× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246142 by Bytjie
Shame Klippie, jy moet darem deur klomp dinge.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246141 by zettie
Hallo julle almal.

Klippie sterkte met jou PVA almal is nice by Aevitas Suster Botha is soms n bitch maar jy sit haar sommer dadelik net weer op haar plek. My gunsteling is Suster Mans. Ek vat altyd die laaste afspraak vir scan en dit is 09h45 maar hulle sal jou steeds help solank hulle nie teater dinge het nie.

Ek het n spaar kamer op die onderste vloer van my huis met n badkamer heeltemal privaat van my huis so as enige van julle Girls in die Kaap moet wees is julle meer as welkom om daar tekom bly heeltemal privaat.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246140 by klippie
Zarah, ek vlieg darem goedkoop, want ek het punte. My hele familie is in die Kaap, maar die hele IVF journey hou ons maar alles stil, so ek kan hulle nie betrek nie :-( Met die werk se dinge kan ek nie 2 weke wegbly nie, daarom dat ek so DESPERAAT is om my AF bietjie te manipuleer :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246139 by Zarah
Goeie vader! Dis n duur storie! Ken jy niemand in die Kaap nie? En kan jy nie maar hier bly vir die hele storie nie?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246137 by klippie
Zarah, ek het met my vorige IVF nog baie Cyclogest oorgehad - 'n hele pakkie. Dis die wat ek nou gebruik. Ek MOET iets doen om my siklus 'n bietjie later te laat begin, anders kan ek eers weer September of Desember IVF doen :-(

Ek gaan maar kyk hoe werk die vliegery. Ek moet of die oggend van die CD3 en CD8 afspraak vlieg (vroeg), of die vorige aand al en oorslaap. Vanaf dag 10 tot 14 ER gaan ek in die Kaap bly, en dan sal ek weer afvlieg vir die ET op dag 19. Dis voorlopig my plan !

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246136 by Bytjie
Chrizzie, dit voel so maar sy steek net nie haar kop uit nie die :swear: :swear: . Jong jy moet doen wat die beste vir jou as mens is, ons kan nie sê of dit te lank of kort is vir 'n breuk nie. Ek is mos baie ongeduldig so ek sal nie so 'n lang breuk kan vat nie. Maar as jy voel jou gemoed is nog nie op die regte plek nie dan is dit nog die regte tyd vir jou nie. Hou jul tyd by Junie maar kyk hoe voel jy Maart/April, miskien verander jy intussen van besluit.

Moenie stres oor wat 'reg' is nie, jy sal die beste besluit vir jouself maak. Sterkte met wat jy ook al besluit om te doen.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246135 by Zarah

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
Klippie, ek kan nie juis se hoe dit jou siklus gaan beinvloed nie want ek het sommer deur die cyclogest AF gekry met my eerste IUI en met die 2de het dit onmiddelik begin toe ek ophou en my siklus was dieselfde. Ek het nou my dagboek bekyk.

MAAR, jy kan net jou bes probeer om te beplan maar mens se liggaam is maar onvoorspelbaar.

Vragie, hoe gaan jy in en uit vlieg as jy op CD2/3; CD8/9 en CD11/12 scans moet kry, retrieval dag en terugplasing dag hier moet wees?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account