar ek glo ook dat dit altyd die beste is om te weet wat daar binne aangaan.

Lyk my Mei maand gaan n besige maand wees! Hopeful se IVF, my KI, Andie se vlg besoek en ek glo sommer n hele paar BFP's! Ek is baie lief vir julle, maar ek dink dis tyd dat ek "graduate" na die pregnancy forums ;) dit is nou my 17de siklus van TTC :(

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237303 by Bytjie
Zettie - :rock: :woohoo: :cheer: vir die vet eiertjies. Mooi man.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237301 by zettie
Skuus waars my maniere welkom Dellie jy gaan lekker kuier hier saam ons.

Ek het ook PCOS en jy sal fine wees moet net nie nonsens vat van die dokter laat hy dadelik Fertomid gee en glugophase.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237299 by Bea
Hi Julle

Ja ek is maar op my senuwees vir more, Hopeful. Maar my eierstok/linkerkant pyn so erg sedert gister dat ek eintlik nou nie meer kan wag dat dit net more uitgesorteer kan word nie. En as die linkerbuis dan nou moet uit - so be it. Mens is maar bekommerd oor wat hulle als gaan vind daar binne, maar teen Vrydagoggend sal ons al die antwoorde hê. En hopelik sommer gou daarna 'n nuwe PVA.

Zettie - bly om te hoor van jou twee mooi follies!!

Dellie, baie welkom hier. Hoop jy sal môre al die antwoorde kry en 'n PVA. Gelukkig leef ons in 'n wonderlike tegnologies gevorderde era en is daar hulp beskikbaar. Soos Hopeful sê, dit sal dalk net 'n bietjie langer vat, maar ons vertrou dat dit wel sal gebeur. Sterkte.

Jooste - sterkte met kleintjie se reflux - dis nie lekker nie. Hoop jy kry darem bietjie slaap tussen-in.

Hallo Stellak, NaomiB, Zarah en al die ander - en dankie vir die sterkte toewens vir môre.

Lekker daggie verder almal xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237298 by StellaK
wow Zetti :woohoo: :woohoo: dis ongelooflike goeie nuus.
geniet die BD en ek glo en hoop saam met jou vir daardie BFP!!!!!!

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237297 by zettie
HALLO julle wonderlike mensies


Ek het goeie nuus gekry vanoggend was vir scan 2 vet eiertjies :woohoo:
16 mm en 17 mm ek is bitter opgewonde en positief die maand is myne.


Bea sterkte vir more.

Jooste lekker om van jou tehoor en sterkte met die refluks

Al die ander sterkte met die wag

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account