Hi Jooste ( en al die ander wat my dalk nog onthou )
Ja ek het gesien op jou signature gister. Ek is so bitter jammer om dit hoor ek besef jou pein is natuurlik baie groot ( DRUKKIES VIR JOU )
Dit is well wonderlik dat julle nog n baba will he. Shoe om te dink toe ek begin gesels het hier was daar dae wat jy moedeloos gevoel het, IVF wat nie gewerk het nie en wat jy begin wonder het of jy OOIT n baba sou he en nou proebeer julle al vir nommer 3!!! God is werlik amazing.
Ek will aan die ander dames wat nog proebeer net se, daar sal altyd hoop wees binne God se plan ( ek het dit verpes toe ek proebeer swanger raak het en mense dit gese het ) kyk na jooste se storie en meskien gaan lees van haar ou posts ( of myne ) en sien hoe ons begin glo het na soveel jaar dit nie sal gebuer en toe werklik seen God ons. Ek weet dit maak seer om die sukses stories te lees ( al is mens bly vir daai dames ) en daar was teie wat ek glad nie oor ander mense se sukses wou weet nie wand dit het vir my onregverdig goevoel ( hoekom hulle en nie ek nie ) maar tog is dit goed om die sukses stories te lees en te weet daar is hoop.

My hart is by elkeen van julle hierdie is bitter moeilike pad en glo my die dames hier is al wat my "sane" gehou het. Niemand het verstaan soos die dames op die blad nie.
Ja Jooste die teid vleig verby, die tweeling het gister 2 jaar oud geword ek kan dit ontrent nie glo nie en weet nie waar jeen daai twee jaar is nie.
My hart is baie seer oor Zarah, het iemand kontac met haar?? is sy okay? wat van van die ander "ouer" dames weet jy dalk n kort update oor hulle?