× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 9 months ago #247113 by Twinkle
Lagogies

Hoe gaan dit ? Dink al heel dag aan jou.... Wanneer kan jy toets 10 dae?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #247112 by Lagogies
Waar is julle vandag? Die dag wat ek nou kan lees en gesels is niemand op!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #247108 by Bytjie
Lagogies, voorspoed met die 10 dag wag.

Nou wag ons in spanning vir die res van julle.

Maretha & Zarah, GROEI FOLLIES GROEI!

Bea, so bly om te hoor dit gaan bietjie beter. My afspraak is vir 14 Maart

Klippie, volgende week skree ons weer vir jou follies.

Hallo aan al die ander, hoop dit goed onder die omstandighede.

'n Lekker dag vir almal en gelukkig is dit amper naweek.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago - 12 years 9 months ago #247106 by Bea
Lagogies, yay vir daai tweeling - onthou PUPO. Sterkte vd volgende 10 dae.

Bytjie, wanneer is jou eerste sonar? xxx

Welkom Maretha, bly om te hoor van jou mooi follies

Zarah, ek dink aan jou follies ook - GROEI!

Sexy, sjoe dis 'n groot sist - hoop hy gaan sommer gou weg. Bly jy het n pva.

Nunukie, sterkte vd lap.

Klippie, het AF al gekom? Skies ek is bietjie deurmekaar.

Nella jammer oor die BFN, maar ek's bly oor die 28 dag siklus.

Hallo Twinkle, Chrizzie, Lynkie, Zettie en almal.

Wie het nou die dag gevra van Pergoveris? Ek was op dit - het in die oggende gespuit.

Ek is by 'n konferensie tot Vrydag, so is bietjie skaars. Sien FS Woens. Voel darem al beter.

Lekker aand julle x

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago - 12 years 9 months ago #247105 by Lagogies
My tweeling is teruggesit B)

Maretha en Zarah ek dink julle is omtrent saam. Groei follies!!!!!

Klippie jy begin een v die dae stim! Dis die ivf trein v die maand.

nunukie sterkte met die lap. Ons vertrou daarna gaan dinge vinnig beweeg

Hexy wat wou twee maande. Daai sist gaan sommer in 1 maand die pad vat :evil:

Chrizzie, Twinkle julle ouens op homeplan moet BD dat die biesies bewe

nella doen jy iui die maand of homeplan? Hoop jou follies groei pragtig

Lyntjie Strikkie Slakkie Andie en Zettie wees gegroet!!!!! Hallloooo da

Bytjie jy smile seker nog van oor tot oor

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #247102 by Twinkle
Bytjie amper tyd vir jou om ons te verlaat ne .... :blush: ons join jou daar ander kant en ek hou jou dop ne!!! :-)

Jy sal nie so gou van my ontslae raak nie hoor - elke een van julle net te spesiaal om op my vakansie van julle te vergeet

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #247099 by Twinkle
NellaK ek het nou gekyk ek moes ook drink van 4-8 en het geovuleer elke terwyl ek vir scans gegaan het elke keer met 1 of 2 maar defnitief een baie mooi follie... maar ek was op 100mg ook nog

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account