× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #247190 by nellak
Hi julle

Ek lees elke post maar is so vrek besig by die werk. Kry nie eers tyd vir eet nie.

Ek is CD7 vandag. Drink more my laaste fertomid. Ek het laas maand geen newe effekte gehad nie maar het nou hot flashes en het vandag al EWCM. Dis wierd.

Lekker aand dames. Xxx

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247189 by Maretha5
Hallo Julle,

Gaan goed die kant. Ek is maar op "standby" vir Terugplasing. More sal die 3de dag gewees. FS wil kyk of hy dit op dag 5 kan terugplaas want hulle sukkel om op die oomblik die beste 2 te kies.

Zarah, Baie Baie sterkte vir more. Ons is omtrent ewe ver nou. Ek glo en vertrou dat dit sal werk.

Lagogies - dit is amper Tyd.... Ek hou styf duim vas vir jou.

Dink aan al julle dames - altyd lekker om te hoor hoe dit gaan :-)

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247188 by Lagogies
Hoe lekker lag ek nou vir tweeling, drieling, vierling en vyfling. Ek is baie dankbaar ek kry net n tweeling;) my kort potsierlike lyfie sal nie werk met meer nie LOL

Ek toets vlge Maandag mense

Zarah sterkte v more

maretha hoe gaan dit met jou embies. Wanneer plaas julle terug?

Klippie. Toets Af is so laat miskien is daar natuurlik bfp vir jou

Bytjie ek sien saam met jou uit na die scan -sooo excited

Bea het jy al weer pva?

Nunu wat is nuus by jou?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247176 by Nunukie
More almal

Lekker om 'n Maandag op so goeie noot te begin!

Matetha - Geluk met die 4 eiertjies! Ons hou duime vas
Zarah - Sterkte vir more!!!! Jy is in my gebede
Klippies - Die Here is nou aar eenmal in beheer van als. Mens kry net soveel meer vrede as mens dit opnuut besef en by SY voete neerle. Ek glo als sal uitwerk soos dit moet.

Aan die res van die dames - Mag jul 'n voorspoedige week he.

Lyk my soos dit nou aangaan, moet ek dalk 'n creche oopmaak. Ek gaan FLOREER met al die tweelinge, drielinge en vierlinge!!!! ;)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247171 by Bytjie
Lagogies - tweeling
Zarah - drieling
Maretha - vierling
Klippie, ek kry maar vir jou baie jammer met jou toekomstige VYFLING!

Zarah, dis goeie nuus en voorspoed met die terugplasing. Gaan hulle al drie terugplaas.

Klippie, bly jy's rustig en alles sal uitwerk soos dit moet uitwerk. Maar ek hoop die feeks laat jou nie te lank wag nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247170 by klippie
More dames!

Zarah, baie dankie vir update -b aie sterkte vir more, ek hou styf duime vas!

Lagogies, wanneer toets jy?

Maretha5, baie sterkte met die terugplasing!

Al die ander dames - hoop dit gaan goed.

AFM: AF het nog nie opgedaag nie. Ek het alle beheer oor hierdie IVF siklus in die Here se hande geplaas, so ek gaan nou nie bekommer wanneer AF opdaag en hoe dit die reëlings beinvloed nie. Ek het nou baie meer rustigheid in my hart!

Julle moet 'n lekker dag hê, ons reën weg hierso :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247169 by Zarah
More almal

Maretha, baie geluk met jou em-babies!

Lagogies, amper daar! Hoe voel jy? Die beta toets is so n stresvolle storie.

Bytjie, ek is seker als is ok met babsie. oor 11 dae hoor jy n hartkloppie.

Klippie, het AF toe begin?

Bea, het jy nog steeds AF? Ek is baie jammer oor die pyn. Ek se altyd, net mense wat endo het sal weet watter hel dit is. :heart:

AFM: Ek skuld julle n update. 3 eiers (4de eier was fragmented). Al 3 het bevrug :woohoo:
Terugplanting more. Dankie vir al die ondersteuning.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account