× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 11 months ago #252235 by wanda
Hi Dames

Niks nuut by my nie net besig by die werk en so bly dit is donderdag beteken dit is amper naweek.

Ek is lekker moeg maar ek slaap nie te wow nie.

Anzel ek stem elke maand se gehuil maak die mans skoon skruk. Manlief huil nou en ek try om net aan te gaan of alles fine is.

Ek is al 8 jaar in die booitjie en dit raak glad nie makliker nie op die staduim voel dit net of dit moeiliker raak elke maand

Maar ek voel nog nie anders nie al wat sleg is ek is uit geslaan soos iemand wat n kinder siekte het en dit jeuk erg

Verder hoop ek vir almal die beste

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252222 by Meisiekind
Dankie Lagogies en Jame vir julle replies. PCOS is mos maar agv hormoon wanbalans, so dis seker maar al wat dit is. Vanoggend was die bloeding nog daar, maar dit lyk nou of dit aan die opklaar is. Sal noem aan my FS wanneer ek weer daar is.

Wanda, jammer om te hoor die POAS was BFN, maar soos Jame ook sê jy't nog nooit positiewe POAS gesien nie al was jy swanger, so as ek jy was sou ek nie te upset raak nie. Ek hoop nog altyd vir die beste vir jou! :heart: (en kry vir ML by die uroloog, want anders gaan julle dalk onnodig in sirkels).

Anzel, ek hoop daai "glow" is die glow wat ons almal graag wil hê. :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252220 by fairychild
Hi almal,

Ek loer net gou in.

Sterkte Wanda, Anzelmama en Mealmal in die 2ww. Ek hou van die PUPO teorie :)

Meisiekind - hoop jy kry binnekort ov tekens.

Niks om te rapporteer aan my kant nie.

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252206 by AnzelMama12
Ja, Wanda. Ek ken die gevoel van negatiewe toetsies. Laes maand het ek my amper dood gehuil. Ek was oortuig daarvan ek is swanger. Ek en my man het vir die naweek bietjie weg gegaan (Dit was nou die naweek voor ons huweliksherdenking) en op daai Saterdagoggend, toe begin AF. Ek het sommer begin lag. En toe gehuil. My arme man... Hy het nie geweet wat om met my te maak nie.

Vandag is ek so beneuk ek kan iets oorkom. Met hom baklei oor iets nietig wat nou regtig nie nodig is nie. Ek gaan eers volgende week toets om die groot teleurstelling te voorkom. Dit is 'n verskriklike gevoel as jy hoop, maar dis dan negatief. Regtig baie erg.

Sterkte vir jou en jou man. Ek glo wanneer die tyd reg is, sal ons almal ons pienkvoetjies kry. Ek persoonlik is net altyd te haastig. Wil alles nou hê! En dit maak dit baie moeiliker.En dan raak dit soms 'n obsessie - Al waaraan ek kan dink is dit. As ek my Pinterest oopmaak, is dit na dit wat ek soek. Heeltyd. Altyd. En dit maak mens regtig moeg. So ek dink aan jou, Wanda. Ons is saam in die stryd.

Oh, ja. En daai song van Christina Perri is absoluut waar. Mens moet altyd sterk wees, standvastig wees, vol self vertroue wees - Min mense besef dat ons ook net mens is. En ook soms hartseer raak en teleurgesteld en moed opgee. Maar, ons kan deurdruk. En aanhou.

Sterkte girls!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252201 by wanda
Dames gaan luister die song Christina Perri my vriendin het dit vir my gestuur en dit is hoe ek vandag voel

"Human"


I can hold my breath
I can bite my tongue
I can stay awake for days
If that's what you want
Be your number one

I can fake a smile
I can force a laugh
I can dance and play the part
If that's what you ask
Give you all I am

I can do it
I can do it
I can do it

But I'm only human
And I bleed when I fall down
I'm only human
And I crash and I break down
Your words in my head, knives in my heart
You build me up and then I fall apart
'Cause I'm only human

I can turn it on
Be a good machine
I can hold the weight of worlds
If that's what you need
Be your everything

I can do it
I can do it
I'll get through it

But I'm only human
And I bleed when I fall down
I'm only human
And I crash and I break down
Your words in my head, knives in my heart
You build me up and then I fall apart
'Cause I'm only human

I'm only human
I'm only human
Just a little human

I can take so much
'Til I've had enough

'Cause I'm only human
And I bleed when I fall down
I'm only human
And I crash and I break down
Your words in my head, knives in my heart
You build me up and then I fall apart
'Cause I'm only human

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252199 by wanda
Hi Dames

Anzel ek is net so in n bui hoe snaaks is dit dat ons mans altyd ons hormone se slaan sak is as jy verstaan wat ek bedoel. Manlief is ten gronde oor daai negatiewe toets.

Ek het vir hom gese ek is seker ons staan nou te close en dan kan ons niks anders raak sien nie.

Hoe snaaks is dit na daai negatiewe toets het ek ook sulke sagte krampies sal nou nie se af nie maar iets so ek wil maar in gedagte hou dat sy nog kan kom.

Dankie Jame ek probeer hard om net positief te bly het al n hele rol toilet papier klaar gemaak snot en trane gehuil net as ek dink ek is nou fine se manlief weer iets wat my maak tjank

Ek wil julle alml iets vertel ons het gister aand n fliek op true movies gekyk (Half a dozen babies). Lang storie kort is dit is n man en vrou wat ook nie kon swanger raak nie.

Na lang behandeling op clomid het sy gehoor van n ander fertilityt drug wat wonderwerke verig hulle het nie die finansies gehaat daarvoor nie sy het haar trou ring gaan pand om die medikasie te kan bekostig en sy het swanger geraak met n 5 ling of so het hulle gese sy het op 31 weke geboorte gegee en toe sien die dokter na die 5de baba iets en trek n sesde baba uit. Dit was so wonderlike dat my man saam my kon sien waar deer sy as vrou gaan en hoe sy daar oor voel. Ons het tydens die fliek gelag en lekker gehuil.

Dit was baseer op n ware verhaal sy was die eerste vrou in amerika wat geboorte gegee het an n sesling wat al 6 babas lewe.

Dit het my ook weer laat besef hoe vinnig TTC n opsessie raak.

Wel laat ek weer try werk is maar moeilik om te konsentreer as jou kop op 1000 ander plekke is

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252187 by AnzelMama12
Dis eintlik baie weird... Gister was ek depro, en vandag is ek moody en buierig. My arme man weet nie meer wat met my aangaan nie. Sjame... Ek weet self nie heeltemal so lekker wat met my aan gaan nie.

Die kids by die College waar ek klas gee, vra vanoggend vir my hoekom "glow" ek so... Ek was nie eers bewus van 'n glow nie. Voel net knorrig en byterig en lus vir wortelkoek. En ek soek my mami.

En om te dink dit kan alles dalk net die bleddie clomihexal wees... Ek gaan nie weer daai goed drink nie. Rerag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account