× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236352 by Hopeful
Naomi, voorspoed met die Fetromid ek hou stuif duim vas dat dit jou maand is die

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236348 by Bytjie
Hallo, hoe gaan dit vandag met almal.

Jooste - dis amper more yippeeeeeeeee. Sterkte vir julle vir more.

Blommie - jammer om te hoor jy's nie lekker nie, drink maar jou meds en kry genoeg rus.

Lalie - jammer oor die BFN

Zettie - bly om te hoor jy voel beter

AFM - het gisteroggend met 100 mg Fertomid begin en die duiwel is klaar binne in my lyk dit. Ek's baie moerig en ge-irriteerd, my arme huismense gaan weer 'n swaar tyd het die week. Ek moet 20 Maart vir die follie-scan gaan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236345 by Hopeful
Zettie, ek is so so bly jy voel beter en ek dink dit is n WONDERLIKE idee wat DH het!!!!!

Blommie ek is jammer om te hoor dat jy siek is maar baie bly dit gaan goed met jou en baba!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236344 by Blommie
More dames

Bea - Welkom, het jy dalk goeie nuus Gekry die naweek.

Zettie - dink dis my wonderlike plan.

Lalie - so jammer oor die BFP

Jooste - sjoe more is die groot dag.

Al die ander hallo

AFM: Ons was Vrydag weer by die dr vir ons 22 weke sonar. Liya weeg nou 438g en is 17cm lank. Sy is maar n kort gat :) . So ver word my keiser 8 Julie gedoen. Mamma is bietjie plat in die bed. Is lekker siek. dr het meds gegee so hoop dit werk.

Vir nou probeer ek maar rus

Lekker dag almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236343 by zettie
Goeie more julle almal.

lalie jammer oor die BFN vet druk vir jou.

Ek voel beter na die naweek het weer krag vir aangaan DH het gese ons gaan nie baba kamer oppak nie want die goedjies gaan verniel. So ons sluit net daai deur en as ek weer swanger in skuif ons die baba kamer na die ander kamer en doen dit alles van voor af om dit spesiaal temaak.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236342 by Hopeful
More Julle.

Shoe wat n naweek was besig maar lekker :)

Jooste more is die grotodag!!! Sterkte virendin en geniet elke oomblik!!!

MMCC, dis great nuus oor mei en dis sommer om die draai voor jy jou oe uitvee is dit klaar teid!!!

Debs hoe het dit toe gegaan met die BD?

En al die anderdames wat het julle die naweek aangevang?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago - 13 years 6 months ago #236332 by MMCC
Halo almal!!!

Ek kon julle darem maklik vind :laugh:

Hopeful - Baie dankie vir die nuwe page. Ek weet ons gaan hier ook lekker saam gesels en mekaar ondersteun. Ek glo en vertrou 2013 gaan vir ons hope vreugde bring.

Snoekie - Anja is te pragtig!!!!!!

Lallie - X bje jammer om te hoor my skat. Hoop j voel gou beter en weer vol moed.

Jooste - Die tyd raak nou al minder vriendin!!! Sterkte

Debs- Sterkte met die xzams!

Bea- baie welkom hier!!

Halo al die ander!!

Ek hoop julle almal het n wonderlike naweek wat voorle. Manlief verjaar more en ons gan bietjie by die skoonmense kuier. Dit reen heerlik hier by ons en ek le al knus onder die komberse. Kanie meer wag vir die winter nie, x sowaar nie 'n somer mens nie. Wil net met julle my dagstukkie deel. Die teksvers was Markus 11 vers 24. "Daarom se Ek vir julle : Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit kry." Ek hoop dit kan vir almal van ons bemoediging bring.

Ek weet nie of ek julle al gese het nie, maar ek kon vir 8 Mei 'n afspraak by die Ginea kry. Ons sal dan ook weer volstoom op die TTC pad wees. :cheer:

Liefde :heart:

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC
The following user(s) said Thank You: Lalie12

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account