× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247931 by Bytjie
More maters, hoop dit gaan goed met almal van julle.

Lagogies, dankie tog jou TWW is ampertjies om. Begin sommer al van Vrydag af te toets man :P

Andie, hoop jy voel al beter.

Nunu, Chrizzie, Bea, Zarah, Twinkle, Hope en al die ander hoe gaan dit met julle.

AFM - is vandag 8 weke en 5 dae swanger, gaan weer Maandag dr sien. Julle moet my asseblief verskoon maar hoe meer ek stress/bekommerd is oor iets hoe meer teruggetrokke en stiller word ek. Ek gesels wel nie meer baie hier nie maar ek lees nog gereeld julle posts. Ek hoop dit sal van volgende week af beter gaan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247928 by Lagogies
Hello almal

Toets sondag! 5 slapies oor....Ek is soos altyd die aartsoptimis en glo dit kan nie anders wees as om positief te wees nie.

wat gebeur in julle lewens?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247900 by Nunukie
Hello almal

Shoe, ons is stil vandag? Ek h et probeer opvang vanoggend met al die chats oor die naweek, maar ek kan onmoontlik almal antwoord.

Andie - Ai vrou.....ek ken daai gevoel. Ons is nou in die begin van die pad wat ons nou WEER (3de keer) gaan probeer en ek begin partykeer al klaar wonder hoekom ek dit WEER aan myself gaan doen, alhoewel ek voel die keer is anders...die keer gaan WERK...ek doen dinge anders die keer....?

Ek is terug by die werk vandag. Het mensies om my gemis. Ek was moeg vir my eie geselskap en die OSCAR TRIAL....LOL!

Hoop almal het 'n lekker week!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247871 by Chrizzie
Ai Andie! Ken die gevoel... Dink aan jou!

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247870 by Lagogies
Sterkte Andie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247866 by hope83
Andie,

Baie sterkte daar vir jule.

n Vriendin het een slagie vir my gesê dat ons Hemelse Papa weet vir wie Hy wat kan gee om te handle, alhoewel ons soms voel ons is net nie sterk genoeg nie weet Hy wat ons kan en nie kan handle nie. Dink aan jule :heart:

Me: 31
Hubby: 33
TTC since Sept 2009

2012 / 2013: Laparoscopy/Hysteroscopy/D&K -
Remove endometiosis

May 2013: IUI cancelled
Nov2013: IUI cancelled

Jun' 14: IVF - BFN
May'15: Ready for 2nd IVF....lets get started

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247857 by Andie
Middag julle

Wil net gou lat weet dokter het my uiteindelik gisteraand laat weet ML se levels is nog steeds deurmekaar. Testosteroon laag, FSH hoog. Niks gesê van LH nie, so Google help my nie eers op die stadium nie.

Ons sien hom die 3de week in April om dinge te bespreek.

Ek is OP!! Is vandag lus en gee net op. My hartjie is baie seer en ek kannie verstaan hoekom alles in my lewe altyd so moeilik moet wees nie. Wat het 'n mens gedoen om te verdien om so te struggle? Wat is die PUNT in dit alles?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account