× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

12 years 5 months ago #246998 by Lynkie
Hallo julle,

Lagogies, twee is baie goed veral as hulle nog goeie kwaliteit is. Sterkte vir môre se terugplasing. Dis darem die beter gedeelte van IVF :)

Klippie, baie sterkte met al die reëlings.

Zettie, baie geluk met die mooi gewigsverlies.

Zarah, Groei follies groei ... ek hoop die meds behandel jou goed.

Nunukie, die lap gaan jou net nader bring aan jou BFP

Hi Strikkie, Slakkie, Hexy, Twinkel, Andy, en al die ander.. jammer as ek nou iemand uit laat.

AFM: Niks nuus by my nie... het 'n baie lang AF gehad van 2 weke. Gewoonlik is AF net 3 tot 4 dae. FS het my op hormoonvervangings pille gesit en ek gebruik steeds die testosteroon room. Al effek wat ek tans voel is dit stoot die libido op. :blush:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 5 months ago - 12 years 5 months ago #246993 by Lagogies
More almal

So gaan dit op TTC. Net 4 eiertjies was volwasse genoeg om icsi te doen. 2 het nie bevrug nie. So ons het net 2 embies. Die goeie nuus is hulle lyk baie goed. So ek is teleurgesteld dat ons net 2 het maar dankbaar ons het met meer begin. Heel moontlk is terugplanting more

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246973 by Lagogies
Klippie kyk net so par posts op het ek geantwoord op dag 3 sonar. Dink julle hetdit gemis

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246972 by Lagogies
Zettie en nunukie :woohoo: well done met al daai kilos

Zarah en Klippie ons bid nou vir julle ook vir goeie eiertjies

Bytjie waar is die poas addict nou?

Chrizzie waar trek jy nou op die homeplan?

Afm ek het nou lekker geslaap maar bietjie seer en ongemaklik oor die onderlyf soos mens kan verwag. Ek hoop al ons eiertjie bevrug mooi en dat ons more oggend goeie nuus het

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246971 by klippie
Dankie Zarah, ek sal haar vra as sy weer op is :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246970 by klippie
Ja Strikkie, dis walglik. Maar ek maak nou al so: ek sit 'n nuwe tampon in net voor ek gynie toe ry, en dan sit ek weer 'n nuwe een in as ek my blaas moet gaan leegmaak net voor die dr my sien. En dan as ek moet gaan uittrek en lê dan haal ek die tampon uit sommer in die uittrekkamer (tmi sorry), dan is dit darem redelik uitegedroog daarbinne. Phew!

Maar iemand het gesê van die gewone sonar op dag 3, so nou wil ek ook aandring op dit. Nou wonder ek net wat mag in en wat moet uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 months ago #246969 by Zarah
klippie, dis Lagogies wat vertel het van die external scan. Sy slaap nou seker nog.

Dit was die eerste keer wat ek gehoor het van external scan op CD3. Alle ander forums wat ek op chat is internal. Ek dink dis fantasties want dit is darem die aakligste ondervinding ooit! Met my laaste IVF het ek vir die FS gese, hys dalk gewoond daaraan maar nie ek nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account