× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248380 by Lagogies
Lynkie ek mis my mede "oudame"

Zettie halllo jongie wats nuus?

Nunukie jy toets seker die naweek? Hoe voel jy?

Bytjie hoe gaan dit met babes?

Bea jou ou doring! Follie masjien deluxe!!!!! Sterkte met aspirasie etc

Hexy rowwe tyd met bronchitus nierontsteking etc. Hoop dr sort daai sist vinnig of eintlik hoop ek hy is sommer net WEG. Kom update

Chrizzie ek bid vir jou vir n wonderwerkie :)

Twinkle dit klink v my na goeie plan. Geniet dit en ons vertrou vir n gelukkie as jy dit die minste verwag

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248379 by Lagogies
Hello almal. Dit gaan dol hier en ek le wakker so gaan bietjie personals doen.

betti Hope en 4may julle moet maar kom saamgesels al is ons soms bietjie stil soos oor naweke en paastyd en so. 4may ek sien ons het jou nog nie op afkortings geantw nie. Sal as ek weer op is vir jou post. Vandag eers personals
ek hoop julle kom kuier gou weer saam.

Klippie het jy my message gekry? Hoe gaan dit nou?

Maretha jy is darem vrek stil.

Hopeful jy kom wys oe en dan verdwyn jy? Ons vrek van nuuskierigheid oor jou poppe.

Zarah ek hoop die pil daie vlieg om

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago - 12 years 5 months ago #248375 by Betti
Hi almal!!

Sjoe Nunukie, sommer tjankerig geraak oor jou Paas-boodskap. Sooo pragtig en so waar!!

Terloops, voel enigiemand anders besonder broeis en baba-drangerig in die week voor AF? Jis, dit tref my erg hierdie maand (maar is normaal vir hierdie tyd). Vanaf AF tot nou is ek heeltemal fine, maar nou wil ek net grens as ek mooi prentjies van babatjies of swanger vrouens sien.

Wens AF wil nou net kom dat ek beter kan voel!

Betti

DH: Severe male factor
Me: All normal
Unsuccesfully tried for DS 3 yrs before...

Secretly did 1st IUI in December 2014 cycle with 25mg Fertomid Day 3-7 to ensure good quality ovulation and egg(s).

Spontanaeous LH peak (60.1) at CD14; insemination done on CD15. Our miracle blood BFP 29/12/2014 at 12DPO!!!

BETA #1 @12dpo: 114
BETA #2 @17dpo: 1254
Our miracle little boy was born on 28 August 2015

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248373 by Lagogies
Haai almal wees gegroet. Ek hou duim vas vir almal en dink aan almal

Ek wag geduldig en vra baie mooi vir n positief.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248372 by Bea
Twinkle, ek dink dis great dat julle hierdie jaar af vat. Soos jy sê: julle is nog jonk. En enigiets kan nog gebeur! Hoe oud is jou seuntjie nou?

Zarah, ek hoop sommer die maand vlieg vir jou. Ek soek 'n maatjie saam met wie ek kan swanger wees ;) ;)

Oor die follies: daar is drie mooi groottes regs en twee kleines. Ons hoop om die twee kleines ook groot te kry teen Vrydag. Links was daar dalk tweetjies, maar links is mos my useless eierstok so ons bargain nie op hulle nie!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago - 12 years 5 months ago #248367 by Zarah
Hi almal!

Hoop julle het lekker Paas Naweek gehou! Ek voel 10kg swaarder maar dit was heerlik!

Twinkle, jy klink baie happy met julle besluit. Moenie jouself heeltemal uit tel nie. Wonderwerke gebeur gewoonlik wanneer jy dit die minste verwag. Moenie verdwyn nie. Bly in kontak.

Bea, sjoe! Al weer sulke tyd! Sterkte met die meds en aspirasie. Wat se FS, hoe lyk die 5 follies?

Chrizzie, jammer as ek gemis het, maar wanneer gaan julle weer FET?

AI Hexy, so jammer oor jou siek wees. Ek hoop die gynae gee more antwoorde. Kom vertel ons wat hy se asb.

Lagogies, hoe behandel die 2WW jou so ver?

AFM: Dag 8 van Pil... tick tock...

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248357 by Twinkle
Hello almal

Hoop elkeen van julle het n Geseende en heerlijke paasnaweek gehad.

Bea sterkte met jou siklus - jy is n ystervrou!!! So bly dat jy so goed voel en so rustig is.

Lagogies hoe gaan dit?

Chrizzie , Zarah, Zettie, Hexy en elkeen een van julle - ek bid nog elke dag vir elke een se BFP hierdie jaar.... ek lees ook elke post

AFM ek en ML het toe gesels en ons is uit vir die jaar - geen meds vir my vir die res van die jaar nie - ek is baie rustig hieroor en bly ons het daardie besluit geneem toe ek CD4 slaan toe begin ek behoud raak oor die meds dus het ons saam besluit ouderdom is definitief aan ons kant so om die jaar net rustig te vat sonder meds gaan ons nie skade doen nie gaan dalk net goed doen en wie weet wat gebeur .... ek doen glad nie die tuis ov toesties nie maar ons bd soos n gewone couple moet - op gerelde basis hiehie

Julle moet die week geniet - hierdie maand gaan ons bederf raak met 4 dag weekjes

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account