× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247979 by zettie
Hallo julle skuus ek is so stil

Dit gaan goed met my net bietjie dol by die werk. Ek is uiteindelik CD3 na n siklus van amper 100 dae :sick: :sick: :sick:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247978 by Nunukie
Hi almal

Lagogies - my innige simpatie. Ek is een van DIE ongeduldigste mense ooit, maar ek het ook 'n vrees vir POAS!!! So ek voel vir jou!

Zarah, dit gebeur met ons almal. Dis hkm ek en ML so lang breuk gevat...als raak net te veel vir 'n mens....

Hier gaan dit nog ok. AF het die nawek al opgedaag. Was nogal redelik pynvol, maar ek glo dis is seker normaal vir na 'n LAP. Andersins van gister af is die pyn redelik ligtig.
Ek kan net nie wag vir die VAKANSIE DAE nie.....ek was nou wel amper afsiek vr 3 weke, maar ek hou van laannggg naweke :rock:
Ek staan ook weer stil die week met my gewig en wil als eet wat voorkom....ek is te bang om weer te weeg :tmi:

Die dames is redelik stil die week - Wat gan aan?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247976 by Bytjie
Hallo julle,

Lagogies, jy sal as jy van nou af elke dag POAS hoe gaan die tyd dan vlieg na Sondag toe. :evil:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247975 by Lagogies
Zarah ek dink almal van ons het maar op en af dae veral met die langdurige TTC. Ons lywe is vol hormone.

kom mense hierdie 2ww raak lank want julle gesels nie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247945 by Bytjie
Zarah, dit is maar 'n tere sakie. Ek is bly jy het besluit om eers hulp te kry voordat julle verder. Dis nie goed om so van een extreme na 'n ander te gaan nie. Ek hoop die sielkundige kan jou help en dat jy nie te lank sal vat om voort te gaan met TTC nie. Sterkte vriendin.

Hope, moenie worry jy sal sien die 37 daggies is sommer binnekort in sy glory in en dan sit jy alweer met 'n PVA.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247941 by Zarah
Hi dames

Ek is weer stil want ek travel (Upington nou) en ook omdat my gemoed bietjie onseker is.
Ek het n afspraak gemaak met n sielkundige want ek weet net nie hoe om met die sake te deal nie.
OF ek sny my emosioneel net af OF ek kry totale breakdowns. Dis mos nie gesond nie? Ek wil dit uit sorteer voor ons weer probeer.

Lagogies, amper daar!

Bytjie, ek hoop na Maandag gaan jy relax en die swangerskap geniet.

Nunu, Andie, Chrizzie, Hope, Klippie, Slakkie, zettie, AL my moominne! Stywwe drukkie!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: hope83

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247940 by hope83
Hi jule almal,

Ek loer net gou vinnig in, dit was gister maandeinde by ons en ja die daggie het behoorlik gevlieg.

Bytjie sjoe jngi baie sterkte, ek het al so baie gewens ek kan ook daai woorde "ek is swanger" sê. Baie geluk en bly glo net. Als sal uitwerk.

Lagogies, baie sterkte vir die toets, ha ha ek tel saam met jou die slapies af. Dis vandag nog 37 slapies voor ons die fs ga sien. Is eendag baie positief en dan die ander dag weer baie negatief. :unsure:

Ek hoop julle dames het n lieflike dagie en week. Chat gou weer.

xoxo

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account