Hi julle
Vreeslik dankie vir almal se "medelye" met my BFN

!
Ek is so bemoerd vandag...maar dis PMS.
Darem bietjie goeie nuus, my ML vat vir my en ons dogtertjie lekker see toe einde vd week. Kinderlik opgewonde

. Valies is ok niks gewoond nie!
Anzel mensie 5 maande id game? Nee man chin up, al wat op die stadium teen jou is, is Statistiek. Jy nog bloedjonk, jou goue eier se ov beurt het net nog statisties nie aangebreuk nie. Vasbyt. En onthou in vervolg geen symptom spotting nie, sal jou mal maak en op meds is dit net nie die moeite werd nie.
Wanda, laat weet wat se uroloog oor ML. Sterkte ok met die hartsake! Di sok al wat mens kan se.
Fairychild dis moeilike enetjie. Ons het nou maar begin vertel dat ons probleempie het ens ens. Nie in detail nie, want ek glo my eierstokke is myne so traak niemand anders niks nie. Maar dis jou call. Onthou net wees selfsugtig besluit wat vir JOU die beste en gemaklikste gaan wees.
Meisiekind, ek self het maand lank met verkroue geloop. Hoop hy los jou nou heeltemal uit.
Tinktinkie? Wats nuus? Swartkat hoe gaan met jou en jou ov masjientjie?
Lekker daggie!