× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 7 months ago #246959 by zettie
Hallo julle

Bea bitter jammer oor jou BFN ek kan dit nie glo nie dit maak glad nie sin vir my nie. Ek sou my bloed weer laat toets het net vir gemoedsrus.

Lagogies ek bitter bly oor jou 5 eiertjies :woohoo: :woohoo:

Nunu sterkte vir die LAP hoop jy kry antwoorde daar.

Klippi amper tyd vir jou ook

Zarha strekte met jou IVF en hoekom spuit jy nie sommer self nie.

AFM: Ek gister HPT gedoen net vir veiligheid want ek mos nou op geen meds en dan geen AF natuurlik BFN maar ek niks anders verwag nie haha. Dan het ek darem 2.3 kg verloor die week minder as wat ek wou maar ja darem af. Is nou in total 10 kg af.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246958 by Zarah
Nunu, ek was ook by Dr S. Hys n fantastiese chirurg. Ek het my laaste 2 laps by hom gehad. My operasies was redelik groot omdat daar so baie endo op al my organe is. So my recovery was langer. Ek dink ek was 2 weke af van werk af.
Dit hang natuurlik af van wat hy als vind. As als reg is, is die operasie nie te erg nie.
Die verpleeg personeel is awesome. Sterkte.

AFM: Ek moet gou eers vent. Vreeslike onaangename besoek by MKem nou gehad. Die suster wat my ingespuit het n regte koei! Beter weetig en trek haar neus op omdat ek by n staats hospitaal is EN toe spyt sy my op die verkeerde plek in! Ek se vir die koei onder my naeltjie. Toe spuit sy bo want sy voel dis beter so want dan maak dit nie knoppe nie! :headbang: :headbang: :headbang:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246957 by Nunukie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Kom ons hoop ek is sommer lekkr vrugbaar na die LAP...sal my klomp geld en trane spaar..... ;)

Is die presdure baie pynvol? Hoe lank was julle af van die werk?

Maretha - Ek het skoon vergeet om vir jou welkom te heet. Sterkte met jou ttc pad. Om met hierdie dames te chat help BAIE!!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246953 by nellak
Nunukie so bly julle het nou n PVA en dat jy van die FS hou.

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246952 by Strik*kie
Hi julle

Bea, ek is so jammer oor bfn. :heart: drukkies vir jou :heart:

Nunukie, by wie was jy? Nou is die planne goed op pad. Hulle se na lap is jy baie vrugbaar alhoewel dit nie met my gebeur het nie.

Lagogies, geluk met die klomp. Nou hou ons fx!!!!

Klippie, ek het dit ook tyd terug gelees en al die hoop wat in daardie posts was het my so hartseer gehad. En alles wat in daardie tyd gebeur het is net so hartseer en vir sommiges bly. EN ja, hier sit ons paar nog van daardie tyd met lee arms. :cry:

Jooste is mos weer pg... kan nou nie onthou hoe ver nie.

Hi Zarah, sterkte met die moodswings, ek kry dit sonder enige pille haha.

Maretha welkom hier!!!!!!!

Lynkie, ek kan nie eens vir joumoed inpraat nie, maar ek dink baie aan jou en hierdie ou aaklige paadjie wat ons stap. :heart: :heart:

Hallo al die ander>>>>Chrizzie, Twinkle, Zettie, Slakster (jy kom en gaan so vinnig ... lol) Hexy laat weet wat se oom gynae??

Andie?????

AFM: niks nuus nie, Af gekom op "loveday" laatste nog ooit 30 dae cycle na ek nou al gewoond is 25/26. (sug) nou is dit weer bd-marathon net vir ingeval daar ou ietsie kan vang. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246951 by Maretha5
Baie dankie Lagogies!

Me: 34

Jan 2013- Laparoscopy infection flues trapped
May 2013 - Laparoscopy tubes damaged
Jun 2013 - Laparoscopy to remove tubes but FS could save it, bad condition
Sep 2013 - IUI Menopur, Failed
Nov 2013- IVF Menopur, BFP - M/C 5 weeks
Feb/Mar 2014 - gonalF, failed
Apr 2014 - taking break
May 2014 - Laparoscopy
June 2014 - Oct 2014 - Trying naturally (small chance) before another IVF (if needed)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246948 by Nunukie
HI

Ok, eers stamp ML sy maatskappy bakkie oppad om my te kom haal en ons is amper laat vir ons FS afspraak.... :tmi:

My eerste indruk is ek LIKE hom. Ek voel gemaklik met hom en dit voel vir my hy vra my al die regte vrae en hy gee vir ons ons opsies.

ML se sperk is maar swak. 3% Mort en sy vorm of iets is ook kleiner as3.....
In kort: Homeplan is uit! Ons kanse is 0 - 5% (maar dit het ons geweet)

Hy stel voor ons begin met KI en dan kan ons besluit wanneer ons 'n LAP wil doen, as KI's nie werk nie.....ons het besluit liewers nou as later...wil nie nou meer tyd mors nie.....

POA: Ek moet nou gaan vir LAP
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
As als ok is, begin ek my Provera en dan my Fertomid vir ons eerste KI...

FS sê dat ek my kanse so baie verbeter met al die gewig wat ek verloor....so nou is ek nog meer gemotiveerd ;)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account