× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 11 months ago #252403 by tanzie
Good Morning,

Quick Update-AF due tomorrow,DP had me making toast and cheese at 11pm lastnight and I was literally crying as I couldn't stand the smell,now not to get my hopes up I know my AF also makes me have weird smell senses etc,also had a really runny tummy this morning :cry: :cry: and woke up last night sweating and tummy cramps(sorry tmi)but had to share with you amazing people....I have not been weeing more tho?so that probably means that I am not pregnant,as 1st baby I was weeing all the time,but gyni did say last baby was laying low on my bladder....

Meisiekind-thank you so much :cheer: yes 1 more sleepy then I can test :laugh: :laugh: can't wait!!

charneqsmith-thank you for welcoming me-yes fertomid was was our only medicated cycles and we stopped it due to the over producing of eggs :cry: :cry: :cry: gyni said I ovulate beautifully on my own as we went another 2 months for check ups and blood tests too see if i am ovulating on my own and the results were very good he said the 1st month was normal and the 2nd month very high which also meant i ovulate multiples on my own,without the fertomid.....and DP is a twin??butttt no twins in my family....

anyways I am crampy today still,so hope that its a good sign if not I am still thankful if af comes on time then I know my cycles are still normal and all is still well with me....

Love to all and baby dust!! :kiss: :kiss: :kiss: :kiss: :kiss: :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252400 by Meisiekind
Hello almal

Soos beloof, hier is my eintlike update.

Fairychild, omtrent wie mens vertel en wie nie, meeste mense hier sal nie sommer vir ander mense vertel nie. Party het al en sê agterna dat hulle wens hulle het nie. Maar almal se omstandighede verskil. Persoonlik soek ek nie die druk op ons van mense se vrae nie. Hulle bedoel goed, maar as jy nie self deur fertility issues gegaan het nie, sal jy net nie verstaan nie. So vir my is hierdie die plek waar ek afpak, my ups and downs deel met ander wat verstaan. Net my ouers (wat self ook hier deur is), 2 goeie vriendinne en 2 mense aan wie ek raporteer by die werk (waarmee ek baie goeie verhoudings het) weet hiervan. As dit nie was dat mens soms tyd by werk moet afvat vir scans nie, sou ek seker nie vir die laasgenoemde 2 mense vertel het nie.

Jame, hoop jy voel al beter (en minder moeilik by die werk :P)? En die wegkom see toe sal julle baie goed doen. :)

Swartkat, hoe lyk dit met die OPKs? Jy's nou seker by CD13?

Tanzie, welkom hier! Jammer om te hoor van julle verlies. Ek hoop dinge lyk sommer gou beter vir julle! Amper toets tyd!

Tinktinkie, bly om te hoor dinge lyk goed vir natuurlike terugplasing - dink aan jou. :heart:

Wanda, bly om te hoor die uroloog kan julle Maandag al help - nou hoop ons vir die beste!

Fairymommy, hoop nou vir die beste vir volgende maand en dat alles mooi in plek sal val.

Charne, sterkte vir die 2ww! Jy en ML het definitief julle kant gebring. :blush: Ek verstaan jou vraag oor "stage fright" 100%. Selfde met my ML - as hy te veel fokus op sy performance, dan stres hy so dat daar probleme is. Ek vertel hom net die nodigste wat dit betref sodat hy so min moontlik fokus daarop. Maar dis maklik vir my, want hy dring nie aan om alles te weet nie en is heeltemal okay daarmee dat ek voortou neem wat betref my behandeling. Sal hom 'n paar dae voor die tyd herinner dat dit binnekort is en miskien ook dag voor die tyd (wanneer ek weet) sodat dit nie totaal en al 'n verrassing is nie. En as die tyd daar is, kies 'n tyd van die dag waar veral hy nie te moeg is nie. Nie altyd so maklik nie, ek weet. Aande is gewoonlik nie 'n goeie idee vir ons nie, so ons maak maar 'n plan vroeër in die dag. Verder het ek nie veel raad nie - dit raak darem makliker met tyd.

Wat my betref, omtrent 'n op en af naweek gehad. My BBT bevestig vandag dat ov Sondag op CD21 was, MAAR ongelukkig het ons dit gemis. Hele paar dae lank seer (.)(.) gehad, maar die ander tekens wat meer betroubaar moes wees het glad nie saam gewerk nie. Dis maar moeilik as mens se siklusse nie so voorspelbaar is soos ander mense s'n nie, en ek en ML kan nie vir dae aan een BD in die hoop dat ons iewers die regte dag getref het nie. Een van my OPKs het 'n vervaardigings fout gehad wat maak dat die lyne nie reg vorm nie, en ek kan nou sien dat dit juis daai een was wat die positiewe een sou wees. Het later daardie dag weer een gedoen, maar dit was te laat. Jammer vir tmi :tmi:, maar my CM het ook glad nie saam gespeel nie. Nie een keer waterig of EW gewees nie, so ek dink dit sou in elkgeval 'n probleem gewees het met die dat ML se swemmers nie daar deur sou kon gaan nie. Ek dink dit was agv die groot hoeveelhede verkoue medisyne wat ek moes vat die laaste tyd - nou nog nie 100% wat dit betref nie. So ek is nou só oor die idee van sonder meds probeer in my breuk maand. Het sommer vandag al my meds vir November gaan kry. Nou in afwagting vir AF om te kom en dan is dit tyd om weer erenstig te probeer. Ek is seker die Here het 'n goeie plan hiermee (daai klomp verkoue meds kan in elk geval nie goed wees nie), so ek voel goed en positief oor wat gebeur het en wil nou net vorentoe kyk! Wie weet, dalk verras die Here ons met die beste Kersgeskenk waarvoor ons kan vra!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252398 by charneqsmith
Hello Julle.
Wat 'n besige week- kan nie glo ons trek al by Woensdag nie!

Anzelmama12- jammer oor AF wat opgedaag het! Dis regtig 'n hartseer (soms magtelose) gevoel as sy haar verskyning maak. Ek het ook besluit as ek die maand uit is, gaan ek vir eers die behandeling ook stop. Vir my raak dit dreinerend. Hoekom dink jy was dit net 1 dag lank? Is dit die 1st keer ?
Ek het nog nooit daarvan gehoor dat iemand op CD 4 'O' nie. Maar Fertility Friend se dat dit moontlik is om op verskillende dae ewcm te kry en dat jy dan nie noodwendig dan ovuleer nie. Was jy vir bloedtoetse al? Is jy doodseker jy is nie swanger nie? Wil nie jou hoop op kry nie, maar my een kollega wat saam my skool hou, het aanhou Swangerskap toetsies doen en almal was negatief! En toe sy gaan vir bloedtoetse toe is sy al 6 weke swanger.
Baie sterkte vir jou! En ook vir jou eksamen.

Fairychild- Dis nogal moeilik. Hoe meer mense weet, hoe meer druk is daar soms. Familie & Vriende verstaan nie altyd die pad wat mens stap nie ( veral as dit so bietjie opdraende is). Die mensies op die groepie verstaan beter. Soos jy se, wie gaan beter verstaan van CM en die anstigheid om op 'n stokkie te piepie.

Jame- Ek is skoon jaloers! Waar gaan julle? Behoort Def die mood bietjie te lig. Jy moet dit geniet hoor!

Swartkat- Ek haat dit om raai- raai- riepa met dit te speel. Lol myne lyk altyd vir my positief.
Ek kan net nie dai masjientjie wen nie. Op die oomblik is hy elkgeval dood. Iets het die liggie laat blaas.
Sterkte hoop jou BD is sommer om die draai.

Wanda- Dit is 'n baie Inspirerende boodskap. Soms moet mens maar net terug staan en als aan God oor laat.
Baie sterkte vir jou en jou man Maandag! Ek glo en vertrou als sal goed gaan.
Geniet jou naweek by die bush camp! Net die ding om jou gedagtes af te trek.

Hi Tanzie welcome onboard! So sorry to hear about your loss. :-(
Are you using any medication at the moment? Or was the fertomid your only medicated cycles?
Good luck, hope its not AF symptoms.
and shout if you need any advice.

Tinktinkie- dankie vir die raad, dis waar soms verloor mens betekenisvolle goed uit die oog uit, as jy al jou energie fokus op iets wat jy baie graag wil he.

Fairymommy- Dis al negatiewe ding van die OPK's. Dis soms moeilik om 'n positief te spot. Die digitales is baie beter. Dit werk mens net baie duur uit, want 7 is noooit genoeg nie ;-).
Hoop volgende maand is dit weer sulke goeie nuus!

AFM- ek was Maandag vir my CD 12 scans. Die het goed gelyk en my FS was baie gelukkig. Ek het 2 Follies gehad, een links en een regs, 17 mm en 22 mm. Dis die 1st maand wat ek links ook een het.
Ek was op 5 mg Femara. Ek moes Maandag aand myself die trigger gee, my hubby het laas sleg daarvan afgekom toe hy my moes inspuit.
So vandag het ek geovuleer. Het verskriklike krampe gehad aan my regterkant. Amper soos Af.
Ons het darm dit goed gecover. Het ge BD Ma, Di en vandag.
Ek begin nou vannaand met 300 mg Utrogestan (progestroon). Ek bid die Spotting bly weg die maand. Ek het Maandag vir my FS daarvan gese, toe se hy, ek moet dit nou nie meer die pilletjies drink nie, maar vaginaal insit.
So persoonlike vragie, kry julle ML's ook soms "stage fright" as ek dit so kan noem. My man sukkel om aan die gang te kom as hy weet dit is sulke tyd. Ek wil net graag raad he, hoe om dit anders te benader. Hy weet watter dae ons MOET bd want hy dring daarop aan om elke maand saam FS toe te gaan.

Hoop julle gaan 'n lekker aandjie he, en sterkte vir die res van die week. Amper naweek!
Xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252397 by Fairymommy
Hi

ek het maar my geldtjies gebruik en clearblue se digitale toetsies gaan koop en sowaar smiley :) gekry!
aar slegte nuus ML in die buite land tot 6 Nov :( . ek die toetsie gedoen om te kyk of my nuwe dosis meds werk. hoop om volgende maand ook smiley te kry.
S

al almal op hoogte hou!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252396 by DieSwartKat
Fairymommy, vir my lyk dit asof jou T en C lyne min of meer dieselfde kleur is. Ek sou beslis die kans vat, het ook al donkerder gesien, maar daai lyntjie is beslis donker genoeg om ernstig opgeneem te word! Ek dink dit is "sulke" tyd, geniet dit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252395 by Meisiekind
Sjoe, moeilike een. As dit myne was sou ek nie te opgewonde geraak het nie, want ek het al donkerder gesien op ander toetse, en môre (of selfs vanaand) weer toets, MAAR ek sou in elk geval vir ML nader gesleep het vir ingeval. :blush:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!
The following user(s) said Thank You: Fairymommy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252394 by Fairymommy
Laaste keer wat ek foto probeer laai. positiewe ovulasie ???
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account