× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

10 years 9 months ago #270626 by Bytjie
Jooste, dis 12 Augustus maar ons seuntjie is op 37 weke met 'n keiser gebore. Ek het mos chroniese bloeddruk en dit was die rede hoekom hulle hom vroeer uitgehaal het.

Ek hou verskriklik baie van Femara. Ek het net elke 1 eietjie gehad maar dit was 'n baie mooi eiertjie en ook baie EWCM wanneer ek geovuleer het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 9 months ago #270612 by joo~ste
Bea / Bytjie
Ja, het vir bloedtoetse gegaan. Sal vanmiddag dokter toe gaan om te hoor en dan ook sommer te vra vir ekstra progesteroon. (net vir my eie gemoedsrus)

Bytjie:
Al 13 weke!! Wanneer is jou due date?

Ek was op 2.5mg Femara hierdie maand gewees. Het al voorheen Femara gebruik (voor my eersteling) en dit het nie gewerk nie, so ek is baie verlig en vreeslik dankbaar!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 9 months ago #270611 by Bytjie
Hallo almal,

Bea, baie sterkte vir jou op die pad vorentoe.

Jooste! wat's die uitslae van die bloedtoets toe......

Ek's vandag 13 weke. Dr is baie tevrede met die groei van die baba.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 9 months ago #270602 by Bea
Jooste!! Het jy toe bloedtoets gedoen?! :woohoo:

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 9 months ago #270581 by joo~ste
Bea
Dit is net ongelooflik om weer te hoor hoeveel vroue soveel beter STIM terwyl hulle op DHEA is. Ek neem egter aan dat jy nou darem pynverligting ervaar vandat jy op die Zoladex is? (Jammer oor die ander simptome wat minder aangenaam is wat daarmee saamgaan!)

AFM
Ek is vandag op CD29 en het 'n defintiewe (baie ligte) 2de lyntjie vanoggend op 'n swangerskap toets gesien!!! :woohoo: :woohoo:
Ek gaan my bes probeer om later vandag vir bloed te gaan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 9 months ago #270347 by Bea
Jooste, ek hoop die 2WW vlieg verby - daar is darem niks erger as dit nie! En ek hou regtig styf duim vas vir 'n BFP.

Ja, ek is nogal in 'n Catch 22 situasie. Ek stim goed op DHEA (van 1 eiertjie op niks tot 3-7 op DHEA), maar dan moet ek dit 'n paar maande lank drink. Tans kan ek nie insien hoe ek enige eiertjies gaan kry direk na hierdie Zoladex van drie maande nie.... Ons sal maar gaan hoor wat die FS sê. Voorheen was ons plan om vir die volgende drie jaar natuurlik by die huis te probeer en hoop vir 'n wonderwerk - "as dit gebeur, gebeur dit / nie" - maar nou met my aggressiewe endo kan ons dit ongelukkig nie meer net onbehandeld los nie. Op die oomblik fokus ek maar op my herstel van die operasie en aanvaarding dat ek 'n chroniese toestand het wat chemies beheer sal moet word. Hierdie Zoladex gee my erg hot flushes - grrrr!

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 9 months ago - 10 years 9 months ago #270321 by joo~ste
Hallo almal!
Dankie vir almal se goeie wense na my MC. Dit is darem verskriklik erg hoeveel van ons al daardeur moes gaan. En ander...meer as een keer. Ek het altyd geweet dit is erg - maar niemand weet mos eintlik hoe jou hart in jou borskas brand van die pyn totdat jy nie self daardeur gegaan het nie. Ek voel darem nou bietjie beter. Twee maande later en ek tel my seeninge baie meer as wat ek wroeg oor dit wat ons verloor het.

Bea:
Ek het nie eens besef dat endo in 'n mens se vagina kan groei nie. Die elendige goed! Het jy nie elke maand baie pyn nie? Ek is so jammer vir jou groot besluite wat ook nou voorle. Ek hoop werklik dat hierdie 3 maande se "menopause", jou verligting gaan gee en dat julle volgende IVF dan dadelik gaan werk. Ek het met die instituute in NY kontak gemaak waar al die navorsing oor DHEA gedoen word en hulle het aan my bevestig dat DHEA endo eintlik kan "Voed" op 'n manier omdat dit omgesit word in estradiol ook onder andere. Blykbaar nog nie studies baie daaroor gedoen nie en al hulle endo pasiente gebruik ook DHEA, maar teoreties gesproke kan DHEA endo vererger. Die voordele outway egter by verre die nadele in die geval. Het jy mooi gestim terwyl jy dit gebruik het??

Bytjie
Ag maar dit so wonderlik om te hoor van jou verassing BFP!!! Dit is sulke stories wat 'n mens dan net weer hoop gee om nog 'n bietjie te probeer en weer vas te byt! Ek is baie bly vir jou! Geluk!!!! Jammer oor jou miskraam in Sept.

AFM
Ek was hierdie maand op Femara (2.5mg) om my net 'n bietjie van 'n hupstoot te gee. Dit was sommer TI en ek is nie gemonitor nie. Die FS het voorgestel dat ek dit so 'n paar keer probeer, aangesien ek die laaste 2 kere vanself swanger geraak het. Ek is baie positief daaroor en voel dit is al wat ons nodig het om weer natuurlik swanger te raak. Tans CD19. Grrr....ek hou darem niks van die 2ww nie!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account