Hi julle!
Jammer, was so bietjie besig die afgelope ruk! Bly om al die nuwe gesiggies hier te sien! Welkom julle, lyk my jul gesels al te lekker saam... Goed so!
Wil jul sommer net bemoedig - as mens nog nie n jr lank probeer nie, dan 'sukkel' mens nog nie rerig nie, so moenie moed verloor en probleme begin soek nie... bly positief, geniet jou man, geniet jou kids, as jy reeds het, en geniet die 'oefen'... Dit is so maklik om selfsugtig, selfgesentreerd en hiper sensitief te raak in die speletjie.. Want dit raak maklik om net heeldag aan myself te dink... Ek moet myself gereeld opcheck
Wanda, bly om te hoor manlief het ingestem om uroloog te gaan sien, kon jy al n afspraak kry?
Anzel, bly jul het besluit om die maand rustig te vat! Geniet dit sommer! Dit doen wonders vir die gemoed! Xxx
Tanzie, sound good, but keep yourself busy as to not drive yourself up the walls... I know - easier said than done!
Swartkat, hoop daai masjientjie wys n positief vinnig, vinnig! En dan is dit danstyd!
Meisiekind, hoe gaan dit met jou?? Voel jy noual beter?
Afm: Was vanmiddag vir dag 12 scan, lyk asof ons op n natuurlike siklus sal kan terugplaas! Jeeeeeey! Super opgewonde! Wand lyk goed, en het n eierselltjie om te trigger, hoop dat alles nog goed lyk later die week.
Jame, hoop die mood is beter vandag! Daai see vakansie klink na net wat jy nodig het!! Nou tel jul seker slapies af!
Lekker wekie julle!