× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247796 by Zarah
More dames

Daar is n seminaar oor infertiliteit in die Kaap en JHB in Mei. Dit kos R50 en klink baie interesant. Hier is die link as julle belangstel

www.ifaasa.co.za/infertility-seminars-2014/

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247792 by Lagogies

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
Attachments:
The following user(s) said Thank You: Zarah, Chrizzie, hope83

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247789 by Lagogies
Julle praat my dood... ek kry nie kans om iets te se nie! LOL

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247757 by Chrizzie
Hallo almal!

Jammer ek is so skaars :blush: Volgende week het ek 'n wekie vakansie en sal dan meer saam gesels. Ook dan weer tyd om te dink....

Ek lees egter almal se updates en bid nog saam!

Zarah, hoe het jy ingekom by Tygerberg en by watter dokter is jy daar? Is dit ok daar?

Vermoed ons gaan ons laaste stel embies nog probeer en sal dan of moet stop of aanbeweeg na staat toe. Weet net nog nie wanneer ons die gevriesde siklus gaan doen nie...

Lekker middag almal!!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247744 by klippie
Bea, ons gaan ook PICSI doen, maar voordat hulle die sperm in die PICSI bakkie gooi, moet hulle eers die bestes uitsoek met IMSI. (Of andersom, hulle kyk eers watter sperms reageer op die PICSI en van daardie soek hulle die bestes uit met IMSI. Maar eers doen ons doen ook 'n testis biopsie om die sperm uit te haal, en later, as daar embrios is, doen ons assisted hatching. Al die ekstra goedjies en prosedures kos ekstra geld, so dis maar 'n storie. Ek wag nou vir die kliniek om te laat weet hoeveel geld ons terugkry / oorhet, afhangende van die bedrag sal ons seker eers weer Desember kan probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247740 by hope83
Halo jule almal,

Sjoe ma jul is bedrywig na so n lang nwk.

@ lagogies: ai alle sterkte, dink baie aan jule. 4 mooi follicle sjoe dis great. Ai ja nee taxi's is ok oral. Sterkte

@Zarah: ek het giste so gevoel soos jy di nwk. Het giste n breakdown hier by werk gehad, gelukkig was my baas nie hier so ek het my oorgegee aan trane (moet sê ek het agterna bietjie beter gevoel :blush: ). Dink mens moet soms jou oorgee aan trane en net al die emosies uit huil. ;) Wonder soms of n mens minder emosineel sou wees as geld nie altyd n probleem is nie.

@Bea ek stem 100% saam oor jou siening. Ek is nie een wat baie lief is vir shopping nie en troos myself dat my dokters rekening daarvoor opmaak.

Aan al die nuwelinge baie welkom.

Sterkte almal, dink aan jule. Hoop jul het n stunning week. :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago - 12 years 6 months ago #247737 by Bea
Zarah, miskien is dit 'n goeie ding dat dit die naweek gebeur het. Ek dink regtig g'n mens kan net die heeltyd sterk wees en aangaan nie - een of ander tyd gaan jy ineenstort. Ek is bly dat jy weer positief voel en daar deur gekom het. Sterkte vir Pretoria.

Lagogies, jammer om te hoor van jou kar!!! Asof jy nog dit nodig het! Hoe gaan dit met die 2ww?

Bytjie, voor jy jou oë uitvee is jy 12 weke!! Bly als gaan goed met babatjie en jammer dat jy geskrik het. Klink vir my of dit sommer baie goed gaan met daai hartkloppie.

Welkom Liefie, ek het ook nog nie regtig getemp nie.

Klippie, dis baie interessant. Ons doen PICSI - nie heeltemal so ingewikkeld soos IMSI nie. PICSI is dit 'n spesiaal bakkie wat net die sterkste sperm "aantrek" na die medium toe. Ons gaan volgende keer alles PICSI doen en nie weer IVF met die helfte nie, want laas het dit nie bevrug nie. So ek hoop vir meer embrios en 'n later terugplasing. Wanneer gaan julle weer probeer.

Oor die geld-storie: dis rof, maar ek verduidelik dit so vir myself: mense is bereid om R100 000/R200 000/R300 000 vir 'n nuwe kar te betaal, maar hoekom sal mens dit nie vir 'n baba "betaal" nie? My kar is al 10 jaar oud en ek gaan beslis nie binnekort 'n nuwe kar kry nie. Of 'n swembad nie... my man kry van tyd tot tyd winsdeling in sy maatskappy en ons sit al daai geld weg vir IVF.

Hallo Slakkie, hou van jou cool profile pic!

Hallo aan al die ander dames, hoop dit gaan goed.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account