× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246133 by klippie
Dankie Twinkle en Zarah. Ek dink nou maar net, met die koste van IVF, as ek die koste van die verblyf so bietjie kan spaar en direk in- en uit vlieg, 'n paar rand kan mos maar 'n verskil maak!

Ek sal die kliniek in volgende week e-mail en laat weet van my planne, dat hulle solank die protokol en als vir my kan e-mail.

Net nog een vragie - as ek nou Cyclogest gebruik om my siklus (wat vandag moes begin) 5 dae aan te skuif tot Maandag 3 Februarie, sal my volgende siklus weer 28 dae begin na Maandag maw 3 Maart? (as ek gewoonlik 28 dae is)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246132 by Twinkle
Klippie sal goed wees as jy doen soos Zarah se ek het ook gese ek sal nie tussen 7 en 9 daar kan wees nie en hulle help my soos ek daar kan wees... En ja dit is baie naby aan die lughawe hang alles net af van die verkeer....

Daar is n na ure nommer vna die susters wat jy ook kan bel indien AF op 'n naweek kom .

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246131 by Zarah
Voorstel. Verduidelik jou situasie aan die kliniek. Ek is seker hulle sal jou tegemoed kom.
Hopeful het als vooraf gereel en hulle was baie hulpvaardig.

Almal kom haal babas in die Kaap! :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246130 by Zarah
Lekker lag ek nou vir jou Klippie! Ja jong, dis die pluspunt van die groot fertiliteits klinieke. Bygese, my terugplasing was ook op n Sondag.
As jy 8uur land, en die N2 is nie te besig nie, kan dit so 30minute vat. Die lughawe is op die N2 en die hospitaal ook. BAIE maklik om te vind.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246129 by klippie
Bea, is jy dood ernstig, kan ek op 'n saterdag bel en daar sal iemand wees wat antwoord? Dis eintlik my enigste krisis, as AF op 'n Saterdag kom. Want as AF op 'n sondag kom, kan ek die maandag (CD2) bel vir 'n afspraak die dinsdag (CD3).

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246128 by klippie
Dankie vir al die antwoorde, julle super slimmies :-) Ek wil juis AF hierdie siklus weghou vir 5 dae, sodat my volgende siklus (IVF siklus) 5 dae later begin!

Twinkle - baie dankie, ek is bly ek kan tot 10 uur 'n afspraak kry. Dan kan ek miskien die oggend vlieg en hoef ek nie oor te slaap nie. Die vroegste vlugte land 08h00. Weet iemand hoe lank 'n mens ry van die lughawe tot by die kliniek?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246127 by Chrizzie
Bea, sterkte vir die scans en die siklus! Ek glo 2014 is ons beurt!.

Klippie, Cyclogest hou AF weg. Ek dit ook al gebruik.

Zettie, dis so erg oor die vroutjie!

Bytjie, voel dit al of AF oppad is?

Lagogies, dis amper ivf tyd vir jou ook!

Andie, Twinkle en Nunukie- Hallo! Jammer as ek iemand vergeet het!

AFM: Ai julle, ons het nog nie pva vir wanneer ons 3de IVF wil doen nie. Dit sal seker nie voor Junie wees nie. Het darem nog 2 frosties. Ek is vandag al op dag 34 van siklus, maar het mos nie sonder medikasie eintlik 'n siklus nie, so ons kyk maar wat die 6 maande gebeur.
Ek voel half dis goeie idee om my liggaam te laat rus? Of dink julle dis beter om nie so lang breek te vat nie?

Lekker middag almal! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account