× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #248356 by Bea
Môre almal

Hoop julle het 'n heerlike Paasnaweek gehad! Al weer 'n paar kort weke wat voorlê.

Hexy, dit klink darem niks lekker nie. Hoop jy voel sommer al baie beter na die rus van die naweek. Sterkte vir die gynae môre. Ek hoop daai nare sist is weg.

Chrizzie, baie dankie, lekker dat jy inloer.

AFM: Aspirasie is Vrydag! Ons hoop weer vir 5 eiertjies. Ek moet sê ek voel hierdie siklus baie rustiger as al my vorige siklusse. Geen trane of angsaanvalle nie. Ek trigger môreaand 11h en hoop vir die beste!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248343 by Chrizzie
Ai sexyhexy, dis niks lekker nie!

Lagogies, ek hou duim vas vir jou!!

Bea, sterkte vir die siklus!

Hallo aan al die ander dames! Hoop julle het 'n heerlike naweek gehad! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Bea

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248340 by sexy~hexy
Naand almal...

Ek loer maar net gou in om te se ek lewe nog en ek lees darem nog wat hier aangaan :)

Was bietjie siek die afgelope ruk, eers met wat hulle gedink het is nierstene en toe is dit net erge blaasinfeksie. Nou sit ek weer met sinus wat voel of dit bronchitus word :( Hoes hoes hoes is al wat ek doen! Was darem Donderdag by die dokter en het 'n inspuiting en meds gekry.

Sien Woensdag die gynie, sal dan maar hoor wat is volgende...vermoed die sist is nie veel kleiner nie, so ek sien nog 'n operasie aankom...

Julle moet julle langnaweek geniet...ek het so bietjie verlof volgende week...so sal weer kom inloer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248321 by Lagogies
Iui done and dusted. Nou v 2ww

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248311 by Bea
Lagogies, hoop die KI het goed gegaan - soos almal sê: dit vat net een!

Zarah, hoop die Pil behandel jou goed. Kan jy nou glo van die ou omie - never a dull moment!!

Nella, hoop hierdie maand is joune en dat dit nie eers nodig sal wees vir jou man om te gaan nie.

AFM: was toe weer vir sonar op CD6 (vroeg want my FS gaan weg). Als lyk belowend vir CD6 - Miskien ses follies, maar eintlik te vroeg om te sê. Volgende sonar Dinsdag op CD11. Ons gaan hierdie maand ook Assisted Hatching doen waar hulle met 'n laser 'n opening in die wand van die embrio maak sodat hy makliker heg.

Lekker Paas naweek almal!!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248310 by Zarah
Hi almal!

Lagogies! Dis omtrent n speedy gonzales siklus! Jy ken mos die storie, ons het net 1 nodog om die ding te doen!
Ek bid dat jy jou BFP sal kry die siklus.

Voel jy darem nou al beter?

Al die ander dames, geniet julle paasfees en wees veilig.

*drukkie*

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago #248305 by Lagogies
Vinnige update. Jammer ek is so skaars. Was vrot siek die naweek. Follie scan vandag net 1 baie mooi follie. Doen more op cd10 iui -dit was nou n blitsige siklus

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account