× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 10 months ago #252523 by Twinkle
Gebruik enige van julle hier Fertomid? En woon in die wes kaap?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252513 by tanzie
Good Morning Everyone :) :) :)

Day 5 today which means in a few days I can start over :kiss: :kiss: Yay!!

I decided to not use ovulation tests or anything of the sort and to be patient and leave it all in Gods hands...
It happened before by itself over time so I am sure it will happen again,the only thing I will do is keep track of my cycle days and CM...

Holding thumbs for everyone on this thread that we will all be smiling one of these days :kiss: :woohoo: :) :laugh: ;) :P


xxxxxxxx

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252512 by Meisiekind
Twinkle, dis awesome nuus!! :woohoo: :woohoo: So bly vir jou. Mag jy 'n baie gesonde swangerskap hê!

Tinktinkie, saam met jou opgewonde! Bly alles verloop volgens plan. :)

Wanda, dink aan julle en hoop dokter sorteer sommer gou vir ML uit.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252502 by wanda
Hi julle

Twinkle baie geluk ek is so bly vir julle mag God jou seen met n wonderlike 9 maande geniet elke oomblik daarvan.

Tintinkie sterkte vir jou en manlief

Ek is tuis met broncithus maar hopelik kry dit vinnig weer sy ry

Manlief was vandag by die uroloog hy se daar is prostitus en het alles met n sonaar bekyk. Hy vat hom donderdag teater toe om die pypieste bekyk hy se as dit niks is wat hy in teater kan fix nie gaan hy manlief 3 maande op antibiotika sit en kyk wat gebeur bid asb saam met my dat hy net vir ons antwoorde kan gee donderdag. Dan kan mens ten minste weet wat dit veroorsaak hy se alles dui daarop dat manlief kronise prostites het. Hy sal die oorsaak moet kry en vir hom is die maklikste as hy in teater kan krap en soek na die fout.

Vir almal ander hier hoop ek net die beste

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252495 by Tinktinkie
Hi julle!

Twinkle! Dit is fantastiese nuus!!! So, so bly vir jou! Baie geluk jong!!

My dr het ook aanbeveel dat ovulasie toetsies in die winkel kan bly, veral die digitale ene, teveel fals negatiewe lesings. Sy het altyd aanbeveel dat mens bd elke 2de dag vanaf dag 12 tot 18, dan is die base gecover en jy maak nie jouself mal met toetsies en wonder nie.En onthou dat mens elkgeval eers ovuleer 48h na LH gepiek het, so dis so 2dae na n positiewe opk.

Anzel, ek sou def nie nou al geworry het oor follies en scans nie meisie, geniet jou man, geniet die oefen... As jy ongereeld menstrueer kan jy dalk oor n rukkie vir dr sien, maar hul sal jou nou net wegwys. Weet dis nie maklik nie..

Afm. Het getrigger Do aand en plaas komende Do ons embies terug. Super opgewonde!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252483 by DieSwartKat
Jong, ons kan seker lank debatteer oor die ovulasie toetse. Ek dink dit het sy plek, maar mits jy oor ' paar maande (3 ten minste) jou siklus geevalueer het en data het om mee te werk (lengte van siklus, lengte van AF, vreemde simptome en dinge ens ens ens).

Ek dink dit is ook baie belangrik om elke dag dieselfde tyd te toets indien jy 'n gewone OPK gebruik, in die laatmiddag.

Ek self het in in die laaste 6 maande slegs een positiewe OPK toets gehad (verlede maand), toets hierdie laaste week elke dag en dit is negatief. Ek was Donderdag vir OV-scan en weet my OV behoort vandag/more te wees. MyLH in urine wys dit egter nie.

Maar, soos Twinkle se, by 'n PCOS pasient (wat ek is) is die OPK selde positief. Dis waar die saliva toets (die "Maybe Baby" toets) baie beter werk, en myne was nog elke maand positief oor die tydperk wat ek gemeet het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252482 by DieSwartKat
Hi Twinkle!

Baie geluk, jou ou yster!!!! Wens vir jou 'n pragtige, gesonde swangerskap toe. Hoop jy loer elke nou en dan in by ons.

Gaan begin nou daai "baby due..." thread en geniet dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account