× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 7 months ago #236768 by Andie
More julle!!

Lyk my ons internet is darem uitgesort... Vir nou. Telkom het my al so baie stringe laat vloek!! :angry:

Zettie, sjoe ek's bly alles het goed afgeloop en ek weet jy sal sommer nou vinnig weer swanger raak en dan hoef jy hopelik nie weer te worry nie!!

Ertjie, wat sê die dokter? Ek sou eerder op my eie gaan vir 'n bloedtoets sodat jy self die resultate kan kry. As jou dokter jou stuur moet jy wag tot HY eendag tyd het om jou te laat weet wat die resultate is. En hulle kan hulle tyd vat jong.

Sjoe, Hopeful, R6500 is baie geld en dit net vir EEN van die medikasies. Ek hoop regtig dit werk sommer eerste keer vir julle. Jy verdien dit defnitief.

Niks nuus aan my kant nie. 7DPO vandag. Ek het sommer vroeg ge-ovuleer die maand. CD10 al. So ek sit ook in die TWW. Spotting behoort by die naweek se kant te begin en AF by Dinsdag of Woensdag. So ek wag maar.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236766 by Bytjie
Goeie More dames, hoe gaan dit vandag met almal.

Ertjie het jy al daai dok gebel???????????????????????????????????

Sjoe Hopeful, dis baie geld maar as julle op die manier 'n kindjie kry is seker als die moeite werd ne.

Zettie yippie vir die goeie nuus.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236751 by Hopeful
ertjie, jy beter ons op hoogte hou oor wat die dokter se :woohoo:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236750 by ertjie1
Ek het nog nooit probleme gehad, was klokslag 28 dae elke maand, behalwe vir laas maand, was dit 30 dae. Die 30 dae is nog ok, maar die 37dae het my heeltemal deurmekaar.

Ek sal maar dr bel en hoor wat hy sê. (kan amper nie glo ek het nog nie :laugh: )

Dankie julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236749 by Hopeful
Hi Julle

Ja jong dis n hoopie vol geld maar nou ja ons sal dit doen spaar nou dat dit goed gaan ek hoop ook maar dit werk die eerste keer never mind ek, DH sal dit nie kan verwerk nie elke keer as ek vir hom se ons moet realisties wees oor ons verwagtinge dan skeit hy my af en se net DIT MOET WERK so ek is nogals bekommerd oor hoe hy gaan reageer maar nou ja sal moet sien.
Die dokter ( wat nou een van die dokters by Aevitas is, so is die selle as jou dokters ek is net nog nie seker water een my gaan behandel nie ) sit my op Gonal F ( al OV ek op my eie ) en ook Progynova wat estogeen is om te help dat die embrio mooi attach. Die estogeen is goedkoop dit is R 140.00 ( kos prys ) so meskien moet jy vir jou dokter vra of jy ook dit kan gebruek.
Ek moet se ek is al baie opgewonde en kan nie wag nie!!!!! Ek try nog om DH se arem te draai om dit in Julie te doen wand werks gewys sal dit my beter pas maar ons sal moet kyk.

eiertjie ek sal voorstel gaan doen n bloed toets as dit negatief is bel die dokter wand dan het jy dalk Provera nodig. Het jy al ooit tevore gehaad dat AF nie op haar eie opdaag nie?

Zettie, ek is SO SO SO bly jy voel beter en is reg vir die ding ek is sommer seker alles sal goed gaan en dat jy sommer gou weer sal swanger wees. AS jy nie will vertell nie dan hoef jy nie maar hoe het hulle met die op gemaak was dit min of meer soos n LAP?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236748 by Zarah
Zettie!!!! Dis fantastiese nuus! Voor jy jou ogies uitvee sien jy weer daai (pregnant 1-2)! En dan kan jy gerus wees dat als goed sal verloop.

Bea, ja jong. As dit 1 ding is wat ek kom leer het is dit geduld. 3siklusse KI klink na niks op hierdie stadium van die geveg nie! LOL! As ek mooi dink, het dinge eintlik vinnig met my gebeur. Al het die afgelope 16maande soos n ewigheid gevoel. Ek het 3 Laps weg, graad 4 endo gevind en verwyder, was op 6mnde Fertomid, Is al by my 2de FS en begin met KI vlg maand.

Ertjie, ek sou Dr toe gaan. Miskien wys n bloedtoets jys swanger of ten minste kan hulle kyk wat aangaan.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236747 by Bea
Zettie, bly om te hoor als is nou verwyder. Ek hoop jy kry nou sommer vinnig daai BFP!

Zarah, ek hoop jy het sukses met jou eerste rondte! Ek weet ek het vier onsuksesvolle KI's gehad, maar daar is baie vroue wat wel sukses behaal, anders sou die FS'e dit nie gedoen het nie. Ek troos myself daaraan dat mens eers deur al die "stappe" moet gaan en as jy dan by IVF uitkom, is dit die regte besluit.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account