× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 1 month ago #250826 by Jame
WOW WOW WOW NELLA!!! Baie baie geluk jong!!! So absoluut verheug vir julle! Hou osn asb op hoogte hoe dit met die peanut gaan!

Heheh dankie Twinkle, ek WEET jy is reg. Sal dit vandag nog sommer doen.

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250825 by Nunukie
Nella - Dit is absolute WONDERLIKE NUUS!!! Ons het dit SO SO nodig. Baie, baie geluk!

Tintinkie - My cycle buddy - Yeah! Let's do this :woohoo:

Jame, ek het nuwe FS se assistent gevra om my ou FS te bel....ek was ook te bang, maar nuwe FS het toe aangedring op nuwe toetse...

Ek het gister my voorskrif van FS gekry en ek moet nou Gonal F gebruik saam met my Fertomid (Of dan nou Clomihexal). Dit die eerste keer vir my met Gonal F...amper van my stoel af geval to ek prys hoor....eina :huh:
Anyway, ML gaan gou vanmiddag dit by apteek gaan optel, aangesien ek more moet begin daarmee.
Ek kan nie onthou nie - wie van julle het dit al gebruik? Newe effekte? Wat presies doen dit? help dit met meer follies en kwaliteit? Ek sal FS vra op 21 Aug as ek gaan op my Dag8 sonar, maar gewonder of julle intussen vir my kan help :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250824 by Twinkle
Nella... HALLO OMW baie baie geluk... Ek het skoon trane in my oe dat jy toe nou uiteindelik normaal jou BFP gekry het... Dit is amazing en dit is beslis wat ALMAL hier kort!!!!

Jame - jong ek is n ander een... EK sal beslis bel sonder om sleg te voel en sommer te se dit is vir tweede opinieJY IS GEREGTIG daarop en onthou JY HET ELKE SENT betaal vir daai inligting!!! Ek glo ook jou nuwe FS sal dit aanvra juis dat jy dit nie n tweede keer moet betaal nie alles is dan so te se reeds gedoen!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250822 by NellKea
Hi julle. Dis Nellak. My vorige profile het mos verdwyn. Soos julle dalk geweet het was ek en ML op n ttc breuk omdat Prof Kruger gese het ons moet die banting dieet volg en gewig verloor. ML het mos ook ophou rook 4 maande terug. Wel ons het geen voorbehoed gebruik nie aangesien ons eintlik maar geweet het KI en IVF is ons enigste opsies omdat ML se morfologie so laag was en ek nie regtig sonder clomid geovuleer het nie. Wel julle ek en ML het elkeen oor die 13kg verloor...en ht gister ons BFP gekry. Ons het meer as 2 jaar probeer.Ek voel of ek die Lotto gewen het. Die Here is fantasties en ek voel dankbaar dat ons dit normaal kon doen. Alhoewel ek nie meer hier post nie omdat ons op n break was het ek steeds julle posts gelees.

Lagogies,Nunukie, Jame, tinktinkie, meisiekind, zettie, zara, dankie vur al julle woorde so paar maande terug. Die Here het my verras nadat ek eintlik al begin moed opgee het. Xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250821 by Jame
More julle!!

Aaaah so bly ek is nie enigste ene wat sukkel om so iets te doen nie. Dankie meisiekind, tinktinkie jul het my nou baie beter laat voel, sal sommer vandag nog bel.

Tinktinkie, ek wag nog vir die heks om haar verskyning te maak!!

Tinktinkie sterkte met jou siklus. Jy en Nunukie is nou weer cycle buddies. xxx

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250817 by Tinktinkie
Hi Dames,

Meisiekind, sjoe, jy is omtrent baie deur met jou ibs! Ek eet niks 'wit' nie, so butternut en patat sal ons so 1/2keer n week eet. Sal wel blomkool nou en dan eet, maar self is ek nie mal daaroor ni...

Jame, ek het neeeet so gevoel toe ek geskuif het. Toe ek bel toe se die ontvangsdame vir my dat my ler konfidentieel is, en sy mag nie afskrifte daarvan maak nie.(sy was baie kwaai!) Ek het toe rerig soos n hoerskool meisie gevoel! Toe my ma gevra om te bel, hahaha! Mens moet net vra vir toetsuitslae en verslae, nie jou hele ler nie. Hul het dit toe aangestuur... Jy hoef nie eens te se dis vir ander fs nie. Jy mag mos jou eie uitslae ook kry...

Nunukie, voor mens met ivf begin kry ons sulke inligtingssessies by ons kliniek wat verpligtend is vir alle pasiente. So bloot 'n formaliteit, maar ek dink dis great dat hulle dit doen..hoop jou timing werk reg uit met alles wat aangaan! Hou ons op hoogte!

Af het toe vnaand uiteindelik begin, so more is dan mos dag 1. Jame, hoop rerig sy draai nie te veel langer rond voor sy opdaag by jou nie!! Sterkte!!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #250813 by Meisiekind
Jame, ek weet nou presies hoe jy voel! Ek is net so vrek bang vir sulke goed. Dink altyd die mense gaan my verkwaalik en dan kan ek nooit weer my gesig daar wys nie. Het al hoeveel keer gedink om bv 'n ander haarkapper te probeer (ek hou van myne, maar sy's nogal duur), maar dan voel dit of ek nooit sal kan terug gaan op 'n later stadium, so dan los ek maar eers weer die idee.

In jou geval dink ek dis belangrik dat ons onsself herinner dat ons geregtig is op 'n 2de opinie. Daar is 'n klomp emosies en dinge (onderandere baie geld) betrokke, so mens wil weet dat jy die beste roete volg. Kan jou nuwe FS se ontvangsdame nie die nodige informasie aanvra by die oue nie? Andersins moet jy maar net baie beleefd bel en verduidelik dat jy graag die afskrifte wil hê sodat jy jou mediese geskiedenis aan 'n ander dokter kan gee ter agtergrond. Hoop jy kom reg!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account