× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 8 months ago #246019 by zettie
Julle ons trek volgende naweek en is my Swaer se troue ook die trek naweek en dan kom bly die kleinmannetjie by my die week terwyl hulle gaan honeymoon.
So die naweek is dit ek bubbelwrap en bokse :tmi:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246016 by klippie
Hallo Dames!

Ek loer net gou in - julle moet almal 'n lekker naweek hê! Ons braai uit van dit hitte, hoop dit reën so 'n klein bietjie!

Bea! Ek hou al my vingers en tone gekruis vir jou xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246015 by Bea
Zarah, rooi wyn is GOED vir jou!!! (Hou maar net by een glasie - haha).

Twinkle, dankie, ek sal bietjie in die Leef kyk - hoop dit was positief?

Ek is oppad uit na 'n vergadering. Hoop julle het 'n lekker naweek, ek chat weer Maandag!

xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246013 by Zarah
Jy laat my noe baie skuldig voel Bea, want ek is van plan om n pitstop by Makro te maak oppad huis toe B) :evil:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246012 by Twinkle
*hugs* *Hugs* hugs* - Yip jy moet nou ontspan dat daardie 5 Follies kan GROEIIIIII ....

Ek het in die leef tydskrif n berig gesien van DHEA - die wat wil he ek moet aanstuur kan gerus hul epos adresse aanstuur.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246010 by Bea
Dankie julle! Ek gaan weer volgende Woensdag op CD8 vir 'n sonar... daai follies moet nou net GROEI EN GROEI!!! Ja Twinkle, dis DHEA en hoop regtig dit is wat maak dat daar al potensieel 5 follies sit. Ek eet ewe vandag 'n klomp neute en spinasie, maar ja, ek moet myself herinner om te relax, want dit is dit wat ek die afgelope drie maande geeët en gedoen het wat hopelik nou sal help!! Hou senuwees hou!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246006 by Twinkle
Bea - baie baie sterkte !!! Ek glo en vertrou dat hierdie siklus vir jou jou BFP sal bring jy het jouself so mooi opgepas en alles gedoen wat jy kon doen om gesond en reg te wees vir #4!!! Jy het mos DHEA gebruik of verbeel ek my nou of het ek heel die verkeerde naam hier beet?

Bytjie - julle moet langebaan geniet....

Zarah sterkte vir die maand wat jy moet wag hoop dit vlieg verby jou....

Hallo aan al die ander dames.... mag julle n heerlike vrydag he en mag julle naweek gevul weesmet baie lekker dinge....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account