× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246126 by Twinkle
Klippie ek ook by dieselfde dr en ja soos Bea se hulle is redelik op tyd. Ek maak my afspraak gewoonlik vir so 10uur omrede ek bietjie verder moet ry en altyd bang is vir verkeer - word gewoonlik dan vroeer gehelp soos Bea se oor jy jou naam op 'n lys skryf by ontvangs.

KLippie ek wonder nou sommer van waar af vlieg jy?

Julle is ons KP's die meerderheid hier?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246114 by Bea
Klippie, die sonars is tussen 07:00 en 09:00 - elke 15 minute (die enigste uitsondering mag dalk prof K wees, maar die ander 3 FSe werk op hierdie skedule). Maar as jy vroeg daar is, gaan vroeg in, want jy skryf jou naam op 'n lysie neer by Ontvangs - partykeer help hulle jou vroeër, ander kere kan jy dalk 'n paar minute wag. Dis gewoonlik redelik op tyd. Die kliniek is 7 dae van die week oop - so as AF op 'n Saterdag of Sondag kom, kan jy maar net bel en laat weet.
Ek stem saam met Zarah se antwoorde oor jou ander vrae. Dis darem 'n opwindende tyd wat vir jou voorlê - sterkte!!

Dankie Twinkle, Bytjie en Zarah vir die skree - ek scan moreoggend 7h. Behalwe my stimming meds, drink ek my DHEA en Vit B6 mooi getrou want dit help ook met die senuwees. Ek moet sê ek het van gister af 'n redelike kalmte oor my.

Bly jy voel goed op die pil Zarah.

Lekker middag julle!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246113 by Zarah
Hi Klipster

Hoekom gebruik jy cyclogest? Dis progesteroon en dit hou AF weg. Jy vat dit gewoonlik na n IUI of IVF. My AF het gewoonlik so 2dae begin na ek opgehou het met dit (BFN). Maar almal is mos anders.

Vincent Palotti is in Pinelands as dit is waar jy gaan. So die hotel sal naby wees.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246109 by klippie
Hallo dames! Jammer julle, dit gaan bietjie woes by die werk, so jammer as ek geen personals doen nie :-( Maar ek lees ELKE LIEWE een van julle posts :-)

Net twee vragies gou-gou asb: #1 Ek wil einde Feb / begin Maart IVF doen, maar my "timing" moet reg wees met die werk en als. AF moes vandag begin, maar ek het Sondag Cyclogest (yuk) begin gebruik (2 per dag). Dink julle dit sal AF weghou? Ek wil dit net vir nog 5 dae gebruik, dan sal my "timing" reg wees vir die IVF. As my siklus enige tyd van Maandag af begin, sal my IVF siklus mooi uitwerk :-)

Bea - die vragie (2) is vir jou, want ons gaan na dieselfde kliniek. Dr het gesê scan is op dag 2 of dag 3, nes ons verkies. Ek dink dag 3 sal my beter pas (moet vliegkaartjies reël ens). Nou wil ek net weet hoe werk die logistics daar. Is die afsprake ALTYD vroegoggend? Is hulle op tyd (bv as my afpraak 07h00 is, sal ek 07h30 klaar wees? of wag mens langer). Wat gebeur as AF op 'n Saterdag of Sondag opdaag - hoe maak mens 'n afspraak om hulle te laat weet jy kom in vir die CD3 scan? O ja, ek beplan om in die Citilodge in Pinelands te bly - is dit naby genoeg aan die kliniek, hoeveel minute se ry omtrent? Jammer vir al die vrae, maar ek wil begin beplan :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246102 by Bytjie
Bea, 'n mens kan altyd hoop, maar vir nou skree ons eers vir jou follies: GROEI FOLLIES GROEI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Zarah, ek is saam met jou oor daai verrassings. Jou maand op die pil gaan verbyvlieg.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246101 by Zarah
Bea, ek kan nie wag vir more se update nie. Hoe laat scan jy?
Dit gaan goed met my broer en sy vrou. Ek dink sy trek al by 16weke.
Ek voel ook heel ok op die Pil. Dankie dat jy vra.

Ai, ek hoop so hier kom weer n verassing of 2 vir ons klomp.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246098 by Twinkle
Zettie - Sjoe ek het nie woorde nie - so jammer dat iemand dit moes deur gaan!

Bea - GROEI FOLLIES GROEI!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account