× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #247229 by Zarah
More dames

Ongelukkig is ek nie PUPO nie.
Geen embrios gehad om te transfer nie.
Ek is baie hartseer en teleurgestel.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247219 by Lagogies
Klippie laat weet ons waar jy trek

Bea ek is nuuskierig oor jou pva

chrizzie - het jy getoets?

Almal nie genoem halllloooo!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247218 by Lagogies
Hello almal

Zarah jy is nou PUPO so pas jou mooi op. Jy is mos dag 3 dpo

Maretha jy ook nou 3 dpo so julle toets seker saam. Ons hoop daai dag is dag v vreugde

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247204 by Maretha5
Hallo dames, hoop dit gaan goed met julle vandag?

FS het besluit hulle gaan eerder Terug plasing doen op dag 5 - so hopenlik sal my embabies mooi sterk groei tot terugplasing Donderdag. Blykbaar het ek 2 x 8-cell, 1x10cell en n 1x5cell op die oomblik. Dink dis seker maar redelik op standaard? Enige iemand wat meer weet van die goedjies laat weet maar.

Zarah, hoe het dit vandag gegaan met Terug plasing? Wens jou alle sterkte toe... En een van die dae kry jy goeie nuus. :)

Bea, Bytjie hoe gaan dit?

Lagogies - dis amper Tyd, hou styf dcim vas!

Lekker dag julle!
Altyd lekker om van julle te hoor. :P

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247200 by Twinkle
Hello julle

HOop dit gaan goed met elke een van julle... jammer ek is so skaars ek lees net bietjie (hiehie)

Bea so bly jy sien more weer die FS en ek sien uit om jul 'nuwe" pva te sien

Nunukie jy sal beslis n inkomste kry uit al die linge van die blad....

Maretha - baie baie sterkte vir jou terug plasing - ek glo en vertrou dat jy 2 baie mooi embies gaan he en dat die ander mooi gebere gaan word.

Nella sterkte - die hot flushes is nogals erg ja - drink jy in die aande?

Bytjie hoe gaan dit

Klippie so bly jy het rustig geraak - glo en vertrou dat jou siklus seep glad sal verloop

Lagogies - dink nog elke dag aan jou ... hierdie wag voel dan nou vir my net so lank (alhoewel ek weet vir jou voel dit langer as vir my op die stadium) xxx hoop die week behandel jou goed :-)

Zarah - baie dankie vir die update - sterkte met jou terugplasing en die 10 dae wat jy moet wag ... fx fx vir jou BFP !!!

AFM steeds op vakansie :-) en gaan baie goed met my!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247199 by Bea
Zarah, ek dink so aan jou vandag - ek hoop als gaan baie goed met die terugplasing. Baie geluk met die drie embies, dis wonderlik. En sterkte vir die volgende 10 dae. Ek het regtig 'n goeie gevoel oor jou hierdie maand.

Lagogies, hoe hou jy dit nog uit met die wag. Daai krampe wat jy gekry het klink sommer baie goed. Ek hou alles gekruis.

Maretha, het jy al gehoor van terugplasing? Dis great dat jy so baie embies het.

Klippie, AF al hier?

Chrizzie, jy is darem skaars - het jy getoets? Ek dink al van die naweek af aan jou.

Nella, ja-nee, daai hot flushes is erg - sterkte. Ek dink die EWCM is 'n goeie teken - miskien moet jy nou al begin BD?

Nunukie, hoe voel jy nou oor die lap wat voorlê.

Bytjie, bly jy chat nog saam met ons - oor tien dae is jou sonar!!

Hallo al die ander.

AFM: Sien FS môre vir 'n nuwe PVA. Gisteraand skoon vergeet om my DHEA te drink. Ek het die Tim Noakes boek gekoop en maak nou lekker resepte daaruit.

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #247192 by Lagogies
Nella ek hoop dis vir jou n baie goeie maand

Maretha fantasties ek hoop al 4 is goed dan kan hulle 2 insit en 2 frosties maak.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account