× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #236360 by Hopeful
Hi Strikkie ek is bly dit gaan darem nou al bietjie beter met die werk. voorspoed met die maraton hoor :P

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236359 by Hopeful
Hi julle heel van dit topic af..... ( ons kan darem ook nie NET TTC praat nie hehehehe ) ek het in die laaste seker so twee jaar wat die TTC storie emoetioneel op my swaar was glad nie geworry oor my gewig nie ( waar oor ek nogals particular was meeste van my lewe ) tot my skok het ek tweemaande terug besef dat ek in daai tyd 12kg opgetell het :cry: en nou will ek nog swanger ook raak dit gaan mos nie werk nie :unsure: so ek dieet nou, het meeste suiker uit my dieet gesny en alle stysel. Dit werk maar vrek stadig ek dieet nou al so 6 weeke en het nog net 3 en half kg verloor. ek weet n gesonde mik punt is 1kg per week. Uit peire frustrasie uit toe gaan koop ek toe nou vandag vir my van daai Herbex fat burning tea om net die gewig bietjie aan te help. Ek glo glad nie in die dieet pille en shakes en tees nie maar dit het regtig vir een van kolegas gehelp om te verslank. Ek het toe gewonder op iemand hier dit al proebeer het en hoe dit vir hulle gewerk het?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236358 by Strik*kie
Hallooooooo

Jooste, ek is so opgewonde saam jou!!!!!!!!!!!!!!!!! Ag ek wens ons somme al moreaand geweet het hoe dit gegaan het en wat dit is. Ek dink dis..........................PIENK!!!!!!!!!!!!! Kom ons kyk teen die einde van die week of ek reg is ;)

Zarah, ek is bly jy het PVA gekry, ek hou als gekruis!!!!

Naomi, sterkte met die pilletjies!!! Hoop nie dis te erg nie ;)

Lalie, ((hugs))) jammer oor bfn. :(

Hi almal verder: Blommie, SNoekie, Bea, Hopeful ( gaan darem al bietjie beter, maar werk is nog aan die gang)

AFM: niks nuus, is op cd 6 so bd maraton begin seke so donderdag en naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236357 by Hopeful
Jooste ek is so vrek opgewonde vir jou!!!!!! kan nie wag om jou te hoor nie en moet nie stress ny gaan n wonderlikke mamma wees ek weet dit sommer. Geniet julle laaste aandjie as net man en vrou!!!!

Zarah!!! Dit is so freaking exciting!!!!! so bly vir jou my vriendin en sommer lekker jaloers dat jy se dis goedkoop wand ek gaan nogals duer my alie betaal hehehehehe Ek doen myne by Aevitas en ek wet jy het genoem dat die selle dokters van daar die procedure by Tygerbger doen so so excited vir jou weer eens. Kom update ons sodra jy kan vriendin

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236356 by Bytjie
Dankie Hopeful,

Zarah - eks baie bly om dit te hoor. Gaan hulle jou enige fertility drugs gee.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236354 by joo~ste
Hallo julle!

Zarah so bly vir jou dat die wiele nou besig is om te rol! Yah!

Al die ander: julle is gegroet! (Klink ek nou soos 'n deelnemer aan Noot vir Noot!)

Ek sal vireers bietjie uit aksie wees. Gaan more in en word more aand laterig eers gedoen. Sal in alle waarskynlikheid eers hier rondom Vrydag / Saterdag kom post, want ek gaan geen elektroniese goed saam met my neem nie. My man sal al die sms'e hanteer, want ek wil net fokus op babsie. Sal julle als vertel sodra ek weer terug is.

Ai....
ek is skrikkerig...
:dry:
en dan ook vrekked opgewonde
:woohoo:

So deurmekaar spul emosies!!
:laugh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #236353 by Zarah
Hi almal

Jooste, sterkte more.

Eks weer op my foon so ek gee net vinnige update.
Afspraak by tygerberg was n breeze. Nie te lank gewag nie en my vorige FS het n volledige verslag gegee. So geen onnodige toetse nie.
Ek begin vlg maand met IUI! Gaan 3 keer probeer en dan IVF! Ek kan nie glo nie! Ek is opgewonde want nou gebeur dinge!
Alle eer aan God!

Ps. Die kostes is ridulously goedkoop!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account