× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 6 months ago #247718 by Zarah
FLIP! Daar verdwyn my post!

Net n vinnige in pop. Ek sit alweer in Pretoria.

Bytjie, ek is so bly babsie is ok. Jy moet moed hou. Onhou jy ek het jou vertel van n kollega wat in jou gewestes woon wat ook PCOS het en ook n paar miskrame al gehad het? Wel, sy is nou al 18weke swanger. Dont give up!

Lagogies! Goeie F!!! Hoekom moet dit ook nou nog gebeur het? Eks regtig jammer oor jou kar. EK dink jou KI gaan werk die maand. Als klink positief en my wens vir jou is dat jy nooit weer hoef te IVF nie!

Slakkie en Klippie, lekker om van julle te hoor. Ja jong, die geld aspek van die storie is maar n k@k storie. Ek betaal baie minder as julle maar dit vat elke liewe extra sent. Ek het bonus gekry en kon nie eers myself bederf nie :-(

Liefie, welkom. Gaan op die website wat Slakkie noem en search ook op moomie. Op 1 van ons ou threads het ons dit bespreek. Ek het ook my temp gevat. Die beste is om n digitale thermometer te gebruik. Dis nogals cool om te sien hoe n mens se liggaam werk. Dit het natuurlik niks vir my gehelp nie want ek ovuleer maar die endometriose is my probleem.

Wel dames, ek het n nagmerrie naweek gehad. Hierdie TTC saak het my begin inhaal. Heeltemal n breakdown gehad. Maar ek voel beter, stukkend, moeg en hartseer. Maar gereed om aan te gaan. Dankie vir al julle ondersteuning.

Lekker aand

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Lagogies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247717 by Lagogies
Liefie welkom. Ek weet niks hiervan nie. Jammer

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247704 by Slakkie
Welkom liefie. Ek is clueless met temping maar ek is seker hier is n paar dames wat sal help. Registreer op fertilityfriend.com dit sal jou mooi verduidelik ek het al daar gechart maar dit gaan my anyways net mooi F oll help want ons het manlike faktor.

Klippie dankie vir die verduidelik. Ek is nie seker of ons al DNA getoets het nie, ek sal bietjie by Dr hoor as ek begin met IVF. Ek dink dit sal wys wees om eers te toets. Nou worry ek sommer. :headbang: Hoe lyk julle planne verder? behalwe as jy soos ek wag om die lotto te wen :rock:
The following user(s) said Thank You: liefie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247703 by liefie
Hi Dames

Ek is nuut hier! :blush:

Weet nie of hierdie thread die regte een is nie, maar ek wil graag uitvind oor Temping.

Ek het dit al bietjie gegoogle maar is deurmekaar. Is so maand terug uitgevind dat ek PCOS het.

Gedink voor ek die Dr gaan sien net om piece of mind te kry in tussen te kyk of ek enigsins ovuleer en of ek glad nie ovuleer nie.

Dankie en sterkte aan almal vir die "lang" week wat voorle ;)

[link=http://lilypie.com] [/link]

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247698 by Lagogies
Daar leer ek iets nuut iMSI.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247697 by klippie
Slakkie, IMSI is 'n spesiale mikroskoop wat hulle gebruik om beter "binne-in" die sperm te sien. Baie waardevol vir morfologie probleem, maar word veral gebruik waar daar 'n groot % DNA fragmentasie is. (Gewoonlik het swak morfologie ook groot % DNA fragmentasie). Het julle al DNA fragmentasie getoets? Dis die laaste paragraaf op die spermiogram (Gewoonlik by die opskrif CMA3). Met swak morfologie is dit belangrik om CMA3 te toets, want as jou % DNA fragmentasie hoog is, kan jy IVF/ICSI tot jy blou is in die gesig, dit bly 'n mog-het-troffe oefening. Met IMSI het mens 'n baie beter kans om die sperm te identifiseer wat nie gefragmenteer is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #247696 by Slakkie
Ek het nounet 'n gegoogle het kon toe mooi sien hoe hulle dan kyk of die swemmertjie perfek is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account