× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236746 by ertjie1
Middag Almal

Hoop dit gaan goed?

Gou `n vragie: Ek het normaal weg `n 28dae siklus, laas maand was dit 30 dae. Maar ek is tans op CD37, het al `n toetsie gedoen maar BFN. Voel ook geensins snaaks of anders, behalwe vir seer (.)(.), maar net as ek daaraan raak.

Moet ek maar nog wag, of liewer dr bel en uitvind.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236743 by zettie
Hallo julle net `n vinnige update>

Was by dok gou hy my fotos gewys van my uterus voor en na die operasie shame het geen kans gestaan nie. Alles is nou verwyder en als mooi so nou kan ons weer volstoom begin probeer het my meds gekry vir nuwe maand so hier gaan ons.

Voel soos n berg van my rug af kan njou met gemoedsrus swanger raak.

Sterkte aan julle wat nog wag om tetoets FX FX

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236742 by Zarah
Hi Hopeful

Ek het self daaraan gedink oor die naweek! IVF buddies B)

Wat die meds betref, ek weet nie watter meds Tygerberg voorskryf nie maar dit lyk of hulle nie erg stimuleer nie. Toe ek se ek ovuleer, het die FS gese hulle hou my by 50mg Clomid en dan is dit die ovidrel trigger wat so R300 is.
R6500 is baie geld jong! Ek bid ons het sommer sukses met eerste rondte!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236741 by Hopeful
More Almal,

Hoe gaan dit hier. Ek het lekker lang naweek gehou net ge eet en geslaap!!!! ( natuurlik heel van my dieet vergeet :blush: hehehehe sal maar nou weer strerk moet terug inklim )

Sterkte aan die die wat toets en wag ek weet dis niks lekker nie ek hoop dit is julle BFP's die maand

Naomi, hehehe sorry ek moes bietjie giggle oor die kaalgat tussen die daisies ding hehehe bly die dok het dam n generator gehaad en dat die krag nou weer aan is.

Zarah, moet nie sleg voel oor negatief wees nie ek weet wat jy bedoel dies nie regtig negatief nie net aanvaarding dat dit nie natuurlik sal gebuer nie. Moet wat ek nou gaan se nie verkeer opneem nie wand ek hoop terharte dat die IUI werk maar soos dit my klink as julle nie werk nie dan is ek en jy IVF buddies!!!!!!!!! skuus ek will nie so opgewonde klink nioe wand ek hoop en bid vir jou part dat dit nie sal nodig wees nie :heart:

AFM: nie veel nuus my kand nie. Het ek julle vertell dat my Pa n dokter is en dat hy gese het hy sal vir my die IVF meds op kos preis verkoop? well hy het die totaal vir my gekry op kosprys kos die Gonal F ( die die hormoon inspuitings ) my R 6 500.00 dis erg rof maar dis darem n bietjie goedkooper

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236739 by Zarah
Hi NaomiB

Ek het heel oggend gesukkel om ons Paarl kantoor te bel en toe laat weet hulle nou die krag was af. Sterkte met jou blou maandag en geluk met jou pragtige eiertjie!

Ek hou duim vas!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236737 by Bytjie
Hi, die krag is darem nou weer aan

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236734 by Bytjie
More julle, hoop almal het lekker naweek gehou.

Aan die dames wat nou in die TWW is, sterkte vir julle.

Julle terwyl ek vanoggend so kaalgat tussen die daisies daar in die dokter se spreekkamer le, besluit Paarl se krag tot hiertoe en nie verder nie en slaan sommerso af. Gelukkig het ou dok toe 'n generator en kon ons darem die scan doen. Daar is nou net 1 follie met 'n pragtige mate volgens dok (het skoon vergeet om te vra hoe groot, was nog te verbouereerd oor die krag). Weet nie wat van die ander 1 geword het nie. Ons het darem gisteroggend en aand BD sessies ingewerk. Hy se ek behoort vandag of more te ovuleer, ek hoop maar dit gebeur so.

Die donnerse krag is nog steeds af, kan mens se week nou so k@k begin. Ekskuus vir die Frans dames.

Lekker daggie vir almal verder

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account