× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 11 months ago #252286 by AnzelMama12
So ons is in dieselfde bootjie! Net so baie seer vandag. Sommer tjankerig. Ons het ook besluit om maar vir eers handdoek in te gooi. Dit maak ons albei net klaar.

Sterkte vir julle! Xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252285 by wanda
Hi Anzel

Jammer om te hoor maar sterkte ek is ook uit en vir nou dink ek is dit eers net klaar. Af het met n groot bang gekom vrek baie pyn. Ek dink vir nou gaan ons nie weer enige iets try tit manlief by die uroloog was nie.

Lekker naweej vir almal en sterkte

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252284 by AnzelMama12
More girls

Ek het slegte nuus. Eks uit die maand. Af het vanoggend met 'n vengeance haar verskyning gemaak. So vandag is weer CD1. Ek gaan hierdie maand nie behandeling gebruik nie. Sal maar sien wat gebeur.

Lekker naweek almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252282 by Meisiekind
Hello almal

Dit raak besiger by die dag op hierdie thread. :)

Wanda, hoop dit gaan mentally nog goed aan jou kant onder omstandighede. Het nog altyd hoop vir jou vir die maand, veral met AF wat 2 dae laat is. Vat dit rustig die naweek, dan kan jy Maandag die toetsery vierkantig in die oë kyk en dit agter die rug kry. :heart:

Fairymommy, baie welkom hier. Seker jy sal sommer gou tuis voel. Ek het self ook PCOS, maar nie insulien weerstandig volgens bloed toetse nie, so het nie ervaring van Glucophage nie. Op die oomblik gebruik ek 100mg Clomid / Clomihexal / Fertomid (behalwe hierdie maand) en vind dit werk baie goed vir my. Het nog elke keer ge-ov op 100mg, waar ek andersins glad nie ov nie. Met 50mg het ek net partykeer ge-ov, so my FS is baie gelukkig om te bly op 100mg. Nie seker hoekom jou dokter so lank sou wou wag voor hy Clomid voorskryf nie? Is jou dokter 'n FS (fertility specialist) of net gewone gynae? Ek persoonlik het gevind dat dinge baie beter vorentoe beweeg toe ek van my gynae af oorgeskuif het na my FS. By die FS het ons 2 siklusse gemonitor met scans en weet nou presies wat om te verwag elke maand. Laaste woorde: TTC met PCOS kan 'n lang paadjie wees en toets maar mens se geduld. Dit help om vooraf te besef dat dinge nie oornag in plek gaan val nie, alhoewel ek hoop dat jy een van die gelukkiges is wat sommer gou by 'n BFP uitkom.

Charne, welkom aan jou ook. Hoop dat jou FS sommer gou agter die oorsaak van jou spotting kom en dit uitsorteer. Ek het nie veel kennis daarvan nie, maar hier is definitief 'n paar dames wat sal kan raad gee.

Jame, jammer om te hoor oor BFN. :cry: Het jy gePOAS of was dit bloedtoets? Ek is mos 'n ewige optimis en glo dis eers werklik verby as ek AF sien (en partykeer wil ek dit amper nie eers glo nie). Indien dit dan nou so is, hoop ek dat jy baie beter gaan regkom by Vitalab - jy het immers baie meer van die FS daar gehou. Sterkte! :heart: :heart:

Anzel, sterkte vir Maandag en hoop jy voel gou beter!

Swartkat, hoop dis die begin van 'n goeie siklus vir jou!

Betti, ek het ook al die Clicks OPKs gebruik en soos Swartkat sê dis R68 vir 4. Hulle is wel nie midstream nie. Ek is altyd haastig, so betaal bietjie meer vir die Dischem midstream OPKs wat R120 vir 5 is. Dis darem beter as die ClearBlue wat so duur is.

Tinktinkie, hello! :)

Wat my betref, spotting is weg en ek baklei nog met die verkoue virus ding. Verder nie enige noemenswaardige nuus nie.

Lekker naweek julle!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252280 by Tinktinkie
Jame! Ek dag jy toets eers more?? Ai mensie, ek sit in die publiek en wil nou net huil vir jou... So jammer om dit te hoor. Die klomp bfp's wat hier rond hardloop is ek so bly voor, maar dit laat mens net met nog meer vrae. Dink aan jou, geniet jou wyntjie vnaand xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252271 by DieSwartKat
Hi Betti,

Die Clicks-pakkie is 4 in 'n pak en dit is omtrent R60.
The following user(s) said Thank You: Betti

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252267 by wanda
Hi Dames

Hier is nou so baie dames ek weet nie waar om te begin nie

So as ek jou nie noem nie my brein is soos n stukkende SUF

Welkom aan al die nuwe TTC Mommies ek hoop julle reis op die pad is vinnig en maklik en sommer pynloos

Jaime Ek is so jammer oor jou BFN ek kan relate met wat jy gese het die malle meule het my ook al so rond gegooi dat dit nou net skaaf nie meer bloei nie. Ek kan wel se dat dit die eerste keer was wat Manlief in trane was voor my oor n BFN en dit vat aan my.

Ek het nog geen nuus nie net dood moeg erg kop seer en vreeslik :sick: naar ek drink al amper n week geen koffie nie en van woensdag af doen die coke dieselfde.

Ek is nou op CD 30 gewoonlik is ek op 28 dae

Ek het van oggend lugte krampe gehaat aan die regterkant maar nie seer nie net genoeg om my bewus te maak. Ek leef met die toets in my kop so wil nie te veel in die symptome lees nie. Maar in my hartjie is daar nog hoop. Soos julle gehoor het PUPO ek ook nou.

Dit is naweek so ek gaan net rus wou graag bietjie gebak het want my dogter het vir my n Pop Maker gekoop maar manlief het dit sommer vinnig gesmoor net vir haar gese jou ma rus die naweek geen gebak en brou nie

Ek weet nie of ek dit genoem het nie maar ons het wonderlike nuus gekry dat my dogter se van nou verander is en sy binne kort haar eerste ID met haar aangenome van sal he na 6 Jaar van sukkel om die aaneming deer te kry het dit nou uiteindelik finaliteit geword

Vir almal hier lekker naweek vol rus bederf en pret

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account