× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246181 by klippie
Zarah
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246180 by klippie
Bea, whoopee dis goeie nuus oor die follies :woohoo: **mexican wave**

Nunu, ek is ook 'n HUGE Bryan Adams fan! :rock:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246179 by Chrizzie
Wonderlike nuus Bea!!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246175 by Nunukie
More almal!

Eerstens moet ek net se, gisteraand se Bryan Adams show was AMAZING. Al my hoërskool songs gespeel en die liedjie wat op my en ML se troue gespeel het!

Bea - Jippee!!! Geluk met die mooi follies, ek hou duime en tone vas

Klippie - Shoe, vrou! Ek haal my hoed vir jou af. Ek bewonder jou deursettingsvermoe en vasbeslotenheid. Jou babatjie gaan gelukkig wees om jou as mamma te hê

Zettie - sterkte met die pilletjies....

Aan al die ander dames - hallo en lekker dag!

Almal gaan op by gebedslysie! God is Almagtig! Ons is NOOIT alleen op hierdie pad nie!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246173 by Twinkle
Whoo WHOO Bea - so baie bly vir daardie mooi follies - GROEI nog GROEI ... Jy moet die week geniet rustig en kalm bly en kan nou nie meer wag vir vrydag nie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246168 by Bytjie
Sjoe Bea, dis wonderlike nuus, uiteindelik het al die opoffering begin vrugte afwerp.

Zarah, dis reg so. 'n Mens moet ook seker iewers 'n streep trek ne. Ek het al middel Desember opgehou drink, want ek het dit ook heeltemal begin oordoen. Ek hou van drink en ek kan nie net 'n paar glase drink nie, ek moet 'n paar bottels drink, dis hoekom ek maar een keer alles los. Ek gaan eers oor 5 jaar weer drink want ek gaan mos my 2 kleintjies so opmekaar kry :rock: .

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246167 by Zarah
Bea! Dit is nog die beste wat jy "gele" het! :woohoo:
Fantasties en alle eer aan God! Kannie wag vir Vrydag nie :woohoo:

Klippie, miskien moet jy en zettie "off line" gesels. Ek dink haar offer is n goeie 1 want soos Bea se, mens kan net nooit hierdie IVF voorspel nie. Mens se liggaam is mos baie sarkasties by tye :evil:

Bytjie, ek bly eers weg van makro. Om eerlik te wees, het ek n vreeslike down gevang n tydjie trug en toe drink ek te veel wyn en net daar het ek n belofte gemaak aan myself, God en ML. Drank kan nie daai gaping in lewe vul nie. So nee, ek sal vir Makro weer so oor 2 jaar support wanneer ek klaar geborsvoed het :rock:

Halo almal! Hoop julle het n great dag! Myne lyk wees woes!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account