× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236731 by Bea
Môre julle, hoop julle het 'n lekker lang naweek gehad.

Debs, StellaK en Zarah - sterkte met die 2ww - dit is darem hectic!!!

Naomi, hoop als gaan goed met jou scan vandag.

Ek geniet dit nou om 'n breek te vat van TTC - wag in spanning vir my derde lap oor drie weke. Ek over indulge lekker aan koffie by die werk - LOL. En natuurlik 'BD' net vir die pret :-)

Sterkte vir hierdie kort week almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236730 by Zarah
More almal

Ek is op 8DPO so ek moet ook seker by die naweek toets.
MAAR, ek is nie juis optimisties nie. Jammer dames as ek negatief klink, maar ek het vrede gemaak dat dit nie van self gaan gebeur nie so ek sien maar uit na vlg maand se IUI. (bygese ek het ook nie juis geloof in die nie) en dan IVF na 3 mnde se IUI's :woohoo:

Ek spot mos so ek sal by more of oormore begin spot en dan weet ek dis n BFN.

Vir die res van julle wat toets, ek hou styf duim vas!

Zettie, hoe gaan dit jou kant na die operasie? Ek wou nog vir jou vertel, hier is n meisie by my werk wat seker 10 miskrame gehad het en het ook in Jan haar septum verwyder. Hulle vat n break nou.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236729 by StellaK
jip, ek toets ook die week. ek is nie 100% seker wanneer ek OV het nie, so ek vat maar die laaste moontlike datum en dan is Vrydag 13 dae na OV.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236728 by Debs
Eeeeek stella! Toets jy ook hierdie week?? -vrydag? Donderdag is Dag 14 na OV datum so ek gaan toets. :)

Sterkte met al julle dames se week!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236725 by StellaK
Goeie more dames,

ek het vrydag af gehad so ons het 'n heerlike lang naweek gehad. het gaan kamp om bietjie weg te kom. en dit het ook weer nuwe entosiamse gevestig vir die BD :woohoo: dalk moet ek as ek OV hom weer bietjie weg vat vir 'n paar dae .. hehe :evil:

Naomi, ek is bly oor die goeie nuus. hoop als sal goed gaan met vandag se scan.

Sterkte vir die week se gewag Debs. ek weet hoe dit die tyd nogal stadig laat verloop. ek wag vir vrydag om te toets. hou vir jou diumvas vir daai BFP

hoop almal geniet die lekker kort week

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236704 by MMCC
HIi almal!

Kom loer net in om almal n wonderlike naweek toe te wens.

Ek weet nie wt deesdae met my ML aangaan nie maar hy is konstant lus vir BD. Ek kla natuurlik nie, dus hopenlik iets goed ;).

Debs - Sterkte met die TWW, dt is nugal erg.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236690 by Debs
Jeeeeeeeez julle!! Hoe HOU mens dit in die TWW period??? Moet wag tot Donderdagoggend om te toets!! ARGH!!!!!!!!!!

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account